Hotagterklip

Hotagterklip is 'n vissersgehug in die Overberg.

Dit lê aan die R319 tussen Bredasdorp en L'Agulhas en val binne die plaaslike munisipaliteit van Kaap Agulhas. Die oorspronklike vissershuisies is van kutuurhistoriese en argitektoniese belang. Dit is gebou van klip en wit gekalk. Meesal het hulle bestaan uit twee kamers, ‘n groot opvallende skoorsteen, ‘n bo- en ‘n onderdeur en ‘n rietdak. Weens die Groepsgebiedewet het die oorspronklike bewoners die huisies verlaat. Sedertdien is ‘n aantal herstel en word as vakansiehuise gebruik. Die moderne hoofpad na Struisbaai sny dwarsdeur die dorpie.

Hotagterklip
Hotagterklip is in Wes-Kaap
Hotagterklip
Hotagterklip
Koördinate: 34°47′S 20°2′O / 34.783°S 20.033°O / -34.783; 20.033 20°2′O / 34.783°S 20.033°O / -34.783; 20.033
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistriksmunisipaliteitOverberg
Plaaslike MunisipaliteitKaap Agulhas
TydsoneUTC+2 (SAST)

Etimologie

Hot- en haaragter is trekosposisies: hotagter is links agter en haaragter is regs agter. Tydens die Groot Trek sou daar probeer word om 'n klip wat in die pad was links verby te steek.

Verwysings

Sien ook

Tags:

BredasdorpGroepsgebiedewetKaap AgulhasKlipL'AgulhasOverbergR319 (Suid-Afrika)Struisbaai

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WortelVaginale kankerLys van slangeKolitisSwedeKarakteriseringVrouAluminiumMaagsweerHoenderTuisbladLys van nedersettings in Suid-AfrikaKinderregteWêreldboekedagTikTokBeëdigde verklaringLatynJohan BadenhorstMahatma GandhiDirekte en Indirekte redeNierBestaansboerderyGlasAntisemitismeBosluisbytkoorsSuid-AfrikaJaarSuiwelprodukHartseerLidwoordFotoKunselementeSuid-Afrikaanse WeermagSkynprivaatnetwerkVerkleinwoordKongo-krisisDeelwoordKnieAnrich HerbstAlkoholismeWaterBruin huisslangPlantPapierDermpoliepBynier2001TussenwerpselJode in Suid-AfrikaAmateurradioIronieBedreigde spesieBeroerteSmeltpuntSeksualiteitSportWoordLeonardo da VinciMonopolieKoerantGeletterdheidCradock-4SuurreënKasteel die Goeie HoopLionel PetersonAnneli van RooyenNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyChatGPTMotorvoertuigDoelwitWiskundige terminologieDemokratiese Republiek die KongoVulkaanKortverhaalWinnie Madikizela-Mandela🡆 More