Gal

Gal verwys na 'n groen tot geelbruin vloeistof wat deur die lewer afgeskei word.

Gal is gedeeltelik 'n afvalproduk, maar speel ook 'n belangrike rol omdat hy soute bevat wat die vetglobules afbreek tot vetdruppeltjies wat dan in die dunderm verteer kan word.

Gal
Gal (geel kolle) in 'n lewer-biopsie.

Historiese agtergrond

Die antieke Grieke het gal, bloed, woede en slym as die vier humore van die liggaam beskou. Daar is destyds, en tot met die ontwikkeling van moderne geneeskunde, gedink dat gal 'n byproduk van die verteringsproses was en dat hy tot melancholie (teneergedruktheid, neerslagtigheid) aanleiding sou gee. Die terme swartgallig en bittergallig is oorblyfsels van hierdie siening.

Bronne

Tags:

DundermVetVloeistof

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Seksuele stimulasiePesachSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureAborsiePirow BekkerWes-KaapNieuwoudtvilleAardverwarmingNG gemeente MurraysburgEreksieTikTokLika BerningGewone breukeHamburger24 AprilToekoms van die AardeToestand van materieRuan PienaarSonkragTandbederfGalblaasAtleetvoetInligtingSjimpanseeJohannesburgPolisieSuid-EuropaN.P. van Wyk LouwVoorvoegselPussy RiotSuider-AfrikaKletsrymNatuurbewaringWeer (meteorologie)Geskiedenis van Suid-AfrikaKlimaatsverandering in AfrikaGautengMondJo BlackRymVerkragtingByung-Chul HanVratGriekse teaterGeskiedenis (vakgebied)Woordeboek van die Afrikaanse TaalKatoenGriepBloemfonteinJosef StalinSelfvertrouePersoonlikheidTemperatuurLionel MessiSuikersiekteRuslandSweedsGroepsgebiedewetPenisKomplementêre kleureGeweldPotchefstroomApartheidJuraWaarheid-en-versoeningskommissieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalDermpoliepAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeDieremishandelingStaatstoelaeOsoonlaagMiddelmisbruikVryheidsmanifesMensGrondWêreld- Ekonomiese Forum🡆 More