Bronsvlerkdrawwertjie

Die Bronsvlerkdrawwertjie (Rhinoptilus chalcopterus) is 'n voëlspesie van die Glareolidae-familie.

Bronsvlerkdrawwertjie
Bronsvlerkdrawwertjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
R. chalcopterus
Binomiale naam
Rhinoptilus chalcopterus
(Temminck, 1824)

Dit word gevind in Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Republiek van die Kongo, Demokratiese Republiek van die Kongo, Malawi, Mali, Mauritanië, Mosambiek, Namibië, Niger, Nigerië, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Suid-Afrika, Soedan, Tanzanië, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Die bronsvlerkdrawwertjie is groter as die ander drawwertjies en het kenmerkende rooi bene en merke op die kop. Dit is meestal gedurende die nag aktief en verkies bosagtige omgewings.

Sien ook

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KultuurErfenisBruin huisslangStilleweBorsteNadia ValvekensChristiaan Frederik BeyersLübeckPlae van EgipteKerrieGlasBloedvergiftigingKoos du PlessisVoortrekkersToestand van materieOlimpiese SomerspeleGeldeenheidWoordeboek van die Afrikaanse TaalAfrikanernasionalismeVarkOligopolieHaasLiefdeMiddeloorontstekingSportVincent van GoghPampoentjiesJan-Willem BreureTuberkuloseVerkleinwoordNeurenberg-verhoreBronadresAfrikaanse TaalmonumentKlem-in-die-kaakStollingsgesteenteSeksismeIoonWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaTelevisieWes-KaapGesonde dieetKrimpvarkieReënGrondwet van Suid-AfrikaMikro-ekonomieAfro-AmerikanersDesimale breukeSelfstandige naamwoordReg tot ‘n gesonde omgewingLettergreepKatoenInligtingStudievaardighedeCristiano RonaldoHandré PollardBreinkaartKwaZulu-NatalDoelwitGrondsoorteHector PietersonLandbouGordelroosBerghaanJewgeni PrigozjinLys van Suider-Afrikaanse soogdiereTafelbergAfrikaanse taalleerEngelsLys van slangeVryheidsmanifesKarooAB de VilliersLTropiese sikloonVeerKoolstof🡆 More