Die witliesbosbontrokkie (Batis molitor) is 'n klein sangvoël wat aan die familie Platysteiridae behoort.
Die voël is 'n algemene standvoël in breëblaarboomveld en doringboomsavanne. In Engels staan die voël as die Chinspot batis bekend.
Witliesbosbontrokkie | |
---|---|
Wyfie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. molitor |
Binomiale naam | |
Batis molitor Küster, 1850 |
Die voëljie is 13 cm lank en weeg 12 gram. Dit is die algemeenste bosbontrokkie in vogtige savanne en sy gebied oorvleuel effens met die Priritbosbontrokkie in die weste en die Mosambiekbosbontrokkie in die ooste. Die mannetjie verskil van die Priritbosbontrokkie: die sye is wit en nie donker gevlek nie. Die borsband is ook breër en die rug effe grys en nie gevlek soos dié van die Mosambiekbosbontrokkie nie. Die wyfie se rug is nie gevlek soos die van die Mosambiekbosbontrokkie nie.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Witliesbosbontrokkie, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.