Astrud Gilberto

Astrud Gilberto (30 Maart 1940 – 5 Junie 2023) ook bekend as Astrud Evangelina Weinert was 'n Brasiliaanse sangeres en komponis van jazz- en popmusiek in die Latyn-Amerikaans-Brasiliaanse styl, veral samba en bossa nova.

Sy het in die 1960's bekendheid verwerf met haar Engelse weergawe (The Girl from Ipanema) van Antônio Carlos Jobim se treffer Garota de Ipanema. In 1963 het Astrud Gilberto, wat in Rio de Janeiro groot geword het, haar saam met haar man João in die Verenigde State gevestig waar sy steeds bly.

Astrud Gilberto
Astrud Gilberto
Astrud Gilberto in Amsterdam in 1966
Agtergrondinligting
GeboortenaamAstrud Evangelina Weinert
Gebore30 Maart 1940
Salvador da Bahia
OorsprongSalvador da Bahia, Bahia, Vlag van Brasilië Brasilië
Sterf5 Junie 2023
GenresBossa nova, samba, Brasiliaanse jazz
Beroep(e)Sangeres, liedjieskryfster, skilderes
InstrumenteStem
Jare aktief1963 – hede
EtiketteVerve Records (1963–70)
CTI Records (1971)
Perception Records (1972)
Audio Fidelity Records (1977)
Denon Records (1982)
Polygram Records (1987)
Pony Canyon (1996–97)
Magya Productions (2002)
AssosiasiesJoão Gilberto, Antônio Carlos Jobim, Vinicius de Moraes, Stan Getz, Walter Wanderley, Stanley Turrentine, James Last Orchestra, Frank Sinatra
Webwerfwww.astrudgilberto.com

Verwysings

Tags:

1940202330 Maart5 JunieAntônio Carlos JobimBossa novaEngelsRio de JaneiroVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeurtkragVisWinterBiodiversiteitOutismeEnsiklopedieLikkewaanInligtingLuiperdGeskiedenis van Suid-AfrikaAntjie KrogNatriumAdolf HitlerHaasLetterlike en figuurlike taalgebruikPretoriaLys van kinderspeletjiesSpreeuIdioomMangelBeeldspraakAnilingusConsolidated B-24 LiberatorKongo-krisisNasionaal-SosialismeKalenderKlem-in-die-kaakKankerHolocaustPriemgetalPerdKapitaal (ekonomie)Geografie van Suid-AfrikaInsekAfrikaanse TaalmonumentLimfvatstelselLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)BysteekWapen van Suid-AfrikaDemi Lee MooreDiarreeWaterkringloopGloeilampMorfologie (taalkunde)RenaissanceWeervoorspellingMetaalByvoeglike naamwoordDonderstormSjimpanseeLiefdePlae van EgipteDinosourusBerilliumEierstokLys van myne in Suid-AfrikaBywoordAppelBeëdigde verklaringDundermKernoorlogPussy RiotLys van elemente volgens simboolDirekte en Indirekte redeSpelerposisies in rugbyLidwoordLeeuEiffeltoringDesimale breukeVierde Industriële RevolusieElektrisiteitDieregeluideBolandse aardbewing van 1969HomofoonDroomStollingsgesteenteOseanografie🡆 More