Meerstamvalsdoring: Plantspesie

Die meerstamvalsdoring (Albizia petersiana) is 'n meerstammige, middelgroot boom met 'n tregtervormige kroon.

Die boom groei in die Suid-Afrikaanse Laeveld. In die suide van die Krugerwildtuin vorm dit 'n belangrike element van die Delagoa-ruigtes. Dit is ook inheems in Kenia, Malawi, Mosambiek, Somalië, Tanzanië, Uganda en Zimbabwe.

Meerstamvalsdoring
Meerstamvalsdoring: Plantspesie
Loof en bloeiwyses in die Pretoria Nasionale Botaniese Tuin
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Klade: Mimosoideae
Genus: Albizia
Spesie:
A. petersiana
Binomiale naam
Albizia petersiana
(Bolle) Oliv., (1871)
Sinonieme
  • Acacia petersiana Bolle
  • Feuilleea petersiana (Bolle) Kuntze

Die boom se FSA-nommer is 153.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HibernasieApartheidKontinentOsoonlaagNederlandsAanhalingstekensPrimêre sektor van die ekonomieHaaieNeo-NazismeRina HugoSteve HofmeyrSwitserlandPubliekVoedselkettingRob HersovWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaKleurRivierLiefdeGroot-VisrivierNederduitse Gereformeerde KerkJavaScriptVulkaanAntisemitismeKrimpvarkieOrgasmeSebraKaapstadse waterkrisis 2015-2018RekenaarHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalAsiëUnited Democratic FrontWoordsoortSelfoonAfrikaanse Taalmonument (Welkom)Stedelike gebiedLys van veltoestandeDermpoliepPesachElektrisiteitRooibloedselHartversakingOseanografieGeestesteuringJohan VorsterTrigeminale neuralgieVolhoubare ontwikkelingOlimpiese Somerspele 2024KarpaletonnelsindroomKapitalismePoësieMarie AntoinetteMaatskaplike verantwoordelikheidPornhubLys van Afrikaanse skrywersNeurenberg-verhoreWillie JoubertEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaAntoniemLika BerningNag van die lang messeKalenderWiskundige terminologiePlastiekBloedsomloopstelselVoegwoordToringVerkleinwoordAardverwarmingNiersteenLys van Afrikaanse rolprenteGoogle MapsNelson MandelaUniondaleVersoeningsdag🡆 More