Wet

Soekresultate vir

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Christiaan de Wet
    Christiaan Rudolf De Wet (*Smithfield, 7 Oktober 1854 – †Dewetsdorp, 3 Februarie 1922) was ’n Boeregeneraal tydens die Tweede Vryheidsoorlog en ’n leier...
  • Thumbnail for Casparus de Wet
    Prof. dr. Casparus Jan Hendrik de Wet (Ladybrand, 23 Maart 1887 – Pretoria, 18 Oktober 1959) was van 1916 tot 1925 ’n leraar in die Gereformeerde Kerk...
  • Thumbnail for Nicolaas de Wet
    Nicolaas Jacobus de Wet (plaas Mooifontein, distrik Aliwal-Noord, 11 September 1873 – Pretoria, 16 Maart 1960) was 'n Suid-Afrikaanse kabinetsminister...
  • Thumbnail for Wet op Naturellengrond
    Die Wet op Naturellengrond (Wet Nr. 27 van 1913; soms ook Naturellen Grond Wet) was die hoeksteen van aparte landelike gebiede vir swart mense in die Unie...
  • Thumbnail for Ohm se wet
    Ohm se wet is 'n vergelyking wat die verhouding tussen stroomsterkte, spanning en weerstand (sien ook: resistor) in 'n elektriese stelsel weergee. Dit...
  • Thumbnail for Hendrik Adrian de Wet
    Ds. Hendrik Adrian de Wet (Lichtenburg, 25 Februarie 1890 – 5 Julie 1970) was 'n leraar in verskeie gemeentes van die Nederduitse Gereformeerde Kerk van...
  • Grimm se Wet (ook bekend as die Eerste Germaanse Klankverskuiwing) is 'n uitsluitlik Germaanse klankwet waarby die Proto-Indo-Europese plosiewe 'n verandering...
  • Thumbnail for Suid-Afrika-Wet
    Die Suid-Afrika-Wet is die wet waardeur die Unie van Suid-Afrika tot stand gekom het en het bepaal dat die eenwording van die vier Britse kolonies in Suid-Afrika...
  • Die Wet van Hubble is ’n wet in die sterrekunde waarvolgens sterrestelsels van mekaar af wegbeweeg teen ’n snelheid wat eweredig is aan hul onderlinge...
  • Thumbnail for Saliese wet
    Die Saliese wet (Latyn: Lex Salica) was ’n belangrike wet wat opgestel is vir die regering van die Saliese Franke in die vroeë Middeleeue tydens die heerskappy...
  • Thumbnail for Tweede wet van termodinamika
    In termodinamika stel die tweede wet van termodinamika die konsep van entropie vas as 'n fisiese eienskap van 'n termodinamiese stelsel. Entropie voorspel...
  • Thumbnail for Wet op Afsonderlike Geriewe
    Die Wet op Afsonderlike Geriewe, Wet No 49 van 1953, het deel gevorm van die apartheidstelsel van rassesegregasie in Suid-Afrika. Die wet het segregasie...
  • volledige teks van hierdie wet kan besigtig word by die Afrikaanse Wikisource, by "Wet op basiese diensvoorwaardes 75 van 1997" Die Wet op basiese diensvoorwaardes...
  • Thumbnail for Marie Koopmans-de Wet
    Maria (Marie) Margaretha Koopmans-de Wet (Kaapstad, 18 Maart 1834 – Kaapstad, 2 Augustus 1906) was 'n kampvegter vir Afrikanerregte, kultuurleidster,...
  • Thumbnail for Henry se wet
    Henry se wet stel dat vir 'n voldoende verdunde oplossing wat nie ideaal is nie 'n eweredigheid bestaan tussen die konsentrasie van die opgeloste stof...
  • Thumbnail for Raoult se wet
    Raoult se wet is van toepassing op vloeistof-damp sisteme wat in ewewig is. Dit bepaal dat die parsiële druk van elke komponent in die dampfase van 'n...
  • Thumbnail for Pierre de Wet
    Pierre Stephanus de Wet (1909–1990) was ’n legendariese rolprentregisseur, vervaardiger en skrywer. Hy word as die vader van die Afrikaanse rolprentbedryf...
  • Die Wet op Verbod van Gemengde Huwelike (Wet No 55 van 1949) was 'n wet onder die Apartheidstelsel in Suid-Afrika wat huwelike tussen mense van verskillende...
  • Wet maak is die proses om wetgewing te skep. In sy suiwerste sin is dit die basis van regering. Wet maak in moderne demokrasieë is die werk van wetgewers...
  • Thumbnail for Generaal De Wet, Bloemfontein
    Generaal De Wet is 'n 76% Blanke voorstad van die stad Bloemfontein in Suid-Afrika. Subplek Generaal De Wet tydens die 2011-sensus...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Gevolge van aardverwarming op oseaneGesondheidKongo-krisisBloukraanvoëlCoca-ColaBuffelVerenigde KoninkrykSeksStollingsgesteenteJavaScriptNazi-DuitslandDiepaartromboseGloeilampHeelgetalHerfsGeestesteuringBorsteHidroulikaVerkoueYsterMIVCorioliskragPesachAardbewingKlimaatveranderingBlack SashHartversakingPriemgetalIslamNamibiëAnale seksKommunismeMorfologie (taalkunde)Volhoubare ontwikkelingAsemhalingKommunikasieSwemVoyeurismeHolocaustRenteVierde Industriële RevolusieLeah van NiekerkMarsLabia (geslagsdele)Nasionaal-SosialismeHannes van WykVerantwoordelikheidHomoniemKatHartKalenderNiemetaalNasiebouPuberteitVoornaamwoordAarverkalkingAntoniemSlag van Cuito CuanavaleMoskouShakaSuiwelprodukUniversele Verklaring van MenseregteRenaissanceSuikersiekteDarwinismeVingerseksPornhubLys van Suid-Afrikaanse skrywersKunsmatige algemene intelligensieProteaGoogleSuid-Afrikaanse randPropagandaRacheltjie de BeerHoofpynBevolkingVoël🡆 More