Pierre De Wet

Pierre Stephanus de Wet (1909–1990) was ’n legendariese rolprentregisseur, vervaardiger en skrywer.

Hy word as die vader van die Afrikaanse rolprentbedryf beskou. Hy het die Afrikaanse rolprentbedryf met karige middele byna man-alleen op die been gebring en ’n totaal van 21 Afrikaanse rolprente gedurende sy lewe vervaardig. De Wet was ook die skepper van Kom Saam Vanaand (1949), die eerste Suid-Afrikaanse en Afrikaanse musiekblyspel ooit.

Pierre de Wet
Geboortenaam Pierre Stephanus de Wet
Geboorte 22 Augustus 1909
Pretoria
Sterfte 24 Junie 1990
Johannesburg
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Regisseur, akteur, vervaardiger, draaiboeksrywer
Rolprente Pinkie se Erfenis (1946), Kom Saam Vanaand (1948)
Internet-rolprentdatabasis-profiel
Pierre De Wet
Gert van den Bergh, Paula Styger, Pierre de Wet en Anna Neethling-Pohl in 'n toneel uit Sita se Die Goeie ou tyd (1944).

Hy is in 1990 op 80-jarige ouderdom in 'n hospitaal in Johannesburg aan 'n hartaanval oorlede.

Filmografie

As akteur

As skrywer

As regisseur

Toekennings

  • Vir sy spel in Moedertjie het hy die eerste Afrikaanse rolprentprys ontvang - ’n erepenning van die destydse Akademie vir Taal, Lettere en Kuns.

Studies van Pierre de Wet

  • Senekal, B.A. 2014. An investigation of Pierre de Wet's role in the Afrikaans film industry using social network analysis (SNA), Literator 35(1) [1]

Verwysings

Tags:

Pierre De Wet FilmografiePierre De Wet ToekenningsPierre De Wet Studies van Pierre de WetPierre De Wet VerwysingsPierre De WetAfrikaRolprent

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KatjieBrandmondsindroomAB de VilliersMiltBraaiRooipandaDesmond TutuMidde-OosteSelfstandige naamwoordGoogleDurbanSanskritBloutongsiekteLugbesoedelingSomerSarel Jacob PretoriusKoos du PlessisRefentse MorakeEnkelvoudige sinKoorsblaarEiffeltoringNazi-DuitslandErfenishulpbronTurkyeAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSuid-Afrikaanse ReserwebankEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaTafelbergArendKongo-krisisToerismePolisieSkilpadProvinsies van Suid-AfrikaStaatstoelaeAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidStudievaardighedeBeëdigde verklaringSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureMiddeloorontstekingEnsiklopedieKweekhuiseffekEkonomieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaDroogteBlack SashMandalaBurgerregteKinderregteAlkoholismeWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse randBreinMenslike seksuele gedragKlimaatJakobLentePropagandaKrapFrankrykNatuurrampWelwillendheidsdagNadia ValvekensLieweheersbesieKerrieUniegebouErfenisdag (Suid-Afrika)WitrenosterBeaufortskaalBorsAfrikaanse WikipediaVoedselkettingAarverkalking🡆 More