Grimm Se Wet

Grimm se Wet (ook bekend as die Eerste Germaanse Klankverskuiwing) is 'n uitsluitlik Germaanse klankwet waarby die Proto-Indo-Europese plosiewe 'n verandering ondergaan het.

Jakob Grimm, die Duitse filoloog en sprokiesoptekenaar het dit in 1822 ontdek.

Grimm se Wet kan as volg saamgevat word:

  1. Proto-Indo-Europese stemlose plosiewe verander in stemlose frikatiewe.
  2. Proto-Indo-Europese stemhebbende plosiewe word stemloos.
  3. Proto-Indo-Europese stemhebbende geaspireerde plosiewe verloor hulle aspirasie en verander in slegs stemhebbende plosiewe.

Vir meer inligting omtrent hierdie klankwet sien by Eerste Germaanse klankverskuiwing.

Tags:

1822Germaanse talePlofklankProto-Indo-EuropeesSprokie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Gewone luislangBlourokkeWiskundige terminologieOlifantBosluisbytkoorsPlaasjapieBorskankerGeskiedenis van Suid-AfrikaHartLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Groot vyfGasLys van Afrikaanse rolprenteHennie MaasGianna MichaelsBuffelLeah van NiekerkNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse WeermagErdwurmPesachChristendomEnkelvoudige sinMuskietSlawernyMoedersdagVleilandKweekhuiseffekBobby AngelNierHoutHoofstadTatoeëermerkVarkgriepGeestesteuringEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaMierYouTube2024 Chinese Grand PrixWiki CommonsLys van politieke partye in Suid-AfrikaPapierBestuiwingSekondêre sektor van die ekonomieAmandelByRugby, WarwickshireDiepaartromboseViëtnamoorlogAfrikaanse WikipediaKlimaatsverandering in Suid-AfrikaBlaarTrekarbeidKaliforniese KanaaleilandeJansenvilleVerenigde KoninkrykLys van lande volgens bevolkingTobie CronjéSkerpioenAfrikaanse Protestantse KerkElektriese geleierSkoolSatellietSteenkoolLys van slangeJan CombrinkMagnesiumOogproblemeStikstofPornografiese subgenresSkilpadVoorvoegselBynierFrankrykMIV🡆 More