Goue

Soekresultate vir

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Goue Stoel
    Die Goue Stoel (Asante-Twi: Sika dwa; volle naam Sika Dwa Kofi, "die Goue Stoel wat op ’n Vrydag gebore is") is die koninklike en goddelike troon van...
  • Thumbnail for Goue Horing
    Die Goue Horing (Turks: Haliç of Altın Boynuz; Grieks: Χρυσόν Κέρας, Chrysón Kéras) is ’n historiese inham van die Bosporus wat die stad Istanboel verdeel...
  • Die Goue Leeus is 'n rugbyspan in Johannesburg, Suid-Afrika. Hulle verteenwoordig ook 'n groot deel van die Gauteng-area, uitsluitend Pretoria (tuiste...
  • Thumbnail for Goue Horde
    Die Goue Horde, wat plaaslik Oloeg Oeloes (letterlik "Groot Staat" in Turkse tale) genoem is, was oorspronklik 'n Mongoolse en later 'n geturkiseerde khanaat...
  • Thumbnail for Goue Leeu
    rolprentprys. Vir ’n artikel oor die Suid-Afrikaanse rugbyspan, sien Goue Leeus. Die Goue Leeu (Italiaans: Leone d'Oro) is die hoogste prys wat op die Venesiese...
  • Thumbnail for Goue renoster van Mapungubwe
    Die goue renoster van Mapungubwe is 'n Middeleeuse artefak gemaak van hout wat bedek was met bladgoud uit die Middeleeuse Koninkryk van Mapungubwe, wat...
  • Thumbnail for Voyager Goue Plaat
    Die Voyager Goue Plate is fonografiese plate wat aan boord van Voyager 1 en Voyager 2 geplaas is toe hulle in 1977 gelanseer is. Hulle bevat klanke en...
  • Thumbnail for Goue Beer
    Die Goue Beer (Duits: Goldener Bär) is 'n ereprys by die Duitse Berlinale-rolprentfees. Dit is die eerste keer in 1951 toegeken. Die wenner van die Golden...
  • Thumbnail for Goue apporteerhond
    'n Goue apporteerhond of golden retriever is 'n mediumgrootte, goud- of roomkleurige hond. Die goue apporteerhond word tydens die jag van watervoëls, byvoorbeeld...
  • Thumbnail for Goue Berge van Altai
    Die Goue Berge van Altai (Russies: Золотые горы Алтая) is die naam van ’n Unesco-wêrelderfenisgebied in Rusland. Dit bestaan uit die Altai- en die Katoen-natuurreservaat...
  • Thumbnail for Goue koningvis
    Die Goue koningvis (Gnathanodon speciosus) is 'n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom vanaf Durban noordwaarts. In Engels staan die vis as die...
  • Thumbnail for Goue Eeu
    Die Nederlandse Goue Eeu (Nederlands: Gouden Eeuw), verwys na 'n periode in die geskiedenis van die Noordelike Nederlande, wat toe die Republiek der Zeven...
  • Thumbnail for Goue Bul
    Die Goue Bul van 1356 was die belangrikste voorreg en grondwetlike dokument van die middeleeuse Heilige Romeinse Ryk waarin die prosedures vir die verkiesing...
  • Thumbnail for Goue Vryheid
    Die historiese term Goue Vryheid (Latyn: Aurea Libertas, Pools: Złota Wolność), soms ook Goue Vryhede, Adelsdemokrasie of Adellike Gemenebes genoem, verwys...
  • Thumbnail for Goue slaper
    Die Goue slaper (Hypseleotris cyprinoides) is 'n vis wat voorkom aan die kus van KwaZulu-Natal noordwaarts tot by die Kosibaai. In Engels staan die vis...
  • Thumbnail for Goue Reël
    Die Goue Reël is 'n etiese kode en leefreël wat sê: (Positiewe vorm): Behandel ander soos jy wil hê hulle jou moet behandel. (Negatiewe vorm, ook die silwer...
  • Thumbnail for Goue Ring van Rusland
    Die Goue Ring van Rusland (Russies: Золото́е кольцо́ Zolotóje koltsó) is 'n ring van historiese stede en nedersettings wat in 'n uitgestrekte gebied noordoos...
  • Thumbnail for Amerikaanse goue strandkiewiet
    Die Amerikaanse goue strandkiewiet (Pluvialis dominica) is 'n voël en somerswerwer aan Suid-Afrika se kuswatermassas en kortgrasveld. Die voël is 24 –...
  • Thumbnail for Die Goue Dak
    Die Goldenes Dachl (Goue Dak) is 'n landmerkstruktuur wat geleë is in die Ou Stad (Altstadt)-gedeelte van Innsbruck, in Oostenryk. Dit word beskou as die...
  • Thumbnail for Goue blennie
    Die Goue blennie (Ecsenius midas) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika van die Rooisee tot by die Aliwal-bank...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Angolese Oorlog vir OnafhanklikheidGroot vyfKoolhidraatFabelEngelsBeaufortskaalBeesvleisByung-Chul HanAnale seksTaalMetaalBeeldspraakTsoenamiElektrisiteitTrevor NasserGeskiedenis van AfrikaansWerkersdagVrugbaarheidTikTokKappie (skryfteken)VormCradock-4Lys van nedersettings in Suid-AfrikaJohannes MeintjesAfvalbestuurVisRegverdige handelSleutel (musiek)DubbelpuntHoofkarakterWieg van die MensdomMorfeemJohn Samuel SchlesingerSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994DonkieVerenigde State van AmerikaDemi Lee MooreStedelike hitte-eilandSwemKarooDesmond TutuAntoniemInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandWaterbesoedelingEwenaarMaselsAfrikaanse naguilProteïenDolfynNasionaal-SosialismeWaterpokkiesAvbobHemelvaartTandbederfHerpes simplexShakaOlimpiese SpeleErfenisdag (Suid-Afrika)Lys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaLionel PetersonStereotipeLys van Griekse mitologiese figureMangelProvinsies van Suid-AfrikaPankreasGroepsdrukLys van Afrikaanse skrywersSlag van Cuito CuanavalePretoriaAssonansiePropagandaKriekBreedtegraadMasturbasieKoppelteken🡆 More