Goue Vryheid

Die historiese term Goue Vryheid (Latyn: Aurea Libertas, Pools: Złota Wolność), soms ook Goue Vryhede, Adelsdemokrasie of Adellike Gemenebes genoem, verwys na 'n unieke politieke stelsel in die Koninkryk Pole (1385-1569) en later, ná die Unie van Lublin (1569), in die Pools-Litause Gemenebes, waarmee die plaaslike adel 'n soort oligargiese heerskappy ingevoer het.

Goue Vryheid
Die Republiek (Rzeczpospolita) op die hoogtepunt van sy mag. Goue Vryheid. Die Vrye Koninklike Verkiesing van 1573, deur Jan Matejko

Volgens hierdie stelsel het alle adellikes ("szlachta"), wat oor landbesit beskik het, gelyke uitgebreide regte en voorregte geniet. Die adellikes het sowel die wetgewende orgaan, die Sejm of Poolse parlement, asook die Gemenebes se koning as verkose staatshoof oorheers.

Tags:

LatynPoolsPools-Litause Gemenebes

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MuskeljaatkatAppel (sanger)Paulus van TarsusBateJeuksiekteHulpwerkwoordDiskriminasieMangelontstekingUniegebouWeer (meteorologie)MusiekAvbobMisdaadromanBestaansboerderyStaalLys van Afrikaanse televisiereekseSoortnaamRumatiekSteenkoolHannes van WykAlliterasieRassisme in AfrikaLys van Afrikaanse skrywersTandbederfJeugdagOu Apostoliese KerkGeweldGriekwa-AfrikaansVennootskapAkuutItaliëSharpeville-slagtingKriekHondHerfsTermietDeelteken en umlautSebraLarry PageFamilie (verwantskap)MondGevolge van aardverwarming op oseaneByRassismeSeptimius AwardsBywoordMcDonald'sToutrekVars waterSonkragEkonomie van Suid-AfrikaBreinvliesontstekingHartHoofstadRobbeneilandGordelroosPlae van EgipteGrondbesoedelingTweede WêreldoorlogVloeistofMartin Luther King jr.ReënLetterlike en figuurlike taalgebruikKolonialismeNederlandBeesAarde se atmosfeerPapierKarlien van JaarsveldApostoliese GeloofsbelydenisHaasAtlantis, Wes-KaapInflasieHeuningFacebook🡆 More