Goue Koningvis

Die Goue koningvis (Gnathanodon speciosus) is 'n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom vanaf Durban noordwaarts.

In Engels staan die vis as die Golden Kingfish bekend.

Goue koningvis
Goue Koningvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Genus:
Gnathanodon

Bleeker, 1851
Spesie:
G. speciosus
Binomiale naam
Gnathanodon speciosus
(Forsskål, 1775)
Sinonieme

Scomber speciosus Forsskål, 1775
Caranx speciosus (Forsskål, 1775)
Caranx panamensis Gill, 1863
Caranx edentulus Alleyne & Macleay, 1877
Caranx cives De Vis, 1884
Caranx obtusiceps Macleay, 1882
Caranx petaurista Geoffroy St. Hilaire, 1817
Caranx poloosoo Richardson, 1848
Caranx rueppellii Günther (ex Rüppell), 1860

Voorkoms

Goue Koningvis 
'n Jong goue koningvis
Goue Koningvis 
'n Briekwabaars tussen goue koningvis

Die goue koningvis is 'n stewige vis waarvan die kleur verander namate hy groter word. Wanneer hulle klein is, is hul kleur heldergeel, wat later verander om 'n soort silwer skynsel te verkry. Die volwassenes is silwer-goud op die sye en die pens is geel. Daar is vertikale strepe op die sye en die vinne is gelerig terwyl die anale vin byna goud van kleur is. Alhoewel enkele visse van 10 kg reeds gevang is weeg die gemiddelde vis tussen 0.5 en 5 kg.

Habitat en gewoontes

Die goue koningvis kom veral by riwwe voor. Die vis kan sy mond vorentoe verleng om 'n tuit te vorm wat besonder voordelig is wanneer van die bodem of van riwwe af gevoed word. Hulle vreet krappies, wurms, klein vissies en enige ander diertjies wat op die bodem rondbeweeg. Dit is 'n goeie eetvis.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Goue Koningvis VoorkomsGoue Koningvis Habitat en gewoontesGoue Koningvis Sien ookGoue Koningvis BronGoue Koningvis Eksterne skakelGoue Koningvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HulpwerkwoordHipoteseMonumentDemokratiese Republiek die KongoHortologieAnilingusLoftus MaraisVars waterAngssteuringSelakantWillie JoubertAkademiaMarie AntoinetteGoogleTweede WêreldoorlogVersoeningsdagSydneyInentingPrivaat maatskappyWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaKarooOranjerivierDrakensbergeOligopolieHemelvaartsdagMobutu Sese SekoMisdaadromanBreinkaartPerdebyeAnneli van RooyenAbstraksie (rekenaarwetenskap)KimberleyResensieLys van Suid-Afrikaanse musikanteKatJeuksiekteMiljardSeptimius AwardsRonelda KamferLeestekenWiskundeGezina, PretoriaOorstromingChemiese elementMisdaadMaatskaplike verantwoordelikheidAkuutLeonardo da VinciOu Apostoliese KerkBlaarSeegolfRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Carike KeuzenkampCholeraBesoedelingWatersuiweringAfkortingRobbeneilandSneeuLys van bekende Suid-AfrikanersDaggaAardbewingLugbesoedelingKunsmatige intelligensieZack du PlessisGianna MichaelsKapitalismeSan Andreas-breukOmtrek, oppervlakte en volumeSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureMasturbasieIronieBeeldspraakBeaufortskaal🡆 More