Zeus Verwysings

Soekresultate vir

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Zeus
    Zeus was in die Griekse mitologie die oppergod, die heerser van die berg Olimpus en die god van die lug en donderweer. Griekse kunstenaars beeld Zeus...
  • Thumbnail for Zeus-standbeeld van Olimpia
    Die Zeus-standbeeld van Olimpia was ’n standbeeld van ’n reusagtige, sittende figuur van sowat 13 meter hoog wat omstreeks 435 v.C. deur die Griekse beeldhouer...
  • Thumbnail for Kaapse dorie
    Kaapse dorie (aangestuur vanaf Zeus capensis)
    Die Kaapse dorie (Zeus capensis) is 'n vis wat endemies aan Suider-Afrika is en kom voor vanaf St. Helenabaai aan die weskus tot by Mosambiek. In Engels...
  • Thumbnail for Ganumedes (mitologie)
    Dardanië en Kallirroë. Hy was die aantreklikste sterflike, en daarom het Zeus in die vorm van ’n arend hom ontvoer om sy minnaar en skinker vir die gode...
  • Thumbnail for Jandorie
    Jandorie (aangestuur vanaf Zeus faber)
    Die Jandorie (Zeus faber) is 'n seevis wat aan die hele kus van Suid-Afrika, die oostelike Atlantiese Oseaan, Australië, Nieu-Seeland, Japan en die Suid-Chinese...
  • Thumbnail for Rea
    Rea (afdeling Verwysings)
    broer Kronos en die moeder van Demeter, Hades, Hera, Hestia, Poseidon en Zeus, ses van die Olimpiese gode wat later die Titane verslaan het. Rea se man...
  • Thumbnail for Hera
    Hera (afdeling Verwysings)
    Hera (Grieks: Ήρα) was in die Griekse mitologie die vrou en ouer suster van Zeus en die dogter van Kronos en Rea. Sy was die godin van die huwelik en van...
  • Thumbnail for Prometeus
    Prometeus (afdeling Verwysings)
    intelligensie en daarvoor dat hy vuur van Zeus gesteel en vir die mens, met wie hy bevriend was, gegee het. Zeus het hom toe gestraf deur hom aan ’n rots...
  • Thumbnail for Olimpiese gode
    lofsang van Homeros aan Hermes. Die klassieke twaalf Olimpiese gode is: Zeus, Hera, Poseidon, Demeter, Ares, Hermes, Hefaistos, Afrodite, Atena, Apollo...
  • Thumbnail for Kronos
    Kronos (afdeling Verwysings)
    leier en het tydens die sogenaamde Goue Era regeer tot hy weer deur sy seuns Zeus, Hades en Poseidon omvergewerp en in Tartarus gevange gehou is. Sy eweknie...
  • Thumbnail for Dionusos
    Dionusos (afdeling Verwysings)
    einde te bring aan kommer. Dionusos is soms die seun van Zeus en Semele, ander kere van Zeus en Persefone. Hy word beskryf as "verwyf" of "man-vrouagtig"...
  • Mnemosune (afdeling Verwysings)
    geheue. Sy was die dogter van Uranos en Gaia en die ma van die Muses by Zeus. Sy en Zeus het nege nagte agtereenvolgens bymekaar geslaap en so die nege Muses...
  • Thumbnail for Nyx
    Nyx (afdeling Verwysings)
    Nyx, gevlug. Zeus was bang vir haar en het sy woede beteuel – en so het Hipnos Zeus se wraak vrygespring. Wanneer hy daarna met Zeus te doen gekry het...
  • Thumbnail for Hades
    Hades (afdeling Verwysings)
    Zeus en Poseidon die Titane in die Titanestryd verslaan en die heerskappy van die heelal onder hulle verdeel: Hades het die onderwêreld gekry, Zeus die...
  • Tartaros (afdeling Verwysings)
    nog nege dae lank na Tartaros val. In Homeros se Ilias (omstreeks 700) sê Zeus dat Tartaros "net so ver onder Hades is as wat die hemel bo die aarde is"...
  • Thumbnail for Persefone
    Persefone (afdeling Verwysings)
    onderwêreld. Sy was die dogter van Demeter alleen, of later van Demeter en Zeus. In die Olimpiese weergawe word sy die vrou van Hades (die onderwêreld)....
  • Thumbnail for Kastor en Polluks
    Tweeling is na hulle genoem. Saam staan hulle as die Dioskuri ("seuns van Zeus") bekend. Hulle was die kinders van Leda. Hulle tweelingsusters was Helena...
  • Thumbnail for Demeter
    Demeter (afdeling Verwysings)
    tema van Demeter in mites is haar verhouding met haar dogter Persefone by Zeus. Hades (die god van die onderwêreld) ontvoer Persefone terwyl sy saam met...
  • Thumbnail for Titanestryd
    sesde kind, Zeus, gebore word, mislei Rea vir Kronos deur aan hom ’n klip, in klere toegedraai, te gee wat hy toe insluk. Rea steek Zeus toe in Kreta...
  • Thumbnail for Artemis
    Artemis (afdeling Verwysings)
    wydste aanbid is. Sy was een van die twaalf Olimpiese gode: die dogter van Zeus en Leto en die suster van Apollo. Sy was die godin van die jag, woude en...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DuitslandNierAirbus A340Steenkool in Suid-AfrikaRicus NelLys van elemente volgens simboolJada Fire2024SiembambaMenseregtedagWêreld- Ekonomiese ForumWiskundige terminologieRugby AustraliaNabye OosteWit-DonderdagFacebookDieregeluideMiltLandbouLys van bekende Suid-AfrikanersDepressie (gemoedstoestand)DonkieSaccharomyces cerevisiaeOnse VaderSteve HofmeyrVergelykings (taalkunde)GeloftedagWoordeboek van die Afrikaanse TaalSirkelLatynPolisieN.P. van Wyk Louw1892Google MapsJuan Antonio VillacañasKalenderAnilingusNorfolk-eilandLabia (geslagsdele)Suid-Afrikaanse PolisiediensMosselbaaiHolocaustHelpmekaar-kollegeEwenaarChirurgieRomeinse RykGeoffrey HintonProstaatklierBlourokkeSeekoeiPesachVolkekundeElim, LimpopoHermie HendriksBela-BelaRoekelose DadeTaetse HamersmaAntarktikaGriekelandWhitey BassonGeografiese koördinatestelselBolsjewisLys van Afrikaanse skrywersLiesbreukAfrikaElandréBaskelandMaria MagdalenaThe SimpsonsOntkieming🡆 More