Jandorie

Die Jandorie (Zeus faber) is 'n seevis wat aan die hele kus van Suid-Afrika, die oostelike Atlantiese Oseaan, Australië, Nieu-Seeland, Japan en die Suid-Chinese See voorkom.

In Engels staan die vis bekend as die John Dory.

Jandorie
Tydperk: Oligoseen tot onlangs
Jandorie
Zeus faber
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
Z. faber
Binomiale naam
Zeus faber
Linnaeus, 1758
Jandorie
Verspreiding van die jandorie

Voorkoms

Die lyf is silwerbrons met golwende horisontale lyne en 'n groot kol bokant die pektorale vinne. Die dorsale vin het kenmerkende lang strale. Die vis word 90 cm lank en weeg tot 8.2 kg.

Habitat en gewoontes

Die jandorie kom op die kontinentale bank en boonste hellings voor in water van 50 – 400 m diep. Die onvolwasse vissies eet soöplankton en die volwasse visse eet vis en pylinkvis. Dit is 'n gesogte eetvis.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Jandorie VoorkomsJandorie Habitat en gewoontesJandorie Sien ookJandorie BronJandorie VerwysingsJandorie Eksterne skakelJandorie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MosesAppelSatellietVoegwoordSteenkoolTelefoonNG gemeente JansenvilleEienaamMateriaalTaalfossielGamelanPersentasieOogYouTubeMIV/vigs in Suid-AfrikaResensieAfro-AmerikanersVoortrekkersVersoeningsdagGautengKolorektale kankerChris HaniDiepaartromboseWerkwoordRoofvoëlFinale OplossingSeksuele penetrasieSkaapSteenkool in Suid-AfrikaPubliekDroogteJohannes HahnLieweheersbesieTrigeminale neuralgieSharpeville-slagtingPussy RiotArmoedePornografieNarsismeSpringbokPaddaWebwerfEugenetikaBevolkingSebraHorlosieDaggaRefentse MorakeKolonisasieMetafoorLongontstekingMantisStam (taalkunde)WeervoorspellingWayde van NiekerkBreinGianna MichaelsVoortrekkermonumentApostoliese GeloofsbelydenisAngina pectorisVolhoubaarheidTekstielKoorsblaarPropagandaByvoeglike naamwoordVerdampingInflasieGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondSkoenlapperBoor (element)BiologieDuitslandKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSimon PetrusAvbobGrondsoorte22 April🡆 More