Pous Nota

Soekresultate vir

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Pous Adeodatus
    77ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk. Hierdie pous word ook Adeodatus II genoem. Die verwarring het ontstaan omdat Pous Deusdedit ook Pous Adeodatus...
  • Thumbnail for Pous Anterus
    Anterius) was die negentiende pous van die Rooms-Katolieke Kerk. Pous Anterus was van Griekse afkoms. Op 21 November 235 volg hy Pous Pontianus op nadat hy (Pontianus)...
  • Thumbnail for Pous Konstantyn
    Konstantyn was die 88ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk. Pous Konstantyn is gebore in Tyrus, Sirië. Op 25 Maart 708 volg hy Pous Sisinnius op en regeer...
  • Thumbnail for Pous Deusdedit
    68ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk. Pous Deusdedit word ook Pous Adeodatus I genoem en in die geval word Pous Adeodatus aangedui as Pous Adeodatus...
  • Thumbnail for Pous Benedictus I
    Benedictus I (Bonosus) was die 62ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk. Pous Benedictus I is gebore in Rome die seun van 'n ryk edelman met die naam Bonifatius...
  • Thumbnail for Pous
    Die pous (Latyn: papa, Grieks: πάππας pappas, "vader"), ook bekend as pontifex maximus, is die biskop van Rome en die leier van die Rooms-Katolieke Kerk...
  • Thumbnail for Pous Gregorius II
    89ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk. Pous Gregorius II die seun van Marcellus is gebore in 669 in Rome, Italië. Onder die pontifikaat van Pous Sergius...
  • Thumbnail for Pous Pius VI
    Pius VI was die 250ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk vir 24 jaar, 6 maande en 15 dae, van 1775 tot 1799. Gedurende sy lang pontifikaat het hy te doen...
  • Thumbnail for Pous Urbanus II
    Urbanus II was die 159ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk. Pous Urbanus II is gebore as Odo de Châtillon (ook Odo de Lagery) ongeveer in 1035 in Châttillon-sur-Marne...
  • Thumbnail for Pous Innocentius III
    Innocentius III was die 176ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1198 tot 1216. Pous Innocentius III is gebore as Lotario di Segni (ook Lotario de'...
  • Thumbnail for Pous Agato
    handel oor Agato die 79ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk. Vir die Koptiese pous (654 – 673) sien Pous Agato (Kopties). Pous Agato is van Griekse afkoms...
  • Thumbnail for 1791
    konstitusie in Frankryk. 23 April – Pous Pius VI publiseer Adeo nota oor die afvalligheid in Avignon. 4 Mei – Pous Pius VI publiseer Quo luctu met die...
  • Thumbnail for Pous Vigilius
    Vigilius was die 59ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk. Pous Vigilius is uit 'n ou Romeinse familie. Sowel sy pa Johannes, as sy oupa was waarskynlik...
  • Thumbnail for Pous Pontianus
    Pous Pontianus was die agttiende pous van die Rooms-Katolieke Kerk. Op 21 Julie 230 volg Pous Pontianus Pous Urbanus I op en word op 28 September 235 opgevolg...
  • Thumbnail for Pous Sagarias
    pous van die Rooms-Katolieke Kerk. Pous Sagarias is van Griekse afkoms, gebore in Kalabrië die seun van Polichronius. Op 10 Desember 741 volg hy Pous...
  • Thumbnail for Pous Lando
    was die 121ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk. Pous Lando is gebore in Sabina, Italië, die seun van Taino. In Augustus 913 volg hy Pous Anastasius III...
  • Thumbnail for Pous Romanus
    114de pous van die Rooms-Katolieke Kerk. Pous Romanus is gebore in Gallese naby Civita Castellana die seun van Konstantyn. Voor sy verkiesing as pous deur...
  • Thumbnail for Pous Hilarius
    die 46ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk. Pous Hilarius is gebore op die eiland Sardinië. As aartsdeken tydens die pontifikaat van Pous Leo I het hy...
  • Thumbnail for Pous Valentinus
    Valentinus was die 100ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk. Pous Valentinus is gebore in Rome, waarskynlik in die Via Lata distrik, die seun van Leonzio...
  • Thumbnail for Pous Severinus
    Severinus was die 71ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk. Pous Severinus is gebore in Rome, die seun van Abienus. Op 15 Oktober 638 drie dae na die dood...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TreinVergelykings (taalkunde)AartappelBeurtkragAristotelesFietsVier temperamenteArmoedeSteve BikoAsiëNiemetaalStaatstoelaeKlem-in-die-kaakEkonomiese sektorDepressie (gemoedstoestand)SkaakLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaLeierskapLys van Suider-Afrikaanse soogdiereVisSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Lys van slangeEgipteKuberkrakerBaby ReindeerLieweheersbesieSeksuele opwekkingItaliëSirkelRooikatBTWAanhalingstekensBasisinkomsteKaapstadse waterkrisis 2015-2018KankerIhramGroot Muur van ChinaKunsLionel MessiKoos BekkerHipertensieBruin huisslangKonsonantAardbewingKatjieKappie (skryfteken)Apple II-reeksVarkgriepKlimaatTamatieSebraPaulus van TarsusKoorsMuskietOlimpiese SpeleProstaatkanker2024 Formule Een-seisoenOorkruipersBloedgroepSoogdierEugenetikaVars waterKreatiwiteitLuiperdNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyMiljardEendbekdierSuid-Afrikaanse GrensoorlogDurbanJo BlackTafelberg🡆 More