Faroëreilande

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Faroëreilande" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Faroëreilande
    Die Faroëreilande (Faroëes: Føroyar, [ˈfœɹjaɹ], luister (hulp·inligting); Deens: Færøerne, [ˈfeɐ̯ˌøˀɐnə]) is ’n Wes-Europese eilandstaat en argipel. Dit...
  • Die amptelike taal van die Faroëreilande is Faroëes. Die Faroëse taal is 'n Germaanse taal wat uit Oudnoors spruit. Faroëes het soortgelyke grammatika...
  • Thumbnail for Godsdiens van die Faroëreilande
    grootste Protestante beweging is die Open Brethren gemeenskap. Die Faroëreilande is tussen Skotland en Ysland geleë en word deels deur Denemarke beheer...
  • .fo (kategorie Faroëreilande)
    die agtervoegsel van domeinname op die Faroëreilande. .fo domeinname word deur die regering van die Faroëreilande uitgegee. Hulle is ook aanspreeklik is...
  • Thumbnail for Kultuur van die Faroëreilande
    Die kultuur van die Faroëreilande is gegrond op die Nordiese kultuur. Die Faroëreilande was lank van groot kulturele fases en stromings van Europa afgesny...
  • Thumbnail for Viðoy
    Viðoy (kategorie Faroëreilande)
    Viðoy (Deens: Viderø) is die noordelikste eiland in die Faroëreilande, oos geleë van Borðoy waaraan dit gekoppel is via 'n laagwaterbrug. Die naam beteken...
  • Thumbnail for Tórshavn
    Tórshavn (kategorie Geografie van die Faroëreilande)
    Þórshöfn; Sweeds: Torshamn) is die hoofstad en grootste stad van die Faroëreilande. Die stad is geleë in Tórshavn-munisipaliteit op die suidelike deel...
  • Thumbnail for Lys van berge van die Faroëreilande
    Die volgende is 'n lys van berge van die Faroëreilande. Let daarop dat verskeie berge meer as een hoogtepunt het. Maar slegs die hoogste piek is getel...
  • Thumbnail for Borðoy
    Borðoy (kategorie Faroëreilande)
    van die Faroëreilande. Sy naam beteken "landpunt eiland". Daar is agt nedersettings: Klaksvík (die tweede grootste dorp in die Faroëreilande), Norðoyri...
  • Thumbnail for Sandoy
    Sandoy (kategorie Faroëreilande)
    eilande wat die Faroe-ketting opmaak, die vyfde grootste van al die Faroëreilande, 'n outonome streek van die Koninkryk van Denemarke. Dit verwys ook...
  • Thumbnail for Koninkryk van Denemarke
    Naalagaaffik), bestaan uit die land Denemarke in Europa en die eilande Faroëreilande en Groenland in die Atlantiese Oseaan. Tot 17 Junie 1944 was Ysland...
  • Thumbnail for Högni Reistrup
    geskryf as Høgni Reistrup) is 'n sanger en musikant van Tórshavn in die Faroëreilande. Sy musikale invloede sluit Radiohead, Depeche Mode, en The Cure in...
  • Thumbnail for Noord-Europa
    Ysland, Noorweë en Swede, sowel as die outonome gebiede Åland, die Faroëreilande, Jan Mayen en Svalbard. Hoewel polities en histories nou geskakel met...
  • Thumbnail for Outonome gebied
    wees dat dit 'n ander amptelike taal het, soos in die geval van die Faroëreilande. Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit...
  • Thumbnail for Kaap Enniberg
    Kaap Enniberg (kategorie Geografie van die Faroëreilande)
    hoogste kranse in die wêreld. Enniberg is die noordelikste punt van die Faroëreilande. Van die land se kant af mag net ervare bergklimmers met 'n opgeleide...
  • Thumbnail for Svínoy
    Svínoy (kategorie Faroëreilande)
    Svínoy (Deens: Svinø) is 'n eiland geleë in die noordooste van die Faroëreilande, aan die oostekant van Borðoy en Viðoy. Dit neem sy naam van die Ou Noorse...
  • Thumbnail for Hestur
    Hestur (kategorie Faroëreilande)
    Hestur (Deens: Hestø) is 'n eiland in die sentrale Faroëreilande, aan die westekant van Streymoy en die suide van Koltur. Hestur beteken perd in die Faroëes...
  • Thumbnail for Noorse See
    Noorse See (kategorie Geografie van die Faroëreilande)
    Atlantiese Oseaan tussen Svalbard in die noorde, Noorweë in die ooste, die Faroëreilande en Shetland in die suide, Ysland in die weste en Jan Mayen in die noordweste...
  • Thumbnail for Sørvágsfjørður
    Sørvágsfjørður (kategorie Fjords in die Faroëreilande)
    Sørvágsfjørður is 'n fjord op die westerlike-kant van die eiland Vágoy in die Faroëreilande en is ongeveer 3.5km lank. Aan die einde van die fjord lê die dorp van...
  • Thumbnail for Lys van afhanklike gebiede
     Kokoseilande Koraalsee-eilande  Norfolkeiland Antártica Chilena  Paaseiland  Faroëreilande  Groenland Galápagos-eilande  Åland Clipperton  Frans-Guyana  Frans-Polinesië...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ByEkonomieSwawelMaagPaasfeesOpenbare betrekkingeHoutNarkoseLionel PetersonKasterolieVerstedelikingAnrich HerbstRivierVlekvrye staalHadedaBernice WestFisioterapieKoringKameelperdCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaNierSeekoeiTweede WêreldoorlogSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024OppervlakteC++SwaziMeningsverskil oor aardverwarmingVolstruisVlinderEerste WêreldoorlogDoziSharpeville-slagtingGeskiedenis van Suid-AfrikaBruin huisslangPersRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Maroela MediaDemokratiese AlliansieNederduitsch Hervormde KerkGronddegradasieErfenisdag (Suid-Afrika)SokkerMalariaPampoentjiesNierversakingMetaalLugbesoedelingGoogleKanadaDriedimensioneelDoelwitSebraVoedingApokriewe boekeNarsistiese persoonlikheidsteuringAnargismeEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHarvey WeinsteinChristendomKontinentFaktuurErfenisVarkUnited Democratic FrontInfrastruktuurFamilie (verwantskap)Lys van Kaapstad se voorstedeJesus van NasaretPretoriaEmfiseemKaapstad🡆 More