Koninkryk Van Denemarke

Die Koninkryk van Denemarke (Deens: Kongeriget Danmark, , luister (hulp·inligting); Faroëes: Kongsríki Danmarkar; Groenlands: Kunngeqarfik Danmarki), oftewel die Deense Ryk (Deens: Danmarks Rige; Faroëes: Danmarkar Ríki; Groenlands: Danmarkip Naalagaaffik), bestaan uit die land Denemarke in Europa en die eilande Faroëreilande en Groenland in die Atlantiese Oseaan.

Tot 17 Junie 1944 was Ysland ook 'n deel van die Koninkryk.

Koninkryk van Denemarke
Kongeriget Danmark (Deens)
Kongsríki Danmarkar (Faroëes)
Kunngeqarfik Danmarki (Groenlands)
Vlag van Denemarke Wapen van Denemarke
Vlag Wapen
Nasionale leuse:
Forbundet, forpligtet, for Kongeriget Danmark
(Deens vir: "Verenig, toegewyd, vir die Koninkryk van Denemarke")
Volkslied: Der er et yndigt land
(Deens vir: "Daar is 'n pragtige land")

Koninklike Volkslied:
Kong Christian stod ved højen mast

(Deens vir: "Koning Christian staan by die hoë mas")
Ligging van Denemarke
Hoofstad Kopenhagen
Grootste stad Kopenhagen
Amptelike tale Deens, Faroëes en Groenlands
Regering
Koning
Eerste Minister (Denemarke)
Eerste Minister (Faroëreilande)
Eerste Minister (Groenland)
Grondwetlike monargie
Frederik X
Mette Frederiksen
Aksel V. Johannesen
Múte Bourup Egede
Onafhanklikheid

Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
2 220 093 km2  
1 370 000 myl2
Bevolking
 - 2023-skatting
 - Digtheid
 
6 049 579 (112de)
2,5 / km2
6,5 / myl2
Geldeenheid Deense kroon
Faroëse kroon (DKK)
Tydsone
 - Somertyd
MET (Denemarke)
MGT (Faroëreilande)
MGT (Groenland) (UTC+1 (Denemarke)
0 (Faroëreilande)
0 tot -4 (Groenland))
MEST (Denemarke)
EST (Faroëreilande) (UTC+2 (Denemarke)
+1 (Faroëreilande))
Internet-TLD .dk
.fo
.gl
Skakelkode +45 (Denemarke)
+298 (Faroëreilande)
+299 (Groenland)

Deelgebiede

Vlag Landsdeel Bevolking Oppervlakte Bevolkingsdigtheid Geldeenheid
Koninkryk Van Denemarke  Denemarke 5 532 531 (2009) 43 094 km² 126,1/km² Deense kroon (DKK)
Koninkryk Van Denemarke  Faroëreilande 48 317 (2006) 1 399 km² 34/km² Faroëse kroon (DKK)
Koninkryk Van Denemarke  Groenland 56 375 (2005) 2 166 086 km² 0,025/km² Deense kroon (DKK)

Voormalige deelgebiede

Vlag Landsdeel Bevolking Oppervlakte Bevolkingsdigtheid Geldeenheid Tot in
Koninkryk Van Denemarke  Ysland 200 000 (1940) 103 125 km² 1,94/km² Deense kroon (DKK) 1944

Sien ook

Eksterne skakels

Koninkryk Van Denemarke  Koninkryk van Denemarke Koninkryk Van Denemarke 
Denemarke · Faroëreilande · Groenland

Tags:

Koninkryk Van Denemarke DeelgebiedeKoninkryk Van Denemarke Voormalige deelgebiedeKoninkryk Van Denemarke Sien ookKoninkryk Van Denemarke Eksterne skakelsKoninkryk Van Denemarke17 Junie1944Atlantiese OseaanDeensDenemarkeEuropaFaroëesFaroëreilandeGroenlandGroenlandsKongeriget Danmark.oggLêer:Kongeriget Danmark.oggWikipedia:MediahulpYsland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NederlandsMuskeljaatkatSpinnekopEllipstekenLetterlike en figuurlike taalgebruikWinnie Madikizela-MandelaKonsentrasiekampKapitalismeAborsie in Suid-AfrikaTuisbladDansLys van nedersettings in Suid-AfrikaEienaamKrokodilEjakulasieNarsismeAfrikanersSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994HulpwerkwoordMiltSonVioolNelson MandelaHeupPeriodieke tabelVerenigde KoninkrykSprokieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSonnestelselLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)MiddelmisbruikSkilpadKappie (skryfteken)Duitse maselsKalenderStilleweWillie JoubertVaginale kankerSelfoonBybelNierversakingPoësieKleurSteenkoolLys van Afrikaanse skrywersAfvalbestuurWiskundeAfrikaanse WikipediaDrakensbergeAntisemitismeFiela se kind (rolprent)KrieketVlagterminologieRooikatD.J. OppermanMynbedryf van Suid-AfrikaTsoenamiWikipediaSonpaneelDie Laaste Avondmaal (Leonardo)KolonoskopieMiljardInkomsteLNamakwalandAnneli van RooyenGeskiedenis van AfrikaansMandalaSwartkwasmuishondStaalRamsar-vleilande in Suid-AfrikaBysteekHondeklipbaaiPriemfaktor🡆 More