Arktiese Oseaan Geografie

Soekresultate vir

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Arktiese Oseaan
    Die Arktiese Oseaan, wat ook as die Noordelike Yssee of Noordpoolsee bekend staan, is hoofsaaklik in die Noordpoolstreek geleë. Dit is die kleinste en...
  • Thumbnail for Kanadese Arktiese Argipel
    Canadien) is die noordelike eilandwêreld van Kanada. Dit is in die Arktiese Oseaan en wes van Groenland geleë. Die argipel het 'n oppervlakte van 1 424 500 km²...
  • Thumbnail for Atlantiese Oseaan
    Afrika aan die ooste. Verder word die Atlantiese Oseaan aan die Stille Oseaan verbind deur die Arktiese Oseaan aan die noorde en die Drakedeurgang, wat tussen...
  • Thumbnail for Arktiese Sirkel
    Die Arktiese Sirkel loop deur die Arktiese Oseaan, die Skandinawiese Skiereiland, Noord-Asië, Noord-Amerika en Groenland. Die grond binne die Arktiese Sirkel...
  • Thumbnail for Golf van Amundsen
    Golf van Amundsen (kategorie Seë van die Arktiese Oseaan)
    van Amundsen (Engels: Amundsen Gulf) is 'n golf van die Arktiese Oseaan in die Kanadese Arktiese Argipel. Die Golf van Amundsen is ná die Noorse ontdekkingsreisiger...
  • Thumbnail for Suidelike Oseaan
    Die Suidelike Oseaan, Suidelike Yssee of Antarktiese Oseaan is die watermassa wat volgens sommige geografiese en meeste hidrografiese bronne die kontinent...
  • Thumbnail for Franz Josef-land
    Franz Josef-land (kategorie Eilande in Arktiese Oseaan)
    Земля́ Фра́нца-Ио́сифа, Zemlya Frantsa-Iosifa) is 'n argipel in die Arktiese Oseaan en is genoem ná Frans Josef, keiser van die Keiserryk Oostenryk en...
  • Thumbnail for Lincolnsee
    Lincolnsee (kategorie Seë van die Arktiese Oseaan)
    Engels: Lincoln Sea) is 'n see van die Arktiese Oseaan in Noord-Amerika. Die Lincolnsee is tydens die Arktiese ekspedisie tussen 1881 en 1884 deur Adolphus...
  • Thumbnail for Groenlandsee
    Groenlandsee (kategorie Seë van die Atlantiese Oseaan)
    suidweste. Die Groenlandsee grens aan die Noorse See in die suidooste, die Arktiese Oseaan in die noorde en die Barentssee in die ooste. Die Groenlandsee word...
  • Thumbnail for Banks-eiland
    Banks-eiland (kategorie Kanadese Arktiese Argipel)
    Banks-eiland behoort tot die Kanadese Arktiese Argipel. Die eiland is in die noorde van Kanada in die Arktiese Oseaan geleë en maak deel uit van die Noordwestelike...
  • Thumbnail for Jan Mayen
    Jan Mayen is 'n eiland in die Arktiese Oseaan met 'n oppervlakte van 377 km². Die eiland word deels deur 'n gletser bedek. Die eiland se geografiese ligging...
  • Thumbnail for Beaufortsee
    Beaufortsee (kategorie Seë van die Arktiese Oseaan)
    de Beaufort) is 'n see van die Arktiese Oseaan in Noord-Amerika tussen Kaap Barrow in die weste, die Kanadese Arktiese Argipel in die ooste en die vasteland...
  • Thumbnail for Wandelsee
    Wandelsee (kategorie Seë van die Arktiese Oseaan)
    Wandelhavet), ook bekend as McKinleysee (McKinleyhavet), is 'n see van die Arktiese Oseaan. Die Wandelsee is ná die Deense adjunkadmiraal Carl Frederick Wandel...
  • Thumbnail for Bylot-eiland
    Bylot-eiland (kategorie Kanadese Arktiese Argipel)
    noorde van Kanada in die Arktiese Oseaan geleë en maak deel uit van die gebied Nunavut. Bylot-eiland behoort tot die Kanadese Arktiese Argipel en lê net noord...
  • Thumbnail for Petsjorasee
    Petsjorasee (kategorie Seë van die Arktiese Oseaan)
    Печо́рское мо́ре, Pechorskoje More) is 'n see aan die suide van die Arktiese Oseaan in Noord-Rusland. Dit lê tussen die eilande Kolgoejef in die weste...
  • Thumbnail for Baffin-eiland
    Baffin-eiland (kategorie Kanadese Arktiese Argipel)
    eiland van Kanada en die Kanadese Arktiese Argipel. Die eiland is in die noorde van Kanada in die Arktiese Oseaan geleë en maak deel uit van die gebied...
  • Thumbnail for Koningin-Elizabeth-eilande
    Reine-Élisabeth) is die noordelikste eilandgroep van die Kanadese Arktiese Argipel. Dit is in die Arktiese Oseaan noordwes van Groenland geleë. Die Koningin-Elizabeth-eilande...
  • Thumbnail for Tsjoekotkasee
    Tsjoekotkasee (kategorie Seë van die Arktiese Oseaan)
    (Russies: Чуко́тское мо́ре, Tsjoekotskoje more) is ’n binnesee van die Arktiese Oseaan. Dit word in die weste begrens deur die De Long-straat, naby Wrangeleiland...
  • Thumbnail for Ellesmere-eiland
    en die Kanadese Arktiese Argipel, beslaan 'n oppervlakte van 196 235 km². Die eiland is in die noorde van Kanada in die Arktiese Oseaan geleë en maak deel...
  • Thumbnail for Prins-Charles-eiland
    Prins-Charles-eiland (kategorie Kanadese Arktiese Argipel)
    van Kanada in die Arktiese Oseaan geleë en maak deel uit van die gebied Nunavut. Prins-Charles-eiland behoort tot die Kanadese Arktiese Argipel en lê net...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PerdXhosaKankerKolorektale kankerOutismeChromatografieHondCristiano RonaldoSaartjie BaartmanSonnestelselBlomBeaufortskaalVerkleinwoordKnieRamsar-vleilande in Suid-AfrikaVormKaliumNarkoseErfenisdag (Suid-Afrika)Mobutu Sese SekoKameelperdPalestynePuberteitJava (programmeertaal)LeierLetterkundeKarlien van JaarsveldDiplopodaSpinnekopNaeltjiesMenslike penisgrootteApartheidStikstofSpringbokkeXenofobie in Suid-AfrikaKoos du PlessisGriekwa-AfrikaansKoue OorlogVoornaamwoordPornografieVrouGeboorte3D-rolprentKweekhuisgasSewe doodsondesBerilliumGoogleLys van politieke partye in Suid-AfrikaSuurstofTierDwelmmiddelGrondbesoedelingDataverwerkingChemiese verbindingLongontstekingBevolkingAppel (sanger)dgbsjRosa ParksAnusLys van kinderspeletjiesWolJazzBlack SashOseaanbesoedelingKaapse VlaktePenisSkooluniformKwaZuluGewasboerdery in Suid-AfrikaNarsismeWiskundige terminologieLys van Afrika-landeOntwikkelde land🡆 More