Baffin-Eiland

Baffin-eiland (Engels: Baffin Island, Inuktitut: ᕿᑭᖅᑖᓗᒃ, Qikiqtaaluk), die wêreld se vyfde grootste eiland, na Groenland, Nieu-Guinee, Borneo en Madagaskar, beslaan 'n oppervlakte van 507 451 km².

Dit is die grootste eiland van Kanada en die Kanadese Arktiese Argipel. Die eiland is in die noorde van Kanada in die Arktiese Oseaan geleë en maak deel uit van die gebied Nunavut. Baffin-eiland grens in die noorde aan die Baffinbaai, in die suide aan die Hudsonbaai en in die ooste aan die Labradorsee. Net noord lê Bylot-eiland en net wes Prins-Charles-eiland. Iqaluit, die hoofstad van die gebied, is in die suidooste van die eiland geleë. Baffin-eiland is genoem na die Britse ontdekker William Baffin.

Baffin-eiland
Inheemse naam: Baffin Island
ᕿᑭᖅᑖᓗᒃ, Qikiqtaaluk
Nasa-Satellietbeeld van die Baffin-eiland
Nasa-Satellietbeeld van die Baffin-eiland
Geografie

Ligging Noord-Kanada, Arktiese Oseaan
Koördinate 69°N 72°W / 69°N 72°W / 69; -72 72°W / 69°N 72°W / 69; -72
Argipel Kanadese Arktiese Argipel

Oppervlakte 507 451 vk km
Hoogste punt Berg Odin 2 147 m
Administrasie
Vlag van Kanada Kanada
Gebied Baffin-Eiland Nunavut

Hoofstad Iqaluit
Grootste stad Iqaluit (6 184)

Demografie
Bevolking 10 745

Bevolkingsgroepe Inuïete (72,7%)
Die wêreld se vyfde grootste eiland en die grootste eiland van Kanada en die Kanadese Arktiese Argipel
Baffin-Eiland
Ligging van die Baffin-eiland
Baffin-Eiland
Kaart van die Baffin-eiland

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansBaffin-Eiland  Wiki Commons het meer media in die kategorie Baffin-eiland.
  • (en) "Baffin Island". Encyclopædia Britannica. Besoek op 10 Mei 2020.
  • (en) "Baffin Island". The Canadian Encyclopedia. Besoek op 10 Mei 2020.

Tags:

Arktiese OseaanBaffinbaaiBorneoBylot-eilandEngelsGroenlandHudsonbaaiInuktitutIqaluitKanadaKanadese Arktiese ArgipelLabradorseeMadagaskarNieu-GuineeNunavutPrins-Charles-eilandProvinsies en gebiede van KanadaVerenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Slag van BloedrivierBosluisbytkoorsTelwoordAbstraksie (rekenaarwetenskap)Lys van Griekse mitologiese figurePlae van EgiptePubiese hareGeelhoutEuropaMenseregteSteenkool in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeSwartHemelvaartsdagByvoeglike naamwoordApokriewe boekeMetaalRenteHipoteseErektiele disfunksieFabelOnderwysSoogdierKunsmatige intelligensieDesimale breukeAfro-AmerikanersSuid-Afrikaanse GrensoorlogGeslagDrie-eenheidVolhoubare ontwikkelingHartaanvalJacques LootsBreinvliesontstekingVoedingPriemgetalEugenetikaKolonoskopieJak de PriesterInstagramWeervoorspellingGreen PornoSnaarinstrumentHartSeevlakstygingVaste stofHernubare energieTropiese sikloonKlimaatsverandering in Suid-AfrikaApostoliese GeloofsbelydenisVryheidsmanifesMandalaWaterstofVerkleinwoordLys van Afrikaanse skrywersKlimaatsverandering in AfrikaVerlede tydSoortnaamAardverwarmingAardkorsHondeklipbaaiNatuurbewaringSenuweestelselJeugdagSelfoonGeelsugDieregeluideKartografieRasionale getalNeurenberg-verhoreWithaaiLettergreepChemiese verbindingJaco JacobsKatoenWerkwoordSpelerposisies in rugbyBloeddruk🡆 More