Ellesmere-Eiland

Ellesmere-eiland (Engels: Ellesmere Island, Inuktitut: Umingmak Nuna), die wêreld se tiende grootste eiland en die derde grootste eiland van Kanada en die Kanadese Arktiese Argipel, beslaan 'n oppervlakte van 196 235 km².

Die eiland is in die noorde van Kanada in die Arktiese Oseaan geleë en maak deel uit van die gebied Nunavut. Ellesmere-eiland grens in die noordooste aan die Lincolnsee, in die ooste aan die Nares-straat en in die suidooste aan die Baffinbaai; in die ooste is Groenland, in die suide Devon-eiland en in die weste Axel-Heiberg-eiland geleë. Op die eiland is Kanada se noordelikste punt, Kaap Columbia, en die noordelikste nedersetting ter wêreld, Alert, geleë. Ellesmere-eiland is die noordelikste eiland van Kanada en die Kanadese Arktiese Argipel en genoem na die Britse politikus en skrywer Francis Egerton, die eerste graaf van Ellesmere.

Ellesmere-eiland
Inheemse naam: Ellesmere Island
Umingmak Nuna
Nasa-Satellietbeeld van die Ellesmere-eiland
Nasa-Satellietbeeld van die Ellesmere-eiland
Geografie

Ligging Noord-Kanada, Arktiese Oseaan
Koördinate 79°50′N 80°00′W / 79.833°N 80.000°W / 79.833; -80.000 80°00′W / 79.833°N 80.000°W / 79.833; -80.000
Argipel Koningin-Elizabeth-eilande (Kanadese Arktiese Argipel)

Oppervlakte 196 235 vk km
Hoogste punt Barbeau Peak 2 616 m
Administrasie
Vlag van Kanada Kanada
Gebied Ellesmere-Eiland Nunavut

Grootste stad Grise Fiord (141)

Demografie
Bevolking 146

Bevolkingsgroepe Inuïete
Die wêreld se tiende grootste eiland en die derde grootste eiland van Kanada en die Kanadese Arktiese Argipel
Ellesmere-Eiland
Ligging van die Ellesmere-eiland
Ellesmere-Eiland
Osborn-berge op Ellesmere-eiland

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansEllesmere-Eiland  Wiki Commons het meer media in die kategorie Ellesmere-eiland.
  • (en) "Ellesmere Island". Encyclopædia Britannica. Besoek op 10 Mei 2020.
  • (en) "Ellesmere Island". The Canadian Encyclopedia. Besoek op 10 Mei 2020.

Tags:

Arktiese OseaanAxel-Heiberg-eilandBaffinbaaiDevon-eilandEngelsGroenlandInuktitutKanadaKanadese Arktiese ArgipelLincolnseeNunavutProvinsies en gebiede van KanadaVerenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

InfeksieOntlastingEkonomieTurkyeWortelAspergersindroomSamsung GroepOntsteking (geneeskunde)Wikimedia-stigtingKoorsTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinApostoliese GeloofsendingByvoeglike naamwoordWynsteenEuropese UnieEreksieSteve BikoLys van Afrikaanse televisiereekseNieu-SeelandOopbroninhoudWerwelkolomBeesHottentot (vis)WikisourceAngkor WatRooibok1991Antjie KrogGoudMaselsMagda van BiljonAlvin BruindersNagapieNamibiëVlag van AfghanistanSuurstofDinosourusAppel (sanger)Heilige SaterdagDachshundHematurieLys van veltoestandeVermaakSkoonma-se-tongWiskundige terminologieProstaatkankerPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaRoekelose DadeWaterhertAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeGewone luislangGedigNazi-DuitslandSinoniemVerkoueSonnestelselDikdermAsiëDanie du ToitKoöperasiestoriesOorlog in Soedan (sedert 2023)SendelingposisieOsoonlaagWladimir PoetinAntarktikaRykie van Reenen🡆 More