1850

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "1850" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for 1850
    Die jaar 1850 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 50ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander...
  • Die Gedenkteken Nederlanders in Transvaal 1850-1950 (die Hollander Monument) herdenk die bydrae van Kruger se Hollanders en hul nageslag tot in die middel...
  • Thumbnail for Millard Fillmore
    Januarie 1800 – 8 Maart 1874) was die 13de President van die Verenigde State (1850–1853). Hy het president geword na die afsterwe van Zachary Taylor omrede...
  • Thumbnail for Zachary Taylor
    Zachary Taylor (kategorie Sterftes in 1850)
    Zachary Taylor (24 November 1784 – 9 Julie 1850) was die twaalfde President van die Verenigde State. Hy was ook 'n militêre leier en het sy militêre loopbaan...
  • Thumbnail for Cisticolidae
    Malcorus Smith, A, 1829 Hypergerus Reichenbach, 1850 Eminia Hartlaub, 1881 Camaroptera Sundevall, 1850 Calamonastes Sharpe, 1883 Euryptila Sharpe, 1883...
  • Thumbnail for Karel Lucien Bonaparte
    Generum Avium (Leiden, 1850) Revue critique de l'ornithologie Européenne (Brussels, 1850) Monographie des loxiens (Leyden, 1850) saam met H. Schlegel Catalogue...
  • Thumbnail for William Wordsworth
    William Wordsworth (kategorie Sterftes in 1850)
    7 April 1770 in Wordsworth House, Cockermouth, Engeland Oorlede 23 April 1850 in Cumberland, Engeland Literêre stroming Romantiek Bekende werke Lyrical...
  • Thumbnail for Groothertog Aleksei Aleksandrowitsj van Rusland
    Aleksandrowitsj van Rusland (Russies: Алексей Александрович; 14 Januarie 1850 - 14 November 1908) was die vyfde kind en vierde oudste seun van Aleksander...
  • Thumbnail for Montagu
    Langeberg (suid) en Waboomsberge (noord). Daniel Stephanus van der Merwe het in 1850 erwe op die plaas Uitvlug deur die landmeter William Atmore laat uitlê en...
  • Thumbnail for Agtste Grensoorlog
    Die Agtste Grensoorlog van Desember 1850 tot Maart 1853 (ook bekend as die Umlangeni-oorlog, Mlanjeni-oorlog of Bonte Oorlog) was die agtste in die reeks...
  • Thumbnail for Howick
    roete het verder van die Umgenirivier na die Karkloofvallei gegaan. Teen 1850 was die roete so besig dat 'n nuwe deurgangsplek gevind moes word en 'n nuwe...
  • Thumbnail for Apia
    van 36 735 in 2011 gehad en 'n oppervlakte van 123,81 km². Apia is in die 1850's gestig en het vanaf 1900 tot 1919 as hoofstad van die Duitse kolonie Duits-Samoa...
  • Thumbnail for Frank Rhodes
    Frank Rhodes (kategorie Geboortes in 1850)
    Francis (Frank) William Rhodes (1850 – 1905) was 'n Britse soldaat en ouer broer van Cecil John Rhodes. Hy is in 1850 in Bishop's Stortford gebore. Hy...
  • Thumbnail for Groothertog Nikolaas Konstantinowitsj van Rusland
    Konstantinowitsj (Russies: Николай Константинович; 14 Februarie [O.S. 2 Februarie] 1850 – 26 Januarie [O.S. 14 Januarie] 1918) was die eersgebore seun van groothertog...
  • William Menzies (kategorie Sterftes in 1850)
    William Menzies (1796 – 1850) was 'n regter van die Kaapse Hooggeregshof. Hy is op 27 April 1796 in Edinburgh gebore en ontvang sy opleiding daar. Hy was...
  • Thumbnail for Dalton
    KwaZulu-Natal, Suid-Afrika en is 11 km oos van New Hanover geleë. Dalton is in 1850 gestig. Dit het plaasgevind nadat Henry Boast van North Dalton in Yorkshire...
  • Thumbnail for Jacobus Wilhelmus Sauer
    Jacobus Wilhelmus Sauer (kategorie Geboortes in 1850)
    Jacobus Wilhelmus Sauer (1850 – 24 Julie 1913) was 'n Suid-Afrikaanse staatsman. Hy is gebore op Burgersdorp, studeer aan die Suid-Afrikaanse Kollege en...
  • Thumbnail for Abraham Kriel
    Abraham Kriel (kategorie Geboortes in 1850)
    Ds. Abraham Paul Kriel (die plaas Keerweder, Franschhoek, 1 Maart 1850 – Umkomaas, 9 Junie 1928) was predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk en...
  • Thumbnail for Alan Stevenson
    Ryan (1847) Noss Head (1849) Ardnamurchan Point (1849) Sanda (1850) Hestan Eiland (1850) Hoy High en Hoy Low, Graemsay (1851) Arnish Point (1853) Biographical...
  • Thumbnail for Verulam
    die Mdlotrivier geleë. Die Hazelmeredam is naby die dorp. Die dorp is in 1850 gestig toe 400 Metodiste uit Brittanje onder die beskerming van die graaf...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Apostoliese GeloofsendingArgeologieGezina, PretoriaChris Blignaut1991Planete in astrologieAkuutHokkieJeuksiekteChetan BhagatJohan StemmetBoet TroskieBloedsomloopstelselGelukTonnels van Củ ChiAfrikaanse naguilPinksterBrandewynVergelyking Groot TrekVerkleinwoordJaarFilosofieBloemhofdamKliniese depressieLuxemburg (provinsie)MieliestronkGordelroosToyota CorollaWarmlugballonMenslike seksuele gedragHeelgetalVulvaJapannese letterkundeEmfiseemCyrilliese alfabetMetabolismeGert van TonderHoofpynVyfsterBloedgroepInsolasieLys van NG gemeentesDoodstrafBybelWikimedia-stigtingDocumentaTale in Suid-AfrikaTheuns JordaanLemoenduif22 NovemberFord FiestaThe MizMenslike skeletPerdBloeddrukGotenburgSinoniemPokkeMesopotamiëBasisinkomsteBruin menseReële getalFormule EenNoorweëTsongaSteve HofmeyrHolocaustVerkragtingNoot vir NootChris HaniAurora (astronomie)MuishondAfrikaanse WikipediaMercuriusDie BylDokter🡆 More