Dalton: Nedersetting in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Dalton is 'n klein dorp in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika en is 11 km oos van New Hanover geleë.

Dalton is in 1850 gestig. Dit het plaasgevind nadat Henry Boast van North Dalton in Yorkshire, Engeland die emigrasie na die destydse Natal georganiseer het. Die spoorlyn het die dorp gedurende 1900 bereik.

Dalton
Dalton is in KwaZulu-Natal
Dalton
Dalton
Dalton: Nedersetting in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika Dalton se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°20′S 30°38′O / 29.333°S 30.633°O / -29.333; 30.633 30°38′O / 29.333°S 30.633°O / -29.333; 30.633
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikUMgungundlovu
MunisipaliteituMshwathi
Stigting1850
Oppervlak
 • Totaal1,28 km2 (0,49 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal1 493
 • Digtheid1 166/km2 (3 020/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense9.6%
 • Indiërs/Asiërs6.6%
 • Bruin mense0.7%
 • Swart mense81.4%
 • Ander1.7%
Taal (2011)
 • Zoeloe 58.6
 • Engels 21.3
 • Xhosa 12.8
 • Afrikaans 1.8%
 • Ander 5.5
Poskode (strate)
3236
Skakelkode033

Sien ook

Bronne

  • Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.
  • Rosenthal, Eric (1967). Ensiklopedie van Suidelike Afrika.

Verwysings

Tags:

EngelandKwaZulu-NatalNatalNew Hanover, KwaZulu-NatalSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VrouDigvormKewerLiesbreukBiologieKolorektale kankerAfro-AmerikanersGeskiedenis van die BoererepubliekeGroot vyfLiefdeAgtervoegselEuropaKunsmatige algemene intelligensieHokkieReënspinnekopMerinoGroot TrekKameelDansVaginale kankerLys van Kaapstad se voorstedeGawes van die Heilige GeesAlliterasieSelfoonEkonomie van Suid-AfrikaSlag van Cuito CuanavaleWapen van Suid-AfrikaKolonoskopieJeuksiekteLugbesoedelingIndustriële RevolusieCarles PuigdemontBipolêre gemoedsteuringKorrupsieSout (chemiese stof)IronieKoorsblaarSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKunsmatige intelligensieSomerBynierOrthopteraSuid-AfrikaMonumentWes-IndiëPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaTuisbladMahatma GandhiKopieregGeografie van Suid-AfrikaSonpaneelBeeldspraakAartappelDesimale breukeNiemetaalPizzaSuikersiekteSatellietBoomStaalArmoedeverligtingVergelykings (taalkunde)Lys van landeVryheidsmanifesKlem-in-die-kaakKoue OorlogDwelmonttrekkingGeslagWaterpokkiesMensDroomAfrikaPolitieke partyTienerAfkortingHoofpynMidde-Ooste🡆 More