Wentelbaan

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Wentelbaan" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Wentelbaan
    ’n Wentelbaan is in fisika die pad waarlangs een voorwerp om ’n punt in die ruimte wentel of draai, soos ’n planeet om die massamiddelpunt van die Sonnestelsel...
  • Supersinchroniese wentelbaan is ’n wentelbaan met ’n periode wat langer is as dié van ’n sinchroniese wentelbaan. ’n Sinchroniese wentelbaan het ’n wentelperiode...
  • Thumbnail for Heliosentriese wentelbaan
    ’n Heliosentriese wentelbaan (ook genoem ’n sirkumsolêre wentelbaan) is ’n wentelbaan om die barisentrum, of massamiddelpunt, van die Sonnestelsel, wat...
  • Subsinchroniese wentelbaan is ’n wentelbaan met ’n periode wat korter is as dié van ’n sinchroniese wentelbaan. ’n Sinchroniese wentelbaan het ’n wentelperiode...
  • ’n Sinchroniese wentelbaan is ’n wentelbaan waarin die wentelende liggaam (gewoonlik ’n satelliet) ’n wentelperiode het wat presies dieselfde is as die...
  • Thumbnail for Sinchroniese rotasie
    Geostasionêre wentelbaan Heliosentriese wentelbaan Lae aardwentelbaan Sinchroniese wentelbaan Subsinchroniese wentelbaan Supersinchroniese wentelbaan Hierdie...
  • Thumbnail for Geostasionêre wentelbaan
    'n Geostasionêre wentelbaan, ook bekend as 'n geosinchrone ewenaarwentelbaan, is 'n sirkelvormige sinchroniese wentelbaan 35 786 km bo die Aarde se ewenaar...
  • Thumbnail for Baanhelling
    Baanhelling of wentelinklinasie meet die helling van ’n voorwerp se wentelbaan om ’n hemelliggaam. Dit word uitgedruk as die hoek tussen ’n verwysingsvlak...
  • Thumbnail for Eksentrisiteit (sterrekunde)
    verwys na die wentelbaan van ’n hemelliggaam wat afwyk van ’n sirkelvorm, die wentelbaan is dus eksentries. Die eksentrisiteit van die wentelbaan is ’n belangrike...
  • Thumbnail for Dubbelster
    Dubbelsterre is baie belangrik in astrofisika omdat die berekening van hul wentelbaan sterrekundiges in staat stel om hul massa direk te bepaal, en daardeur...
  • Thumbnail for Satelliet
    wetenskaplike, kommersiële of militêre doeleindes in 'n elliptiese of ronde wentelbaan om 'n ander voorwerp soos byvoorbeeld die aarde of die maan geplaas word...
  • Thumbnail for Sonnebaan
    die ekliptika genoem) omskryf die vlak wat die wentelbaan van die Aarde om die Son bevat. Die wentelbaan van die meeste planete in die sonnestelsel lê...
  • Thumbnail for Retrograde en prograde beweging
    prograde beweging, wat in dieselfde rigting is. Hierdie beweging kan die wentelbaan van een liggaam om ’n ander wees of die rotasie van ’n enkele liggaam...
  • Thumbnail for Sentour (kleinplaneet)
    (Apollo-asteroïde) het ’n uiters eksentrieke wentelbaan (e = 0,947), wat dit neem van binne die Aarde se wentelbaan (0,94 AE) tot ver verby Neptunus (>34 AE)...
  • Thumbnail for Kleinplaneet
    Kleinplaneet (Engels: minor planet) is ’n hemelliggaam wat in ’n direkte wentelbaan om die Son is en wat nie óf ’n hoofplaneet is óf oorspronklik as ’n komeet...
  • Thumbnail for Ruimtevaart
    ruimtevaart sluit in waarnemingstuie wat hul wentelbaan om die Aarde verlaat, sowel as satelliete in ’n wentelbaan om die Aarde soos kummunikasiesatelliete...
  • Thumbnail for Ashelling
    pool aan ’n sekere kant van die wentelbaan meer na die Son oorhel en die ander pool aan die ander kant van die wentelbaan – dit veroorsaak die seisoene...
  • Thumbnail for Maanfase
    die deel is wat verlig word, hang af van die posisie van die Maan in sy wentelbaan. Dit kan wissel tussen 100% (volmaan) en 0% (donkermaan). Die donker-liggrens...
  • Thumbnail for Makemake
    Makemake af om hom wentel, met ’n wentelperiode van ≥12 dae (indien die wentelbaan rond is). Dit het die voorlopige naam S/2015 (136472) 1 gekry, maar word...
  • Thumbnail for Apollo-program
    ruimtereisiger, Michael Collins, het in die Apollo-beheer-en-diensmodule in 'n wentelbaan om die maan gewentel. Die maan is aanvanklik te voet verken, maar later...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-SothoCradock-4GasTienerWitrenosterSarel Jacob PretoriusOseaanbesoedelingBloedvergiftigingIdioomJo BlackLys van chemiese elemente volgens atoomgetalLimpopo (rivier)Lionel PetersonMateriaalEnsiklopediePerdNazi-DuitslandTamboraNatuurbewaringBelastingAngolaSeksismeHerpes simplexVerkragtingKontinentLiewe HeksieHidroëlektrisiteitLugbesoedelingKoperXenofobieVoëlEksponentSiya KolisiKoolstofVolhoubare ontwikkelingSelfoonKnieBronsLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaVaste stofKhoikhoiKewerWaterbesparing in Suid-AfrikaVerenigde State van AmerikaMieliestronkKersfeesPriemgetalNaaldekokerAmateurradioVoorvoegselAnale seksSwart menseMartin Luther King jr.CorioliskragAfleiding (taalkunde)RoesMigrasie van voëlsSuiwelprodukSiekteAkroniemErosietipesKlankMaagDroogteHandré PollardHeks van HexrivierChroniese siekteDeelwoordBTWXenofobie in Suid-AfrikaSwartkwasmuishondDrinkwatervoorsieningNierGeografie van Suid-AfrikaSonnestelsel🡆 More