Nag

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Nag" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Nag
    Nag is gewoonlik die tydperk van omringende donkerte van sonsondergang tot sonsopkoms in elke dag van 24 uur, wanneer die son onder die horison is. Die...
  • Thumbnail for Stille nag, heilige nag
    "Stille Nag, Heilige Nag" is die Afrikaanse weergawe van een van die bekendste en mees geliefde Kersliedere ter wêreld. Die oorspronklike Duitse lied,...
  • Die Nag Hammadi-geskrifte, wat ook as Nag Hammadi-biblioteek bekend staan, is 'n versameling vroeg-Christelike tekste met 'n sterk gnostiese inslag wat...
  • Thumbnail for Duisend-en-een-nag
    Die vertellinge van Duisend-en-een-nag (Arabies: الف ليلة وليلة / alf laila wa-laila, "duisend nagte en een nag") is ’n versameling verhale in die vorm...
  • Nag van die negentiende is 'n Afrikaanse rolprent wat op Lambertsbaai verfilm en in 1992 vrygestel is. PG du Plessis het die draaiboek geskryf en Koos...
  • Nag Van Vrees is ’n Afrikaanse rolprent wat in 1985 uitgereik is. Die vervaardiger was Flip Bezuidenhout, terwyl Stanley Roup die regie behartig het....
  • Thumbnail for Dag-en-nag-ewening
    ’n Dag-en-nag-ewening, soms net ’n nagewening of ook ekwinoks genoem (Latyn: aequinoctium, "gelyke nag"), is wanneer die Son loodreg bo die ewenaar skyn...
  • Al-Layl (aangestuur vanaf Die Nag (soera))
    Al-Layl (Arabies: الليل, "Die Nag") is die 92ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 21 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed...
  • Ad-Dhuha (Arabies: الضحى, "Die Glansrykheid Van Die Nag" of "Die Helder Oggend") is die 93ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 11 ajat, of...
  • Thumbnail for Nag op 'n Kaal Berg
    Nag op 'n Kaal Berg (Russies: Ночь на лысой горе; transliterasie: Noch′ na lysoy gore), ook bekend as Nag op die Kaal Berg, is 'n reeks komposisies deur...
  • Die nag het net een oog is die Gotiese debuutroman van François Bloemhof. Dit is voor publikasie bekroon met Antenne, Saambou en De Kat se prys vir beginner-romansiers...
  • gewikkel. Op die dag-en-nag-ewening (op 21 Maart en 22 September wanneer dag en nag ewe lank is) is hulle gelykop. Ná die winter-dag-en-nag-ewening word die...
  • Thumbnail for Hemera
    verpersoonliking van die dag en volgens Hesiodus die dogter van Erebos en Nyx (Nag). Hyginus sê egter in sy voorwoord tot die Fabulae dat Chaos haar vader/moeder...
  • Thumbnail for Varingblom
    Estiese kultuur maak die varingblom sy verskyning net een keer per jaar in die nag van Jāņi (Jaaniõhtu of Jaaniöö in Estland), wanneer volgens 'n voor-Christelike...
  • Thumbnail for Nyx
    Nyx, soms ook Nuuks, is in die Griekse mitologie die oergodin van die nag. Sy was deel van die skepping van die aarde en was die moeder van ’n paar verpersoonlikende...
  • beheer van geboorte tot die dood (en daarna). Volgens H.J. Rose was Nyx ("Nag") die moeder van die skikgodinne. Daar was gewoonlik drie van hulle: Clotho...
  • Thumbnail for Al-Isra
    die eerste vers, wat vertel van die Isra, die vervoer van Mohammed in die nag van die Groot Moskee van Mekka na wat genoem word "die Verre Moskee". Die...
  • Mohammed geopenbaar. Die naam van die soera kom uit vers 1. Dit vier die nag van die eerste openbaring van wat die Koran sou word. Dit gaan hoofsaaklik...
  • Thumbnail for Lailat al-'Kadr
    al-'K(Arabies: لیلة القدر, letterlik: "Nag van die Lotsbestemming" of "Nag van Krag") is in Islam 'n nag in die maand Ramadan toe die eerste soera...
  • Thumbnail for Nag van die lang messe
    Tydens die nag van die lang messe (30 Junie - 2 Julie 1934), wat in Duitsland dikwels die Röhm-Putsch genoem word, is die hele topbestuur van die Sturmabteilung...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

CeresMangelontstekingMensFranse RewolusieSpeelkaartDigitale en analogiese tydGoogle MapsVersoeningsdagBronsLandbouMagneetWeervoorspellingGeelslangIrma SternLenteTandbederfGraaff-ReinetToestand van materieKameelperdBipolêre gemoedsteuringSoogdierVoyeurismeDroomPuberteitAnale kankerNasionale VrouedagJosef StalinNagmaalNG gemeente MurraysburgSteenkoolGautengMenslike seksuele gedragAartappelVulvaBelastingNasionale lied van Suid-AfrikaIntensiewe vormBiodiversiteitRuan PienaarBrandmondsindroomTremNarsismeSpreeuMorfeemReënDistrik SesLys van Afrikaanse televisiereekseSeekoeiBoerboelTsongaMaroela MediaHannes van WykGriekse teaterKappie (skryfteken)DurbanVaste stofJesus van NasaretDonkieWaterpokkiesSASOLOligopolieDiepaartromboseThomas EdisonBTWSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Leah van NiekerkVerkragtingGeestesteuringRymKweekhuisgasKlitorisSteve HofmeyrDeelteken en umlautAnale seksVerantwoordelikheidRusland🡆 More