Kulminasie

Kulminasie is in sterrekunde die oomblik wanneer ’n hemelliggaam (die Son, ’n planeet, ster, sterrebeeld of diepruimtevoorwerp) die waarnemer se plaaslike meridiaan (sien skets) kruis.

Kulminasie
Die meridiaan aan die hemelbol. ’n Waarnemer se "boonste meridiaan", ’n halfsirkel, loop deur hulle senit en die noord- en suidpunt van hul horison (die geel deel op die illustrasie); die waarnemer se "plaaslike meridiaan" is die halfsirkel wat sy senit en albei hemelpole bevat.

Deur die dag en nag lyk dit vanweë die Aarde se rotasie of alle hemelliggame op ’n pad van oos na wes beweeg, wat beteken hulle kruis die meridiaan twee keer. Buiten by die twee geografiese pole het enige voorwerp wat oor die meridiaan beweeg ’n boonste kulminasie, wanneer dit sy hoogste punt bo die horison bereik, en sowat 12 uur later ’n onderste kulminasie, wanneer dit sy laagste punt onder die horison bereik. As net van "kulminasie" gepraat word, word gewoonlik die boonste kulminasie bedoel.

’n Voorwerp se hoogte, of hoek bo die horison (A) in grade, by sy boonste kulminasie is gelyk aan 90 minus die waarnemer se breedtegraad (L) plus die voorwerp se deklinasie (δ): A = 90° − L + δ.

Verwysings

Bronne

Tags:

DiepruimteHemelliggaamMeridiaan (sterrekunde)PlaneetSonSterSterrebeeldSterrekunde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van kinderspeletjiesJakobKoue OorlogWoestynVraag en aanbodWisselkoersNamakwalandHector PietersonMaagsweerPlastiekSendelingposisieHoofpynBruin huisslangKangaroeYslandTegnologieD.J. OppermanKoolstofKoorsAfrikaansAnrich HerbstBeëdigde verklaringLondenBurgerregteSout (chemiese stof)Vierde Industriële RevolusieKrokodilMadison IvyTopsy SmithGrondsoorteMierRussiese inval in Oekraïne sedert 2022InfeksieTweede WêreldoorlogMobutu Sese SekoDoopGlobaliseringGoogle TranslateSkoolRefentse MorakeNederlandLys van bekende Suid-AfrikanersJapie GreylingMisdaadLys van Afrikaanse televisiereekseSonElon MuskEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaGeldKoolhidraatOseaanOnderhandelinge om apartheid te beëindigEugenetikaIngrid JonkerSiya KolisiWikimedia-stigtingSeksualiteitHartGroot-VisrivierWilna SnymanMiddelmisbruikPornhubTarentaleNadia ValvekensDiepaartromboseSanskritDuitslandSportSkoenlapperBateInligtingErosietipesMonopolieGroepsdrukSosiale mediaLeeu🡆 More