Georges de Layens (6 Januarie 1834 - 23 Oktober 1897) was 'n Franse plantkundige en byeboer.
Hy was die skepper van die gewilde mobiele byekorf genoemd die "Layenskorf".
Georges de Layens | |
Gebore | 6 Januarie 1834 Lille, Frankryk |
---|---|
Oorlede | 23 Oktober 1897 (op 63) Nice, Frankryk |
Nasionaliteit | Frankryk |
Vakgebied | Plantkunde, byeboerdery |
Hy het verskeie werke gepubliseer oor byeboerdery en botanie. Tesame met Gaston Bonnier (1853-1922), was hy mede-outeer van 'n boek oor byeteelt genoemd Cours complet d'apiculture, asook 'n publikasie oor plante van noordelik Frankryk en België getiteld Nouvelle flore du Nord de la France et de la Belgique.
Die Layenskorf is vervolmaak deur Jean Hurpin.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Georges de Layens, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.