Waterboomheide: Plantspesie

Die waterboomheide (Erica caffra) is 'n klein boom, soms 'n struik, wat in oewerhabitatte en aan woudrande groei en vanaf die Wes-Kaap tot in die Drakensberge van KwaZulu-Natal en Lesotho voorkom.

Die boom se blomme lyk soos klokkies. Die boom se FSA-nommer is 572.

Waterboomheide
Waterboomheide: Sien ook, Verwysings, Bronne
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. caffra
Binomiale naam
Erica caffra
L., (1753)
Waterboomheide: Sien ook, Verwysings, Bronne
Waterboomheide in Kirstenbosch.

Hierdie plant is een van die 54 plantspesies wat deur Kaapse heuningbye, Apis mellifera capensis, as primêre nektar- en stuifmeelbronne gebruik word en in die Oos-Kaapprovinsie in 'n gebied waar fynbosplantegroei met grasveldgemeenskappe meng, bestudeer is.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Waterboomheide Sien ookWaterboomheide VerwysingsWaterboomheide BronneWaterboomheide Eksterne skakelsWaterboomheide

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Komplementêre kleureKoolstofTydEiffeltoringAngssteuringSokkerSelfoonJodeHernubare energieVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameOrgasmeKrampPad na jou hartNasionale lied van Suid-AfrikaBuffelSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994SeksismeLugbesoedelingEkonomiese sektorStereotipeKlem-in-die-kaakOu Apostoliese KerkWaterpokkiesDieremishandelingAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeGetalNatriumtiosulfaatDundermGroepsgebiedewetLionel MessiCurly HowardNieuwoudtvilleHage GeingobAfrikaanse taalleerKoolhidraatXHTMLEkologieJudaïsmeMondEendbekdierVoyeurismeGemeenskapsorganisasieIngrid JonkerRomeinse RykDonderstormMarie AntoinetteLys van nedersettings in Suid-AfrikaLiefdeAfrikanernasionalismeTremHaaieHakerStam (taalkunde)Steve BikoDuitse maselsDeelteken en umlautXhosaRivierWatersuiweringWerkloosheidJohnny RapidSebraGeweldCheslin KolbeSeisoenKolonisasieOranjerivierJohannesburgBeeldspraakJapanStruktuur van die Aarde19de eeuSuid-EuropaTaalMikro-ekonomieBloemfonteinSlawerny🡆 More