Waterboomheide: Plantspesie

Die waterboomheide (Erica caffra) is 'n klein boom, soms 'n struik, wat in oewerhabitatte en aan woudrande groei en vanaf die Wes-Kaap tot in die Drakensberge van KwaZulu-Natal en Lesotho voorkom.

Die boom se blomme lyk soos klokkies. Die boom se FSA-nommer is 572.

Waterboomheide
Waterboomheide: Sien ook, Verwysings, Bronne
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
E. caffra
Binomiale naam
Erica caffra
L., (1753)
Waterboomheide: Sien ook, Verwysings, Bronne
Waterboomheide in Kirstenbosch.

Hierdie plant is een van die 54 plantspesies wat deur Kaapse heuningbye, Apis mellifera capensis, as primêre nektar- en stuifmeelbronne gebruik word en in die Oos-Kaapprovinsie in 'n gebied waar fynbosplantegroei met grasveldgemeenskappe meng, bestudeer is.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Waterboomheide Sien ookWaterboomheide VerwysingsWaterboomheide BronneWaterboomheide Eksterne skakelsWaterboomheide

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HortologieAnti-inflammatoriese middelSydneyKommunismeKlein-KarooKindersiektesNasionalismeRugbyKindermishandelingSeksposisieGeboorteMangelEmosieGalblaasD.J. OppermanPubiese hareBywoordTransatlantiese slawehandelDoelwitLiefdeNetbalWikipediaStilleweNasionale VrouedagLys van kleureMoslemErektiele disfunksieWetenskapCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaRonelda KamferJak de PriesterRenteLugbesoedelingWesterse filosofieKarooSteenkool in Suid-AfrikaSuikersiekteMorfeemFiksieHerpes simplexVerkleinwoordDansJacques LootsSeegolfJakkalsVaginale kankerTamatieSaartjie BaartmanApostoliese GeloofsbelydenisWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaBosvarkSteenkoolBestuiwingBurgerregteWet op Bantoe-onderwysStaalKasteel die Goeie HoopJan van TonderKonsentrasiekampKarakteriseringFisiese oefeningMeningsverskil oor aardverwarmingPornografiese akteurDieregeluideNedersettingTweede VryheidsoorlogSeksismeAkroniemEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaMenseregtedagErosieVars waterGoudkus (streek)DistillasieAarde🡆 More