Soekresultate vir
Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Getal" op die wiki
'n Getal is 'n aantal of hoeveelheid wat in 'n syfer (soos 1, 2, 3, …), of 'n reeks daarvan, uitgedruk word. Getalle kan ook in woorde uitgedruk word... |
irrasionale getal enige reële getal wat nie as ’n verhouding van heelgetalle (rasionale getalle) uitgedruk kan word nie. ’n Irrasionale getal kan dus nie... |
In wiskunde is 'n rasionale getal 'n getal wat uitgedruk kan word as 'n verhouding van twee heelgetalle. Rasionale getalle wat nie heelgetalle is nie (gewoonlik... |
getal (ook denkbeeldige getal of niereële getal ) is 'n getal wat nie op 'n getallelyn van reële getalle uitgebeeld kan word nie. 'n Imaginêre getal kan... |
In wiskunde is 'n reële getal 'n waarde wat 'n hoeveelheid op 'n kontinue lyn verteenwoordig. Die reële getalle sluit al die rasionale getalle, soos bv... |
Hierdie artikel handel oor die getal 1, vir ander gebruike, sien 1 (dubbelsinnig). 1 (een) is 'n natuurlike getal wat ná nul en vóór twee op die getallelyn... |
Die artikel handel oor die getal 10. Vir die jaar 10, sien 10. Tien is die getal na nege en voor elf. Meeste mense het tien vingers en tien tone. Die... |
In vloeidinamika, is die Mach-getal (M of Ma) (uitgespreek "mag") 'n dimensielose hoeveelheid wat die verhouding tussen vloei snelheid relatief tot 'n... |
. In wiskunde is 'n komplekse getal z 'n getal wat formeel gedefinieer kan word as 'n geordende paar (a,b) van reële getalle wat gewoonlik as volg geskryf... |
'n Ewe getal in wiskunde is 'n heelgetal wat deur twee gedeel kan word. Die heelgetalle wat nie deur twee gedeel kan word, is onewe getalle. Alle heelgetalle... |
'n Onewe getal is in wiskunde 'n heelgetal wat nie deur twee gedeel kan word nie. Die heelgetalle wat wel deur twee gedeel kan word, is ewe getalle. Alle... |
Binêre getallestelsel (aangestuur vanaf Binêre getal) kombinasies wat 'n 16-bis getal kan maak is bloot groter as 'n 8-bis getal. Om 'n desimale getal om te skakel na 'n binêre getal, kan dit soos volg gedoen... |
integer 1. n. Any whole number. Wiki Commons het meer media in die kategorie Natuurlike getal. Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir natuurlike getal.... |
Lys van chemiese elemente volgens atoomgetal (aangestuur vanaf Lys van elemente volgens getal) Hier volg 'n lys van chemiese elemente volgens getal:... |
0 (nul) is 'n getal wat 'n leë hoeveelheid verteenwoordig. Met posisionele notasie soos die Hindoe-Arabiese syferstelsel, 0 dien ook as 'n plekhouer syfer... |
Pariteit (aangestuur vanaf Ewe getal en onewe getalle) 'n Getal se pariteit dui aan of dit 'n ewe of onewe getal is. Ewe getalle is heelgetalle wat deelbaar is deur twee. Onewe getalle is die teenoorgestelde... |
waardes: Om 'n desimale getal om te skakel na 'n heksadesimale getal, kan dit soos volg gedoen word: Die heksadesimale getal is die getal in die laaste kolom... |
gametiese of haploïede getal (n) is die getal chromosome in ’n gameet. Twee gamete vorm ’n diploïede sigoot met dubbel dié getal chromosome (2n), dus twee... |
'n Magiese getal is wat protone of neutrone in 'n atoomkern betref een van die getalle 2, 8, 20, 28, 50, 82 en 126. Die struktuur en binding in 'n atoomkern... |
Molêre massa (afdeling Die getal van Avogadro) die getal van Avogadro. Die getal van Avogadro NA is gedefinieer as die aantal 12C-atome in presies 12 gram van hierdie suiwere isotoop. Die getal van... |