Soekresultate vir
Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Frankfurt" op die wiki
Frankfurt am Main (Duits: [ˈfʁaŋkfʊɐ̯t am ˈmaɪ̯n], luister (hulp·inligting)) is met 'n bevolking van meer as 764 000 die grootste stad van die deelstaat... |
Die Lughawe Frankfurt (Duits Flughafen Frankfurt am Main „Rhein-Main“; IATA: FRA, ICAO: EDDF) (kort: Rhein-Main-Flughafen of Frankfurt Airport), is die... |
Frankfurt (Oder) is 'n stad in die deelstaat Brandenburg (Duitsland) met 'n bevolking van meer as 58 000. Die stad lê teen die westelike oewer van die... |
SG Rooiwit Frankfurt is 'n sokkerklub uit Frankfurt am Main in die deelstaat Hessen in Duitsland. Die klub is op 11 November 1901 gestig as FV Amicitia... |
Eintracht Frankfurt is 'n sportklub uit Frankfurt am Main in die deelstaat Hessen in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Behalwe sokker, het... |
FSV Frankfurt is 'n Duitse sportklub uit Frankfurt am Main, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Die klub is in 1899 gestig en speel in die skadu van sy... |
Die Frankfurt Skool (Duits: Frankfurter Schule) is 'n Duitse sosiologiese en filosofiese stroming in die hedendaagse filosofie wat ontstaan het in die... |
Hauptfriedhof Frankfurt am Main Ligging Eckenheimer Landstraße, Eckenheim Frankfurt am Main, Duitsland Gevestig op 1 Julie 1828 Oppervlakte 70,1 ha Grafte... |
S-Bahn Rhein-Main (aangestuur vanaf S-Bahn Frankfurt) is 'n regionale spoornetwerk wat die voorstede met die middestad van Frankfurt am Main verbind. Dit is deel van die openbare vervoerdienste wat deur... |
vlugte per dag. Hartsfield-Jackson Atlanta Internasionale Lughawe Lughawe Frankfurt (Lufthansa) Lughawe Londen-Heathrow (British Airways, Virgin Atlantic... |
Frankfurt am Main: Suhrkamp, 1984. • Die Wissenschaft der Gesellschaft. Frankfurt am Main: Suhrkamp, 1990. • Das Recht der Gesellschaft. Frankfurt am... |
Theodor Ludwig Wiesengrund Adorno (Frankfurt am Main, 11 September 1903 – Visp, Switserland, 6 Augustus 1969) was 'n Duitse sosioloog, filosoof, musikoloog... |
filosoof, sosioloog, en politieke teoretikus, wat verband hou met die Frankfurt Skool van die Kritiese teorie. Marcuse is in Berlyn gebore en het by die... |
diens gebly. Hy was Pous Adrianus I se afgevaardigde by die sinode van Frankfurt in 794. Rendina, Claudio (1983} ‘’I papi, storia e segreti’’ Vol. I. Newton... |
(afgelei van Frankfurt Airport, volledige naam: Fraport AG Frankfurt Airport Services Worldwide) is die beheermaatskappy van die lughawe van Frankfurt am Main... |
stone, Afrikaans struikelsteen) aangebring is voor Marburgerstraße 9, Frankfurt am Main waar hy gewoon het tydens sy arrestasie. Daar is reeds meer as... |
Hotel zum Schwan (kategorie Geboue en strukture in Frankfurt am Main) Die Hotel zum Schwan ("Swaan-hotel") was 'n befaamde hotel in Frankfurt am Main wat tussen 1592 en 1919 bestaan het. Die laaste in 1792 nuut opgerigte... |
Commerzbank (kategorie Frankfurt am Main) Bank. Die bank is in 1870 in Hamburg gestig. Sy hoofkantoor is tans in Frankfurt am Main, Hessen, Duitsland. Die bank het meer as 65 000 mense in lande... |
Duitse Argitektuurmuseum (kategorie Geboue en strukture in Frankfurt am Main) verduidelik. Die museum is langs die sogenaamde Museumsufer ("Museum-oewer") in Frankfurt am Main geleë en een van 'n aantal soortgelyke Duitse instellings wat... |
des Chronos, Frankfurt am Main 2006 Pieter Aspe: Die Midas-Morde, Frankfurt am Main 2005 Pieter Aspe: Das Quadrat der Rache, Frankfurt am Main 2005 Pieter... |