Mineraal

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Mineraal" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Mineraal
    sluit in: Die kristalstruktuur van 'n mineraal word bepaal deur die wyse waarop die atome waaruit die mineraal se elemente bestaan, aanmekaar gebind is...
  • Thumbnail for Turkoois (mineraal)
    Turkoois is 'n blougroen mineraal en halfedelsteen met formule CuAl6(PO4)4(OH)8•4H2O. Hierdie steen word reeds honderde jare as siersteen op die prys gestel...
  • Thumbnail for Heliotroop (mineraal)
    naam "heliotroop" kom uit verskeie antieke idees oor die wyse waarop die mineraal lig weerspieël. Dit word byvoorbeeld beskryf deur Plinius die ouere (Nat...
  • Thumbnail for Streep (mineralogie)
    Die streep van 'n mineraal is dié kleur wat die stof het indien dit fyn gepoeier word. Dit word gewoonlik bepaal deur met die mineraal 'n streep te trek...
  • Thumbnail for Vermiljoen
    kleur vermiljoen is 'n helderrooi pigment, oorspronklik van poeier van die mineraal sinnaber (kwik-II-sulfieterts) gemaak. Dit is destyds wyd gebruik in Antieke...
  • Thumbnail for Mohs se hardheidskaal
    hardheidskaal is 'n skaal van 1 tot 10 wat die relatiewe hardheid van 'n mineraal aandui. Die skaal karakteriseer die krapweerstand van verskeie minerale...
  • Hierdie kleurnaam verwys na die mineraal turkoois. Volgens verskeie kleurskemas word turkoois soos volg voorgestel: Lys van kleure...
  • Universiteit vanToronto Mineraal: naldrettiet (IMV2004-007) 1994–1998: Stefano Merlino (gebore 1938) Universiteit van Pisa Mineraal: merlinoïet (IMV1976-046)...
  • Asbes is 'n delfbare mineraal wat in verskeie vorms voorkom. Die mineraal is draderig en onbrandbaar. In Suid-Afrika kom asbes voor as krosidoliet of blouasbes...
  • Thumbnail for Rustenburgiet
    Rustenburgiet is 'n mineraal met formule Pt3Sn. Dit is 'n PGE-mineraal wat nouverwant aan die minerale atokiet en zvyagintseviet is. Navorsing met sintetiese...
  • Thumbnail for Kwarts
    Kwarts is 'n mineraal met die chemiese samestelling van SiO2: silikondioksied. Saam met die mineraalgroep van die veldspate (met verskeie minerale in hierdie...
  • Thumbnail for Periklaas
    Periklaas is 'n mineraal met die formule MgO. Die mineraal het die haliet-struktuur (B1). Die mineraal brusiet is 'n omsettingsproduk van periklaas. "mindat...
  • Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 April 2020. Hierdie mineraal-verwante artikel is 'n saadjie. U kan die wikipedia help deur dit uit te...
  • Thumbnail for Nikkelsulfied
    nikkel(II)sulfied of dikwels eenvoudig nikkelsulfied, wat ook as die mineraal milleriet bekend is. Dit het 'n romboëdriese struktuur wat die argetipe...
  • Thumbnail for Kalsiet
    (ook bekend as kalkspaat) is 'n mineraal met formule CaCO3. Dit is een van die vorms waarin kalsiumkarbonaat as mineraal aangetref word. Die ander een is...
  • Kremersiet is 'n seldsame mineraal wat 'n gehidreerde meervoudige chloried van yster, ammonium en kalium met die formule: (NH4, K) 2FeCl5 · H2O is. Kremersiet...
  • Thumbnail for Kobelliet
    (chemiese formule Pb22Cu4(Bi,Sb)30S69) is 'n grys, veselagtige, metaliese mineraal. Dit is ook 'n sulfiedmineraal wat uit antimoon, bismut en lood bestaan...
  • Thumbnail for Sperryliet
    Sperryliet is 'n mineraal met formule PtAs2. Dit is een van die PGE-minerale en 'n platinumerts. Die mineraal is genoem na die chemikus Francis Louis Sperry...
  • die Lewis-teorie kan SiO2 (byv. die mineraal kwarts) inderdaad as 'n suur en ander oksiede soos MgO (die mineraal periklaas) as 'n basis beskou word,...
  • Thumbnail for Ourikupried
    Ourikupried is 'n seldsame mineraal met formule Cu3Au. Die mineraal is 'n koper-goud-allooi. Die mineraal het 'n kubiese struktuur wat 'n ordening van...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KunsNierKoekie (rekenaarwetenskap)SwangerskapNarsismeTuisbladPanama-dokumenteTheodore RooseveltSluipmoordTale in Suid-AfrikaAfrikaanse gesegdes uit die MiddeleeueKleurAllan BoesakFotoNederduitsch Hervormde KerkBorskankerTweede WêreldoorlogEuropese UnieHalifax, Nova ScotiaKlimaatDirigentChirurgieTsjeggo-SlowakyePenisverlengingSirkelMangelontstekingMenseregtedagKoorsblaarOraniaPous Stefanus IIIAndré P. BrinkHoenderrasseP. RamleeRuan JoshMarita Napier28 MaartTuberkuloseVictoria AzarenkaPesachRooiwaterNagmaal309 v.C.KrampMediaWikiLStefans GrovéNigerHidroponikaWhitey BassonGroenlandsIan GoodfellowVisSpesieKarretjiemenseGeskiedenis van erotiese afbeeldingsInternetOlimpiese Somerspele 2004Plat AardeEikelRussiese Rewolusie (1917)Kanadese nasionale krieketspanBloedplaatjieVolkekundePornografieLys van Afrikaanse rolprenteAnglo-BoereoorlogURISonLemnosHelpmekaar-kollegeGoogle MapsIndiëRoofdierDikdermNagapieFidjiDuitse Wikipedia🡆 More