Soekresultate vir
Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Fisika" op die wiki
Fisika (uit Antieke Grieks: φυσική (ἐπιστήμη) phusikḗ (epistḗmē) "natuurkennis", van φύσις phúsis "natuur") is die wetenskap van die natuur in die breedste... |
Die Nobelprys vir fisika (Sweeds: Nobelpriset i fysik) is ’n jaarlikse prys wat deur die Koninklike Sweedse Akademie vir Wetenskappe toegeken word aan... |
Die teoretiese fisika of teoretiese natuurkunde is ’n tak van fisika wat handel oor die vorming van nuwe natuurkundige teorieë. Dit word onderskei van... |
Toegepaste fisika is die toepassing van fisika om wetenskaplike of ingenieursprobleme op te los. Dit word gewoonlik as 'n brug of 'n verband tussen fisika en... |
In fisika en chemie verwys 'n plasma na 'n geïoniseerde gas. Dit word as 'n afsonderlike toestand van materie as 'n gas beskou. Ionisasie verwys na die... |
Niels Bohr (kategorie Nobelprys vir Fisika wenners) kwantumfisika gelewer. As erkenning vir hierdie bydraes het hy die Nobelprys vir fisika in 1922 ontvang. Prestasie was kenmerkend van Niels Bohr se loopbaan – selfs... |
versameling elektroniese vooruitgawes van wetenskaplike artikels in die wiskunde, fisika, sterrekunde, informatika, matematiese biologie, statistiek en matematiese... |
Enrico Fermi (kategorie Nobelprys vir Fisika wenners) aangestel as lektor in fisika aan die Universiteit van Florence. In 1926 aanvaar hy 'n pos as professor in Teoretiese Fisika aan die Universiteit van... |
Skalaar (kategorie Fisika) veral in wiskunde en fisika gebruik. Terwyl 'n vektor beide ’n rigting en ’n grootte het, het ’n skalaar slegs ’n grootte. In fisika word gepraat van ’n... |
Pierre Curie (kategorie Nobelprys vir Fisika wenners) Marie Curie. Hy het aan die Sorbonne studeer en word professor in Algemene Fisika aan die École de Physique et de Chimie in 1895. Later beklee hy dieselfde... |
Erwin Schrödinger (kategorie Nobelprys vir Fisika wenners) resultate op die gebied van kwantumteorie ontwikkel het en die Nobelprys vir Fisika vir sy werk gewen het: die Schrödingervergelyking bied 'n manier om die... |
Hannes Alfvén (kategorie Nobelprys vir Fisika wenners) Djursholm, Swede) was 'n Sweedse plasmafisikus en wenner van die Nobelprys vir fisika in 1970 (saam met Louis Néel) vir sy werk rakende magnetohidrodinamika.... |
(Landbouwetenskappe) 1961 – Prof. M.W. Henning (Geneeskunde); dr. J.N. van Niekerk (Fisika); prof. H. Rund (Wiskunde) 1962 – Prof. H.G.W.J. Schweickerdt (Biologie);... |
Johannes Stark (kategorie Nobelprys vir Fisika wenners) [joˈhanəs ʃtaʁk], 15 April 1874 – 21 Junie 1957) was 'n Duitse fisikus en Fisika Nobelprys laureaat. Hy is bekend vir die identifisering van die Sterk effek... |
bring, vir ander gebruike sien krag (dubbelsinnig). Krag (in terme van fisika) word gedefinieer as enige oorsaak wat 'n liggaam van massa laat versnel... |
In die fisika is 'n nodus (of knooppunt) 'n punt in die lengte van 'n staande golf waar die golf die minimum amplitude het. Byvoorbeeld, in 'n snaarinstrument... |
Max Planck (kategorie Nobelprys vir Fisika wenners) Beide sy oupas was ook hoogleraars. Op sestienjarige ouderdom begin hy fisika bestudeer aan die Universiteit van München. Op een-en-twintigjarige leeftyd... |
Die term halfmetale word ontmoedig omdat dit in fisika ’n ander betekenis het as in chemie. In fisika verwys dit meer spesifiek na die elektroniese bandstruktuur... |
Fluks (kategorie Fisika) term wat in wiskunde en fisika gebruik word, maar nie altyd met dieselfde betekenis nie. In wiskunde en deelgebiede van fisika dui dit die deurstroom van... |
Werner Heisenberg (kategorie Nobelprys vir Fisika wenners) resultate op die gebied van kwantumteorie ontwikkel het en die Nobelprys vir Fisika vir sy werk gewen het. Hy het sy werk in 1925 in 'n deurbraakartikel gepubliseer... |