Arxiv

arXiv (uitgespreek soos die Engelse woord archive, met X die Griekse letter chi, χ) is ’n versameling elektroniese vooruitgawes van wetenskaplike artikels in die wiskunde, fisika, sterrekunde, informatika, matematiese biologie, statistiek en matematiese ekonomie wat aanlyn geraadpleeg kan word.

In bepaalde gebiede van die wiskunde en fisika kan byna alle wetenskaplike artikels op arXiv gevind word. arXiv is op 14 Augustus 1991 begin en het op 3 Oktober 2008 reeds die grens van ’n halfmiljoen artikels verbygesteek.

Verwysings

Skakels

Tags:

BiologieChi (letter)EkonomieEngelsFisikaGrieksInformatikaStatistiekSterrekundeWiskunde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RomanDigvormFrankrykBeesvleisSwartrenosterEkonomie van Suid-AfrikaWhatsAppIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieAfleiding (taalkunde)SinkKHeuningbyBlack SashIdioomViëtnamWaterkringloopJacques LootsLys van Kaapstad se voorstedeLeonardo da VinciNatuurbewaringGalblaasSebraBiologieGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondOos-KaapDie ontstaan van die dramaWaterpokkiesChloorKriekAlliterasieKimberleyCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaDuitse maselsKonsentrasiekampJode in Suid-AfrikaSlangTylaVergelykings (taalkunde)Lys van Suid-Afrikaanse digtersProvinsies van Suid-AfrikaAngssteuringToekoms van die AardeBestaansboerderySeksuele penetrasieAfvalbestuurJo BlackLongontstekingBelastingKoos du PlessisHomoniemAkuutRussiese inval in Oekraïne sedert 2022DonderstormTuberkuloseSuid-Afrikaanse GrensoorlogYstertydperkSoweto-opstandKindersiektesBrasiliëErektiele disfunksieGregoriaanse kalenderKangogrotteJeugdagSpreeuOorkruipersKompasGroot vyfSlag van BloedrivierSharpeville-slagtingOlimpiese SpeleRobbeneilandE-posLien se lankstaanskoene🡆 More