Nobelprys Vir Fisika

Die Nobelprys vir fisika (Sweeds: Nobelpriset i fysik) is ’n jaarlikse prys wat deur die Koninklike Sweedse Akademie vir Wetenskappe toegeken word aan mense wat wêreldwyd die uitmuntendste bydraes op die gebied van fisika gelewer het.

Dit is een van vyf pryse waarvoor Alfred Nobel in sy testament voorsiening gemaak en sedert 1901 toegeken word; die ander is die Nobelpryse vir chemie, fisiologie of geneeskunde, letterkunde en vrede.

 Nobelprys Vir Fisika Nobelprys vir fisika 

Die Sweedse chemikus Alfred Nobel, wat in sy testament voorsiening vir die Nobelprys gemaak het.
Die Sweedse chemikus Alfred Nobel, wat in sy testament voorsiening vir die Nobelprys gemaak het.
Toegeken vir Uitstaande bydraes vir die mensdom in fisika
Borg Koninklike Sweedse Akademie vir Wetenskappe
Land Vlag van Swede Swede
Datum 10 Desember
Eerste toekenning 10 Desember 1901 (1901-12-10) (122 jaar oud)
Webtuiste nobelprize.org
Nobelprys Vir Fisika
Hoofgebou van die Koninklike Sweedse Akademie vir Wetenskappe

Die akademie kondig die naam van die Nobelpryswenners jaarliks vroeg in Oktober aan, met die Nobelprys vir fisika tradisioneel tweede en op 'n Dinsdag. Die prys word jaarliks in Stockholm, Swede, toegeken op 10 Desember, die herdenking van Nobel se dood. Tot en met 2023 is die prys aan altesaam 224 individue toegeken. Nog net vyf vroue het dit gekry: Marie Curie in 1903, Maria Goeppert-Mayer in 1963, Donna Strickland in 2018, Andrea M. Ghez in 2020 en Anne L’Huillier in 2023.

John Bardeen is een van twee bekroondes wat twee keer die Nobelprys in dieselfde vak toegeken is, in 1956 en 1972. Frederick Sanger is die ander en is twee keer met die Nobelprys vir Chemie bekroon, in 1956 en 1972. Twee ander het Nobelpryse twee keer gewen, een in chemie en een in 'n ander vak: Maria Skłodowska-Curie (fisika in 1903 en chemie in 1911) en Linus Pauling (chemie in 1954 en vrede in 1962).

Die 2023-Nobelprys vir fisika is toegeken aan Pierre Agostini, Ferenc Krausz en Anne L’Huillier "vir eksperimentele metodes om attosekonde-pulse van lig te genereer vir die studie van elektrondinamika in materie".

Die pryse, wat 'n bedrag geld (SEK9 miljoen, omtrent VSA$1 miljoen per pryskategorie, wat dan gelykop onder die Bekroondes verdeel word), 'n goue medalje en 'n diploma insluit, word op 10 Desember, die herdenking van Nobel se sterfdag in 1896, tydens 'n seremonie deur die Sweedse koning, tans Carl XVI Gustaf van Swede, in die Stockholmse Konsertsaal uitgedeel.

Hieronder volg 'n lys van die ontvangers van die Nobelprys vir fisika vanaf 1901 tot op hede. In 1916, 1931, 1934 en 1940–1942 is die prys nie toegeken nie; die toekenning van 1921 is in die volgende jaar toegeken, toe Albert Einstein die Nobelprys vir fisika ontvang het.


1900's1910's1920's1930's1940's1950's1960's1970's1980's1990's2000's2010's2020's

1900's

Nobelprys vir fisika, 1900's
Jaar Naam Land Beweegrede
1901 Nobelprys Vir Fisika  Wilhelm Röntgen Nobelprys Vir Fisika  Duitse Keiserryk "ter erkenning van die buitengewone dienste wat hy gelewer het deur die ontdekking van die merkwaardige X-strale wat later na hom genoem is"
1902 Nobelprys Vir Fisika  Hendrik Lorentz Nobelprys Vir Fisika  Nederland "ter erkenning van die buitengewone diens wat hulle deur hul ondersoeke op die invloed van magnetisme op stralingverskynsels gelewer het"
Nobelprys Vir Fisika  Pieter Zeeman
1903 Nobelprys Vir Fisika  Henri Becquerel Nobelprys Vir Fisika  Frankryk "vir sy ontdekking van spontane radioaktiwiteit"
Nobelprys Vir Fisika  Pierre Curie "vir hul gesamentlike ondersoeke na die stralingverskynsels wat deur professor Henri Becquerel ontdek is"
Nobelprys Vir Fisika  Marie Curie Nobelprys Vir Fisika  Pole
Nobelprys Vir Fisika  Frankryk
1904 Nobelprys Vir Fisika  John William Strutt Nobelprys Vir Fisika  Verenigde Koninkryk "vir sy ondersoek na die digtheid van die belangrikste gasse en vir sy ontdekking van argon in verband met hierdie studies"
1905 Nobelprys Vir Fisika  Philipp Lenard Nobelprys Vir Fisika  Oostenryk-Hongarye
Nobelprys Vir Fisika  Duitse Keiserryk
"vir sy werk op katodestrale"
1906 Nobelprys Vir Fisika  J.J. Thomson Nobelprys Vir Fisika  Verenigde Koninkryk "vir sy teoretiese en eksperimentele ondersoeke op die geleiding van elektrisiteit deur gasse"
1907 Nobelprys Vir Fisika  Albert A. Michelson Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State
Nobelprys Vir Fisika  Pole
"vir sy optiese presisie instrumente en die spektroskopiese en metrologiese ondersoeke wat uitgevoer is met hul hulp"
1908 Nobelprys Vir Fisika  Gabriel Lippmann Nobelprys Vir Fisika  Frankryk "vir sy metode om kleure te fotografeer gebaseer op die verskynsel van inmenging"
1909 Nobelprys Vir Fisika  Guglielmo Marconi Nobelprys Vir Fisika  Italië "vir hul bydraes tot die ontwikkeling van draadlose telegrafie"
Nobelprys Vir Fisika  Karl Ferdinand Braun Nobelprys Vir Fisika  Duitse Keiserryk

1910's

Nobelprys vir fisika, 1910's
Jaar Naam Land Beweegrede
1910 Nobelprys Vir Fisika  Johannes Diderik van der Waals Nobelprys Vir Fisika  Nederland "vir sy werk op die toestandsvergelyking vir gasse en vloeistowwe"
1911 Nobelprys Vir Fisika  Wilhelm Wien Nobelprys Vir Fisika  Duitse Keiserryk "vir sy ontdekkings rakende die wette wat die straling van hitte bepaal"
1912 Nobelprys Vir Fisika  Gustaf Dalén Nobelprys Vir Fisika  Swede "vir sy uitvinding van outomatiese kleppe ontwerp om gebruik te word in kombinasie met gasakkumulators in vuurtorings en boeie"
1913 Nobelprys Vir Fisika  Heike Kamerlingh Onnes Nobelprys Vir Fisika  Nederland "vir sy ondersoek op die eienskappe van materie by lae temperature wat onder meer tot die produksie van vloeibare helium gelei het"
1914 Nobelprys Vir Fisika  Max von Laue Nobelprys Vir Fisika  Duitse Keiserryk "Vir sy ontdekking van die diffraksie van X-strale deur kristalle", 'n belangrike stap in die ontwikkeling van X-straal-spektroskopie
1915 Nobelprys Vir Fisika  William Henry Bragg Nobelprys Vir Fisika  Verenigde Koninkryk "Vir hul dienste in die analise van kristalstruktuur deur middel van X-strale", 'n belangrike stap in die ontwikkeling van X-straal-kristallografie
Nobelprys Vir Fisika  William Lawrence Bragg Nobelprys Vir Fisika  Australië
Nobelprys Vir Fisika  Verenigde Koninkryk
1917 Nobelprys Vir Fisika  Charles Glover Barkla Nobelprys Vir Fisika  Verenigde Koninkryk "Vir sy ontdekking van die kenmerkende Röntgen-straling van die elemente", 'n ander belangrike stap in die ontwikkeling van X-straal-spektroskopie
1918 Nobelprys Vir Fisika  Max Planck Nobelprys Vir Fisika  Duitse Keiserryk "vir die dienste wat hy gelewer het aan die bevordering van fisika deur sy ontdekking van kwantumenergie"
1919 Nobelprys Vir Fisika  Johannes Stark Nobelprys Vir Fisika  Republiek van Weimar "vir sy ontdekking van die Doppler-effek in kanaalstrale en die splitsing van spektraallyne in elektriese velde"

1920's

Nobelprys vir fisika, 1920's
Jaar Naam Land Beweegrede
1920 Nobelprys Vir Fisika  Charles Édouard Guillaume Nobelprys Vir Fisika  Switserland "vir die diens wat hy gelewer het aan presisiemetings in fisika deur sy ontdekking van afwykings in nikkel-staallegerings"
1921 Nobelprys Vir Fisika  Albert Einstein Nobelprys Vir Fisika  Republiek van Weimar
Nobelprys Vir Fisika  Switserland
"vir sy dienste aan teoretiese fisika, en veral vir sy ontdekking van die wet van die foto-elektriese effek"
1922 Nobelprys Vir Fisika  Niels Bohr Nobelprys Vir Fisika  Denemarke "vir sy dienste in die ondersoek op die struktuur van atome en van die straling wat daaruit voortspruit"
1923 Nobelprys Vir Fisika  Robert Andrews Millikan Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State "vir sy werk op die elementêre lading van elektrisiteit en op die foto-elektriese effek"
1924 Nobelprys Vir Fisika  Manne Siegbahn Nobelprys Vir Fisika  Swede "vir sy ontdekkings en navorsing op die gebied van X-straal-spektroskopie"
1925 Nobelprys Vir Fisika  James Franck Nobelprys Vir Fisika  Republiek van Weimar "vir hul ontdekking van die wette wat die impak van 'n elektron op 'n atoom beheer"
Nobelprys Vir Fisika  Gustav Ludwig Hertz
1926 Nobelprys Vir Fisika  Jean Baptiste Perrin Nobelprys Vir Fisika  Frankryk "vir sy werk op die diskontinue struktuur van materie, en veral vir sy ontdekking van sedimentasie-ewewig"
1927 Nobelprys Vir Fisika  Arthur Compton Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State "vir sy ontdekking van die effek wat na hom genoem is"
Nobelprys Vir Fisika  Charles Thomson Rees Wilson Nobelprys Vir Fisika  Verenigde Koninkryk "vir sy metode om die paaie van elektries gelaaide deeltjies sigbaar te maak deur kondensasie van damp"
1928 Nobelprys Vir Fisika  Owen Willans Richardson "vir sy werk op die termiese verskynsel, en veral vir die ontdekking van die wet wat na hom genoem is"
1929 Nobelprys Vir Fisika  Louis de Broglie Nobelprys Vir Fisika  Frankryk "vir sy ontdekking van die golfgeaardheid van elektrone"

1930's

Nobelprys vir fisika, 1930's
Jaar Naam Land Beweegrede
1930 Nobelprys Vir Fisika  C.V. Raman Nobelprys Vir Fisika  Brits-Indië "vir sy werk op die verstrooiing van die lig en vir die ontdekking van die uitwerking wat na hom genoem is"
1932 Nobelprys Vir Fisika  Werner Heisenberg Nobelprys Vir Fisika  Republiek van Weimar "vir die skepping van kwantummeganika, waarvan die toepassing onder andere tot die ontdekking van die allotropiese vorme van waterstof gelei het"
1933 Nobelprys Vir Fisika  Erwin Schrödinger Nobelprys Vir Fisika  Oostenryk "vir die ontdekking van nuwe produktiewe vorme van atoomteorie"
Nobelprys Vir Fisika  Paul Dirac Nobelprys Vir Fisika  Verenigde Koninkryk
1935 Nobelprys Vir Fisika  James Chadwick "vir die ontdekking van die neutron"
1936 Nobelprys Vir Fisika  Victor Francis Hess Nobelprys Vir Fisika  Oostenryk "vir sy ontdekking van kosmiese straling"
Nobelprys Vir Fisika  Carl David Anderson Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State "vir sy ontdekking van die positron"
1937 Nobelprys Vir Fisika  Clinton Davisson "vir hul eksperimentele ontdekking van die diffraksie van elektrone deur kristalle"
Nobelprys Vir Fisika  George Paget Thomson Nobelprys Vir Fisika  Verenigde Koninkryk
1938 Nobelprys Vir Fisika  Enrico Fermi Nobelprys Vir Fisika  Italië "vir sy demonstrasies oor die bestaan van nuwe radioaktiewe elemente wat deur neutronstraling geproduseer word en vir sy verwante ontdekking van kernreaksies wat veroorsaak word deur stadige neutrone"
1939 Nobelprys Vir Fisika  Ernest Lawrence Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State "vir die uitvinding en ontwikkeling van die siklotron en vir die resultate wat daarmee verkry word, veral ten opsigte van kunsmatige radioaktiewe elemente"

1940's

Nobelprys vir fisika, 1940's
Jaar Naam Land Beweegrede
1943 Nobelprys Vir Fisika  Otto Stern Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State "vir sy bydrae tot die ontwikkeling van die molekulêre straalmetode en sy ontdekking van die magnetiese momentum van die proton"
1944 Nobelprys Vir Fisika  Isidor Isaac Rabi Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State
Nobelprys Vir Fisika  Pole
"vir sy resonansie metode vir die opname van die magnetiese eienskappe van atoomkerne"
1945 Nobelprys Vir Fisika  Wolfgang Pauli Nobelprys Vir Fisika  Oostenryk "vir die ontdekking van die uitsluitingsbeginsel, ook die Pauli-beginsel genoem"
1946 Nobelprys Vir Fisika  Percy Williams Bridgman Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State "vir die uitvinding van 'n apparaat om uiters hoë druk te produseer, en vir die ontdekkings wat hy daardeur op die gebied van hoëdrukfisika gemaak het"
1947 Nobelprys Vir Fisika  Edward Victor Appleton Nobelprys Vir Fisika  Verenigde Koninkryk "vir sy ondersoek op die fisika van die boonste atmosfeer, veral vir die ontdekking van die sogenaamde Appleton-laag"
1948 Nobelprys Vir Fisika  Patrick Blackett "vir sy ontwikkeling van die Wilson-wolkkamermetode, en sy ontdekkings daarmee op die gebied van kernfisika en kosmiese straling"
1949 Nobelprys Vir Fisika  Hideki Yukawa Nobelprys Vir Fisika  Japan "vir sy voorspelling van die bestaan van mesone op grond van teoretiese werk op kernkragte"

1950's

Nobelprys vir fisika, 1950's
Jaar Naam Land Beweegrede
1950 Nobelprys Vir Fisika  C.F. Powell Nobelprys Vir Fisika  Verenigde Koninkryk "vir sy ontwikkeling van die fotografiese metode om kernprosesse te bestudeer en sy ontdekkings rakende mesone wat met hierdie metode gemaak is"
1951 Nobelprys Vir Fisika  John Cockcroft "vir hul baanbrekende werk oor die transmutasie van atoomkerne deur kunsmatig versnelde atoomdeeltjies"
Nobelprys Vir Fisika  Ernest Walton Nobelprys Vir Fisika  Ierland
1952 Nobelprys Vir Fisika  Felix Bloch Nobelprys Vir Fisika  Switserland
Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State
"vir hul ontwikkeling van nuwe metodes vir kernmagnetiese presisiemetings en ontdekkings in verband daarmee"
Nobelprys Vir Fisika  Edward Mills Purcell Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State
1953 Nobelprys Vir Fisika  Frits Zernike Nobelprys Vir Fisika  Nederland "vir sy demonstrasie van die fase-kontrasmetode, veral vir sy uitvinding van die fase-kontrasmikroskoop"
1954 Nobelprys Vir Fisika  Max Born Nobelprys Vir Fisika  Wes-Duitsland "vir sy fundamentele navorsing op kwantummeganika, veral vir sy statistiese interpretasie van die golffunksie"
Nobelprys Vir Fisika  Walther Bothe "vir die toevalmetode en sy ontdekkings wat daarmee gepaard gaan"
1955 Nobelprys Vir Fisika  Willis Lamb Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State "vir sy ontdekkings rakende die fynstruktuur van die waterstofspektrum"
Nobelprys Vir Fisika  Polykarp Kusch Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State
Nobelprys Vir Fisika  Wes-Duitsland
"vir sy presiese bepaling van die magnetiese momentum van die elektron"
1956 Nobelprys Vir Fisika  John Bardeen Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State "vir hul navorsing oor halfgeleiers en hul ontdekking van die transistoreffek"
Nobelprys Vir Fisika  Walter Houser Brattain
Nobelprys Vir Fisika  William Shockley
1957 Nobelprys Vir Fisika  Tsung-Dao Lee Nobelprys Vir Fisika  Volksrepubliek China
Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State
"vir hul deurdringende ondersoek na die sogenaamde pariteitswette wat tot belangrike ontdekkings met betrekking tot die elementêre deeltjies gelei het"
Nobelprys Vir Fisika  Chen-Ning Yang
1958 Nobelprys Vir Fisika  Pawel Cherenkof Nobelprys Vir Fisika  Sowjetunie "vir die ontdekking en interpretasie van die Cherenkof-effek"
Nobelprys Vir Fisika  Ilja Frank
Nobelprys Vir Fisika  Igor Tamm
1959 Nobelprys Vir Fisika  Emilio Segrè Nobelprys Vir Fisika  Italië "vir hul ontdekking van die antiproton"
Nobelprys Vir Fisika  Owen Chamberlain Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State

1960's

Nobelprys vir fisika, 1960's
Jaar Naam Land Beweegrede
1960 Nobelprys Vir Fisika  Donald A. Glaser Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State "vir die uitvinding van die borrelkamer"
1961 Nobelprys Vir Fisika  Robert Hofstadter "vir sy baanbrekende studie van elektronverspreiding in atoomkerne en vir sy daardeur moontlike ontdekkings rakende die struktuur van die nukleone"
Nobelprys Vir Fisika  Rudolf Mössbauer Nobelprys Vir Fisika  Wes-Duitsland "vir sy navorsing oor die resonansie-absorpsie van gammastraling en sy ontdekking van die effek in hierdie verband wat sy naam dra"
1962 Nobelprys Vir Fisika  Lef Landau Nobelprys Vir Fisika  Sowjetunie "vir sy baanbrekende teorieë op gekondenseerde materie, veral vloeibare helium"
1963 Nobelprys Vir Fisika  Eugene Wigner Nobelprys Vir Fisika  Hongarye
Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State
"vir sy bydraes tot die teorie van die atoomkern en die elementêre deeltjies, veral deur die ontdekking en toepassing van fundamentele simmetrie beginsels"
Nobelprys Vir Fisika  Maria Goeppert-Mayer Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State "vir hul ontdekkings rakende kernskulpstruktuur"
Nobelprys Vir Fisika  J. Hans D. Jensen Nobelprys Vir Fisika  Wes-Duitsland
1964 Nobelprys Vir Fisika  Nikolai Basof Nobelprys Vir Fisika  Sowjetunie "vir fundamentele werk op die gebied van kwantumelektronika, wat gelei het tot die konstruksie van ossillators en versterkers gebaseer op die maser-laser-beginsel"
Nobelprys Vir Fisika  Alexander Prokhorof
Nobelprys Vir Fisika  Charles H. Townes Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State
1965 Nobelprys Vir Fisika  Richard Feynman "vir hul fundamentele werk in kwantumelektrodinamika (QED), met diepploegende gevolge vir die fisika van elementêre deeltjies"
Nobelprys Vir Fisika  Julian Schwinger
Nobelprys Vir Fisika  Shin'ichirō Tomonaga Nobelprys Vir Fisika  Japan
1966 Nobelprys Vir Fisika  Alfred Kastler Nobelprys Vir Fisika  Frankryk "vir die ontdekking en ontwikkeling van optiese metodes om Hertziese resonansies in atome te bestudeer"
1967 Nobelprys Vir Fisika  Hans Bethe Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State "vir sy bydraes tot die teorie van kernreaksies, veral sy ontdekkings rakende die energieproduksie in sterre"
1968 Nobelprys Vir Fisika  Luis Walter Alvarez "vir sy beslissende bydraes tot elementêre deeltjiefisika, veral die ontdekking van 'n groot aantal resonansietoestande, moontlik gemaak deur sy ontwikkeling van die tegniek van die gebruik van waterstofbubbelkamer en data-analise"
1969 Nobelprys Vir Fisika  Murray Gell-Mann "vir sy bydraes en ontdekkings rakende die klassifikasie van elementêre deeltjies en hul interaksies"

1970's

Nobelprys vir fisika, 1970's
Jaar Naam Land Beweegrede
1970 Nobelprys Vir Fisika  Hannes Alfvén Nobelprys Vir Fisika  Swede "vir fundamentele werk en ontdekkings in magnetohidrodinamika met vrugbare toepassings in verskillende dele van plasmafisika"
Nobelprys Vir Fisika  Louis Néel Nobelprys Vir Fisika  Frankryk "vir fundamentele werk en ontdekkings rakende antiferromagnetisme en ferriagnetisme wat tot belangrike toepassings in vaste-stoffisika gelei het"
1971 Nobelprys Vir Fisika  Dennis Gabor Nobelprys Vir Fisika  Hongarye
Nobelprys Vir Fisika  Verenigde Koninkryk
"vir sy uitvinding en ontwikkeling van die holografiese metode"
1972 Nobelprys Vir Fisika  John Bardeen Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State "vir hul gesamentlik ontwikkelde teorie van supergeleiding, wat gewoonlik die BCS-teorie genoem word"
Nobelprys Vir Fisika  Leon Cooper
Nobelprys Vir Fisika  John Robert Schrieffer
1973 Nobelprys Vir Fisika  Leo Esaki Nobelprys Vir Fisika  Japan "vir hul eksperimentele ontdekkings rakende tonnelverskynsels in halfgeleiers en supergeleiers onderskeidelik"
Nobelprys Vir Fisika  Ivar Giaever Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State
Nobelprys Vir Fisika  Noorweë
Nobelprys Vir Fisika  Brian Josephson Nobelprys Vir Fisika  Verenigde Koninkryk "vir sy teoretiese voorspellings van die eienskappe van 'n superstroom deur 'n tonnelversperring, veral die verskynsels wat algemeen bekend staan as die Josephson-effek"
1974 Martin Ryle "vir hul baanbrekende navorsing in radio-astrofisika: Ryle vir sy waarnemings en uitvindings, veral van die diafragma sintese tegniek, en Hewish vir sy beslissende rol in die ontdekking van pulsars"
Antony Hewish
1975 Nobelprys Vir Fisika  Aage Bohr Nobelprys Vir Fisika  Denemarke "vir die ontdekking van die verband tussen kollektiewe beweging en deeltjiebeweging in atoomkerne en die ontwikkeling van die teorie van die atoomkernstruktuur gebaseer op hierdie samehang"
Nobelprys Vir Fisika  Ben Roy Mottelson
Nobelprys Vir Fisika  James Rainwater Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State
1976 Nobelprys Vir Fisika  Burton Richter "vir hul baanbrekende werk in die ontdekking van 'n swaar elementêre deeltjie van 'n nuwe soort"
Nobelprys Vir Fisika  Samuel C.C. Ting
1977 Nobelprys Vir Fisika  Philip Warren Anderson "vir hul fundamentele teoretiese ondersoeke op die elektroniese struktuur van magnetiese en wanordelike stelsels"
Nobelprys Vir Fisika  Nevill Francis Mott Nobelprys Vir Fisika  Verenigde Koninkryk
Nobelprys Vir Fisika  John Hasbrouck Van Vleck Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State
1978 Nobelprys Vir Fisika  Pjotr Kapitsa Nobelprys Vir Fisika  Sowjetunie "vir sy basiese uitvindings en ontdekkings op die gebied van lae temperatuur-fisika"
Nobelprys Vir Fisika  Arno Allan Penzias Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State "vir hul ontdekking van kosmiese mikrogolf-agtergrondstraling"
Nobelprys Vir Fisika  Robert Woodrow Wilson
1979 Nobelprys Vir Fisika  Sheldon Lee Glashow "vir hul bydraes tot die teorie van die verenigde swak en elektromagnetiese interaksie tussen elementêre deeltjies, insluitend onder andere die voorspelling van die swak neutrale stroom"
Nobelprys Vir Fisika  Abdus Salam Nobelprys Vir Fisika  Pakistan
Nobelprys Vir Fisika  Steven Weinberg Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State

1980's

Nobelprys vir fisika, 1980's
Jaar Naam Land Beweegrede
1980 Nobelprys Vir Fisika  James Cronin Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State "vir die ontdekking van oortredings van fundamentele simmetrie beginsels in die verval van neutrale K-mesone"
Nobelprys Vir Fisika  Val Logsdon Fitch
1981 Nobelprys Vir Fisika  Nicolaas Bloembergen Nobelprys Vir Fisika  Nederland
Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State
"vir hul bydrae tot die ontwikkeling van laserspektroskopie"
Nobelprys Vir Fisika  Arthur Leonard Schawlow Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State
Nobelprys Vir Fisika  Kai Siegbahn Nobelprys Vir Fisika  Swede "vir sy bydrae tot die ontwikkeling van hoë-resolusie elektronspektroskopie"
1982 Kenneth G. Wilson Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State "vir sy teorie van kritiese verskynsels in verband met fase-oorgange"
1983 Nobelprys Vir Fisika  Subrahmanyan Chandrasekhar Nobelprys Vir Fisika  Indië
Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State
"vir sy teoretiese studie van die fisiese prosesse van belang vir die struktuur en evolusie van die sterre"
Nobelprys Vir Fisika  William Alfred Fowler Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State "vir sy teoretiese en eksperimentele studies op die kernreaksies van belang in die vorming van die chemiese elemente in die heelal"
1984 Nobelprys Vir Fisika  Carlo Rubbia Nobelprys Vir Fisika  Italië "vir hul beslissende bydraes tot die groot projek, wat gelei het tot die ontdekking van die velddeeltjies W en Z, kommunikators van swak wisselwerking"
Nobelprys Vir Fisika  Simon van der Meer Nobelprys Vir Fisika  Nederland
1985 Nobelprys Vir Fisika  Klaus von Klitzing Nobelprys Vir Fisika  Wes-Duitsland "vir die ontdekking van die gekwantiseerde Hall-effek"
1986 Ernst Ruska "vir sy fundamentele werk in elektronoptika, en vir die ontwerp van die eerste elektronmikroskoop"
Nobelprys Vir Fisika  Gerd Binnig "vir hul ontwerp van die skandering-tonnelmikroskoop"
Nobelprys Vir Fisika  Heinrich Rohrer Nobelprys Vir Fisika  Switserland
1987 Nobelprys Vir Fisika  Georg Bednorz Nobelprys Vir Fisika  Wes-Duitsland "vir hul belangrike deurbraak in die ontdekking van supergeleiding in keramiekmateriale"
Nobelprys Vir Fisika  K. Alex Müller Nobelprys Vir Fisika  Switserland
1988 Nobelprys Vir Fisika  Leon M. Lederman Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State "vir die neutrino-balkmetode en die demonstrasie van die dubbelstruktuur van die leptone deur die ontdekking van die muonneutrino"
Melvin Schwartz
Nobelprys Vir Fisika  Jack Steinberger
1989 Nobelprys Vir Fisika  Norman Foster Ramsey jr. "vir die uitvinding van die geskeide oscillatoriese veldmetode en die gebruik daarvan in die waterstof-maser en ander atoomklokke"
Hans Georg Dehmelt Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State
Nobelprys Vir Fisika  Wes-Duitsland
"vir die ontwikkeling van die ioonstriktegniek"
Nobelprys Vir Fisika  Wolfgang Paul Nobelprys Vir Fisika  Wes-Duitsland

1990's

Nobelprys vir fisika, 1990's
Jaar Naam Land Beweegrede
1990 Nobelprys Vir Fisika  Jerome Isaac Friedman Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State "vir hul baanbrekende ondersoeke rakende die diep onelastiese verstrooiing van elektrone op protone en gebonde neutrone, wat van noodsaaklike belang was vir die ontwikkeling van die kwarkmodel in deeltjiefisika"
Nobelprys Vir Fisika  Henry Way Kendall
Nobelprys Vir Fisika  Richard E. Taylor Nobelprys Vir Fisika  Kanada
1991 Nobelprys Vir Fisika  Pierre-Gilles de Gennes Nobelprys Vir Fisika  Frankryk "vir die ontdekking van metodes wat ontwikkel is om bestellingsverskynsels in eenvoudige stelsels te bestudeer, wat veralgemeen kan word na meer komplekse vorms van materie, veral vloeibare kristalle en polimere"
1992 Nobelprys Vir Fisika  Georges Charpak Nobelprys Vir Fisika  Frankryk
Nobelprys Vir Fisika  Pole
"vir sy uitvinding en ontwikkeling van deeltjieverklikkers, veral die multiwire proporsionele kamer"
1993 Nobelprys Vir Fisika  Russell Alan Hulse Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State "vir die ontdekking van 'n nuwe soort pulsar, 'n ontdekking wat nuwe moontlikhede vir die studie van swaartekrag oopgemaak het"
Nobelprys Vir Fisika  Joseph Hooton Taylor jr.
1994 Nobelprys Vir Fisika  Bertram Brockhouse Nobelprys Vir Fisika  Kanada "vir die ontwikkeling van neutronspektroskopie" en "vir baanbrekende bydraes tot die ontwikkeling van neutronverstrooiingstegnieke vir studies van gekondenseerde materie"
Nobelprys Vir Fisika  Clifford Shull Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State "vir die ontwikkeling van die neutrondiffraksietegniek" en "vir baanbrekende bydraes tot die ontwikkeling van neutronverstrooiingstegnieke vir studies van gekondenseerde materie"
1995 Nobelprys Vir Fisika  Martin Lewis Perl "vir die ontdekking van die tau-lepton" en "vir baanbrekende eksperimentele bydraes tot leptonfisika"
Nobelprys Vir Fisika  Frederick Reines "vir die opsporing van die neutrino" en "vir baanbrekende eksperimentele bydraes tot leptonfisika"
1996 Nobelprys Vir Fisika  David Lee "vir hul ontdekking van superfluïteit in helium-3"
Nobelprys Vir Fisika  Douglas Osheroff
Nobelprys Vir Fisika  Robert Coleman Richardson
1997 Nobelprys Vir Fisika  Steven Chu "vir die ontwikkeling van metodes om atome met laserlig af te koel en te vang"
Nobelprys Vir Fisika  Claude Cohen-Tannoudji Nobelprys Vir Fisika  Frankryk
Nobelprys Vir Fisika  William Daniel Phillips Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State
1998 Nobelprys Vir Fisika  Robert B. Laughlin "vir die ontdekking van 'n nuwe vorm van kwantumvloeistof met fraksionele gelaaide opwindinge"
Nobelprys Vir Fisika  Horst Ludwig Störmer Nobelprys Vir Fisika  Duitsland
Nobelprys Vir Fisika  Daniel C. Tsui Nobelprys Vir Fisika  Republiek van China
Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State
1999 Nobelprys Vir Fisika  Gerard 't Hooft Nobelprys Vir Fisika  Nederland "vir die verduideliking van die kwantumstruktuur van elektroswak-interaksies in fisika"
Nobelprys Vir Fisika  Martinus J.G. Veltman

2000's

Nobelprys vir fisika, 2000's
Jaar Naam Land Beweegrede
2000 Nobelprys Vir Fisika  Zhores Alferof Nobelprys Vir Fisika  Rusland "vir die ontwikkeling van halfgeleier-heterostrukture wat in hoëspoed- en optiese elektronika gebruik word"
Nobelprys Vir Fisika  Herbert Kroemer Nobelprys Vir Fisika  Duitsland
Nobelprys Vir Fisika  Jack Kilby Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State "vir sy rol in die uitvinding van die geïntegreerde stroombaan"
2001 Nobelprys Vir Fisika  Eric Allin Cornell "vir die bereiking van Bose-Einstein-kondensasie in verdunde gasse van alkaliese atome, en vir vroeë fundamentele studies op die eienskappe van die kondensate"
Nobelprys Vir Fisika  Carl Wieman
Nobelprys Vir Fisika  Wolfgang Ketterle Nobelprys Vir Fisika  Duitsland
2002 Nobelprys Vir Fisika  Raymond Davis jr. Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State "vir die baanbrekende bydraes tot astrofisika, veral vir die opsporing van kosmiese neutrinos"
Nobelprys Vir Fisika  Masatoshi Koshiba Nobelprys Vir Fisika  Japan
Nobelprys Vir Fisika  Riccardo Giacconi Nobelprys Vir Fisika  Italië
Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State
"vir die baanbrekende bydraes tot astrofisika wat tot die ontdekking van kosmiese X-straal-bronne gelei het"
2003 Nobelprys Vir Fisika  Alexei Alexeyevich Abrikosov Nobelprys Vir Fisika  Rusland
Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State
"vir baanbrekende bydraes tot die teorie van supergeleiers en superfluïede"
Nobelprys Vir Fisika  Witali Ginzburg Nobelprys Vir Fisika  Rusland
Nobelprys Vir Fisika  Anthony James Leggett Nobelprys Vir Fisika  Verenigde Koninkryk
Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State
2004 Nobelprys Vir Fisika  David Gross Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State "vir die ontdekking van asimptotiese vryheid in die teorie van sterk wisselwerking"
Hugh David Politzer
Nobelprys Vir Fisika  Frank Wilczek
2005 Nobelprys Vir Fisika  Roy J. Glauber "vir sy bydrae tot die kwantumteorie van optiese samehang"
Nobelprys Vir Fisika  John L. Hall "vir hul bydraes tot die ontwikkeling van laser-gebaseerde presisie-spektroskopie, insluitend die optiese frekwensie-kam-tegniek"
Nobelprys Vir Fisika  Theodor W. Hänsch Nobelprys Vir Fisika  Duitsland
2006 Nobelprys Vir Fisika  John C. Mather Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State "vir hul ontdekking van die swartstralervorm en anisotropie van die kosmiese mikrogolf-agtergrondstraling"
Nobelprys Vir Fisika  George Smoot
2007 Nobelprys Vir Fisika  Albert Fert Nobelprys Vir Fisika  Frankryk "vir die ontdekking van reuse-magnetoresistance"
Nobelprys Vir Fisika  Peter Grünberg Nobelprys Vir Fisika  Duitsland
2008 Nobelprys Vir Fisika  Makoto Kobayashi Nobelprys Vir Fisika  Japan "vir die ontdekking van die gebroke simmetrie se oorsprong wat die bestaan van minstens drie kwark-families in die natuur voorspel"
Nobelprys Vir Fisika  Toshihide Maskawa
Nobelprys Vir Fisika  Yoichiro Nambu Nobelprys Vir Fisika  Japan
Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State
"vir die ontdekking van die meganisme van spontane gebroke simmetrie in subatomiese fisika"
2009 Nobelprys Vir Fisika  Charles K. Kao Nobelprys Vir Fisika  Hongkong
Nobelprys Vir Fisika  Verenigde Koninkryk
Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State
"vir die baanbrekende prestasies met betrekking tot die oordrag van lig in vesels vir optiese kommunikasie"
Nobelprys Vir Fisika  Willard Boyle Nobelprys Vir Fisika  Kanada
Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State
"vir die uitvinding van 'n beeldende halfgeleierbaan – die CCD-sensor"
Nobelprys Vir Fisika  George E. Smith Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State

2010's

Nobelprys vir fisika, 2010's
Jaar Naam Land Beweegrede
2010 Nobelprys Vir Fisika  Andre Geim Nobelprys Vir Fisika  Rusland
Nobelprys Vir Fisika  Verenigde Koninkryk
Nobelprys Vir Fisika  Nederland
"vir baanbrekende eksperimente rakende die tweedimensionele materiaalgrafeen"
Nobelprys Vir Fisika  Konstantin Nowoselof Nobelprys Vir Fisika  Rusland
Nobelprys Vir Fisika  Verenigde Koninkryk
2011 Nobelprys Vir Fisika  Saul Perlmutter Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State "vir die ontdekking van die versnelde uitbreiding van die heelal deur waarnemings van verre supernovae"
Nobelprys Vir Fisika  Brian Schmidt Nobelprys Vir Fisika  Australië
Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State
Nobelprys Vir Fisika  Adam Riess Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State
2012 Nobelprys Vir Fisika  Serge Haroche Nobelprys Vir Fisika  Frankryk "vir baanbrekende eksperimentele metodes wat meet en manipulasie van individuele kwantumstelsels moontlik maak"
Nobelprys Vir Fisika  David J. Wineland Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State
2013 Nobelprys Vir Fisika  François Englert Nobelprys Vir Fisika  België "vir die teoretiese ontdekking van 'n meganisme wat bydra tot ons begrip van die oorsprong van massa-subatomiese deeltjies, en wat onlangs bevestig is deur die ontdekking van die voorspelde fundamentele deeltjie, deur die ATLAS- en CMS-eksperimente by CERN se Groot Hadronversneller"
Nobelprys Vir Fisika  Peter Higgs Nobelprys Vir Fisika  Verenigde Koninkryk
2014 Nobelprys Vir Fisika  Isamu Akasaki Nobelprys Vir Fisika  Japan "vir die uitvinding van doeltreffende blou lig-emitterende diodes wat helder en energiebesparende wit ligbronne moontlik gemaak het"
Nobelprys Vir Fisika  Hiroshi Amano
Nobelprys Vir Fisika  Shuji Nakamura Nobelprys Vir Fisika  Japan
Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State
2015 Nobelprys Vir Fisika  Takaaki Kajita Nobelprys Vir Fisika  Japan "vir die ontdekking van neutrino-ossillasies, wat toon dat neutrino's oor massa beskik"
Nobelprys Vir Fisika  Arthur B. McDonald Nobelprys Vir Fisika  Kanada
2016 Nobelprys Vir Fisika  David J. Thouless Nobelprys Vir Fisika  Verenigde Koninkryk
Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State
"vir teoretiese ontdekkings van topologiese fase-oorgange en topologiese fases van materie"
Nobelprys Vir Fisika  Duncan Haldane
Nobelprys Vir Fisika  J. Michael Kosterlitz
2017 Nobelprys Vir Fisika  Rainer Weiss Nobelprys Vir Fisika  Duitsland
Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State
"vir beslissende bydraes tot die LIGO-detektor en die waarneming van swaartekraggolwe"
Nobelprys Vir Fisika  Kip Thorne Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State
Nobelprys Vir Fisika  Barry Barish
2018 Nobelprys Vir Fisika  Arthur Ashkin "vir baanbrekende uitvindings op die veld van laserfisika"
Nobelprys Vir Fisika  Gérard Mourou Nobelprys Vir Fisika  Frankryk
Nobelprys Vir Fisika  Donna Strickland Nobelprys Vir Fisika  Kanada
2019 Nobelprys Vir Fisika  James Peebles "vir teoretiese ontdekkings in die fisiese kosmologie"
Nobelprys Vir Fisika  Michel Mayor Nobelprys Vir Fisika  Switserland "vir die ontdekking van ’n eksoplanet wat om ’n ster soortgelyk aan ons son wentel"
Nobelprys Vir Fisika  Didier Queloz

2020's

Nobelprys vir fisika, 2020's
Jaar Naam Land Beweegrede
2020 Nobelprys Vir Fisika  Roger Penrose Nobelprys Vir Fisika  Verenigde Koninkryk "vir die ontdekking dat die vorming van swartkolke 'n sterk voorspelling van die algemene relatiwiteitsteorie is"
Nobelprys Vir Fisika  Reinhard Genzel Nobelprys Vir Fisika  Duitsland "vir die ontdekking van 'n supermassiewe kompakte voorwerp in die middel van ons sterrestelsel"
Nobelprys Vir Fisika  Andrea M. Ghez Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State
2021 Nobelprys Vir Fisika  Syukuro Manabe Nobelprys Vir Fisika  Japan
Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State
"vir die fisiese modellering van die aarde se klimaat, die kwantifisering van veranderlikheid en die betroubare voorspelling van aardverwarming"
Klaus Hasselmann Nobelprys Vir Fisika  Duitsland
Nobelprys Vir Fisika  Giorgio Parisi Nobelprys Vir Fisika  Italië "vir die ontdekking van die wisselwerking tussen wanorde en skommelinge in fisiese stelsels van atoom- tot planetêre skale"
2022 Nobelprys Vir Fisika  Alain Aspect Nobelprys Vir Fisika  Frankryk "vir eksperimente met verstrengelde fotone, wat die skending van Bell-ongelykhede vasstel, en baanbrekerswerk in kwantuminligtingwetenskap"
Nobelprys Vir Fisika  John Clauser Nobelprys Vir Fisika  Verenigde State
Nobelprys Vir Fisika  Anton Zeilinger Nobelprys Vir Fisika  Oostenryk
2023 Nobelprys Vir Fisika  Anne L’Huillier Nobelprys Vir Fisika  Frankryk
Nobelprys Vir Fisika  Swede
"vir eksperimentele metodes om attosekonde-pulse van lig te genereer vir die studie van elektrondinamika in materie"
Nobelprys Vir Fisika  Ferenc Krausz Nobelprys Vir Fisika  Hongarye
Nobelprys Vir Fisika  Oostenryk
Nobelprys Vir Fisika  Pierre Agostini Nobelprys Vir Fisika  Frankryk
Nobelprys Vir Fisika  Oostenryk

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Alfred NobelFisikaNobelprysNobelprys vir ChemieNobelprys vir Fisiologie of GeneeskundeNobelprys vir LetterkundeNobelprys vir VredeSwedeSweeds

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoedingAborsie in Suid-AfrikaSoweto-opstandOrthopteraMiltKalsiumPêrelGoudCSSKokketielGoogle TranslateSportNierSonnestelselSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Cheslin KolbeIndiese OseaanMauritiusHulpwerkwoordVermontKoue OorlogOseaanbesoedelingWielewaalSelfieSarel Jacob PretoriusErns GrundlingHomofoonInligtingstegnologieKweekhuiseffekKaliforniese KanaaleilandeMartin Luther King jr.Pornografiese akteurMagnesiumKameelHarry KerrAdolf HitlerDiskriminasieMusiekHelga UysMusieksimboleOnderwysSinoniemLiefdeBaälKaliumLewerRicus NelDulcie van den BerghRefentse MorakeVoorsetselNedersettingMiddelmisbruikWaterstofBaarmoederNasionale PartyNamakwalandPolisieDramaHoërskool OuteniquaHemelBesemMis (weerkunde)VoortrekkermonumentLys van musiekinstrumenteKobus LombardPaddaDierLys van slangeKoolstofdioksied2024 Chinese Grand PrixLys van oseane, seë en mereVaginaBeaufortskaalMolekuulTegnologieDirekte en Indirekte rede🡆 More