Programmeertaal Rust

Rust is 'n stelsel-programmeertaal geborg deur Mozilla Research, wat dit beskryf as 'n veilige, konkurrente, praktiese taal.

Rust
Programmeertaal Rust
Prosedurele programmeertaal, Funksionele programmeertaal, Multi-paradigma programmeertaal, Noodsaaklike programmeertaal, Stelsel-programmeertaal, free and open-source software, Saamgestelde taal, programmeertaal
Datum van stigting of ontstaan2006Wysig
Vernoem naPuccinialesWysig
Publikasiedatum7 Julie 2010Wysig
MascotFerrisWysig
Ontdek deurGraydon HoareWysig
Has goalmemory safety, computer performance, fearless concurrencyWysig
OntwikkelaarMozilla, Graydon Hoare, Rust FoundationWysig
OntwerperGraydon HoareWysig
Bronkode bewaarplekhttps://github.com/rust-lang/rustWysig
Sagteware weergawe identifiseerder1.77.2Wysig
Amptelike webwerfhttps://www.rust-lang.org/Wysig
Official blog URLhttps://blog.rust-lang.org/Wysig
HutsmerkrustlangWysig
LisensieApache License, Version 2.0, MIT LicenseWysig
Kopiereg statuscopyrightedWysig
Media typetext/x-rust, text/rustWysig
Beoefen deurRustaceanWysig
PyPI trove classifierProgramming Language :: RustWysig
Official forum URLhttps://users.rust-lang.org/, https://rust-lang.zulipchat.com/Wysig
Official demo URLhttps://play.rust-lang.org/Wysig
Mastodon instance URLhttps://social.rust-lang.org/Wysig
Lêer uitbreidingrsWysig
Stack Exchange-etikethttps://stackoverflow.com/tags/rustWysig

Dit ondersteun funksionele en imperatief-prosedurele paradigmas. Rust is sintakties soortgelyk aan C++, maar sy ontwerpers beoog om beter geheueveiligheid te bied terwyl prestasie behou word.

Programmeertaal Rust
Logo van Rust

Rust is 'n oopbron programmeertaal. Die ontwerpers het die taal verfyn deur die ervarings van die skryf van die Servo webblaaier uitlegenjin, en die Rust samesteller. 'n Groot deel van huidige bydraes tot die projek is van gemeenskapslede.

Rust het eerste plek gewen vir "most loved programming language" in die Stack Overflow Developer Survey in 2016 en 2017.

Voorbeeld

fn main() {     println!("Hallo, Wêreld!"); } 

Verwysings

Tags:

C++

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

IsraelBestaansboerderyCorioliskragNarsistiese persoonlikheidsteuringDepressie (gemoedstoestand)NierversakingGevolge van aardverwarming op oseaneGrondbesoedelingGasRefleksieMorfologie (taalkunde)Lys van Afrika-landeTropiese sikloonKunsmatige algemene intelligensieFotosinteseHeidelberg, GautengKoos du PlessisSean CombsGqeberhaMahatma GandhiNasionalismeByNadia ValvekensKerngeneeskundeTolla van der MerweMandalaAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeBerghaanSinkLeeuBedryfstelsel (inligtingstegnologie)SimmetrieKhoikhoiAtoomSosiale mediaHernubare energieYsbeerKoolstofMynbouSuikersiekteJaarNasionaal-SosialismeMotorvoertuigArendToestand van materieEiffeltoringVolhoubare ontwikkelingLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsStaatstoelaeSinoniemEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaWisselkoersPubliekArabies-Israeliese konflikGauteng7de LaanIngrid JonkerOmtrek, oppervlakte en volumeErosietipesAfrikanersEngelsPersoonlikheidOligopolieOu Apostoliese KerkBek-en-klouseerBruin menseHandré PollardVerkleinwoordBloeddrukGroot-VisrivierKoorsblaarVoorvoegselDiepaartrombose🡆 More