Ringstertkardinaal

Die ringstertkardinaal (Ostorhinchus aureus) is 'n vis wat wydverspreid voorkom in die westelike Stille Oseaan en die Indiese Oseaan, die Golf van Aden en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Ring-tailed cardinalfish en was voorheen geklassifiseer as Apogon aureus.

Ringstertkardinaal
Ringstertkardinaal
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Actinopterygii
Orde: Kurtiformes
Familie: Apogonidae
Genus: Ostorhinchus
Spesie:
O. aureus
Binomiale naam
Ostorhinchus aureus
(Lacepède, 1802)
Sinonieme
  • Centropomus aureus Lacepède, 1802
  • Amia aurea (Lacepède, 1802)
  • Apogon aureus (Lacepède, 1802)
  • Gronovichthys aureus (Lacepède, 1802)
  • Apogon roseipinnis Cuvier, 1829

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WaterkringloopRina HugoProteïenKlankWerwelkolomBeesvleisSoogdierGeweldYsterWater (molekuul)PlaattektoniekBloedsomloopstelselHokkieDialoog in fiksieNoord-Sotho (taal)Rob HersovAngolaDrinkwatervoorsieningBreyten BreytenbachGalileo GalileiCradock-4Refentse MorakeTydNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyHoofkarakterGroot TrekOlifantInsekMondGasRefleksieAfvalbestuurPerdRobert SobukweSamestellingTopsy SmithBloeddrukAlliterasieC.J. LangenhovenOseaanBeesPapierSuid-Afrikaanse ReserwebankByvoeglike naamwoordProstaatkankerBTWOudtshoornWapen van Suid-AfrikaHulpwerkwoordHerfsWolfSeilvaartAardeLys van politieke partye in Suid-AfrikaVarkNelson MandelaSpreeuTennisTussenwerpselBosluisbytkoorsPinksterPeriodieke tabelInligtingMonopolieSarel Jacob PretoriusOlimpiese SpeleLatynPaasfeesJakobWeervoorspellingEerste WêreldoorlogAfrikaanse TaalmonumentBloedvergiftigingKoolstofApokriewe boeke🡆 More