Soekresultate vir
Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Wyn" op die wiki
Wyn is 'n alkoholiese drankie, gemaak deur die fermentasie van druiwesap. Die natuurlike chemiese balans van druiwe is sodanig dat dit kan gis sonder... |
Sjiraz-wyn verwys na twee verskillende en welbekende wyntipes. Histories word dié naam in verband gebring met die wyn wat verbou is in die omstreke van... |
Suid-Afrikaanse wyn is wyn wat in Suid-Afrika vervaardig word. Die produksie van wyn is hoofsaaklik gekonsentreer rondom Kaapstad, met groot druiweplantasies... |
Rooiboswyn (aangestuur vanaf Rooibos-wyn) oorsprong in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die produksieproses van hierdie wyn stem met dié van tradisionele wyne ooreen, behalwe dat die hout van die rooibos... |
herinner aan die wyn van Boergondië. Vir die gewes in Frankryk sien Boergondië. Boergondies is 'n diep wynrooi kleur wat verwys na Boergondiese wyn. Volgens verskeie... |
(Engels: brandy, Nederlands: brandewijn — gedistilleerde wyn) is 'n algemene naam vir gedistilleerde wyn, wat gewoonlik 40–60% etielalkohol per volume bevat... |
teenwoordig onder die verskynings van brood en wyn. Tydens die bediening van nagmaal word brood geëet en wyn (of druiwesap) gedrink. Die brood is Jesus se... |
Witwyn (kategorie Wyn) Bordeaux), word Claret (Frans: Clairet) genoem. Blanc de Noir is 'n Franse wyn uit die Champagnestreek, wat eweneens van rooi druiwe gepers word. Gewoonlik... |
Vin Jaune (kategorie Wyn) (letterlik "geelwyn") is 'n ongewone wyn wat in die Jura-département in die Franche-Comté streek, Frankryk gemaak word. Die wyn word van laatoes-Savagnindruiwe... |
botaniese genus Vitis. Druiwe word rou geëet of gebruik vir die maak van wyn, asyn, rosyntjies, konfyt, druiwesap, jellie, druiwepitekstrak en druiwepitolie... |
Clavelin (kategorie Wyn) kom ooreen met die hoeveelheid wyn wat van 'n oorspronklike liter wyn oorbly na die 6 jaar en drie maande wat die wyn in eikehout vaatjies verouder word... |
Krater (vaas) (kategorie Wyn) "mengvat") was ’n groot vaas in Antieke Griekeland, veral vir die verdunning van wyn met water. Kraters is op Griekse simposiums in die middel van die kamer geplaas... |
Rooiwyn is wyn wat - in teenstelling met witwyn - van blou of rooi druiwe gemaak word. Ook die produksiemetode verskil van dié van witwyn. Rooiwyn word... |
eerste wyn in Suid-Afrika word uit Franse muskadeldruiwe geproduseer. 2 Februarie – Jan van Riebeeck produseer die eerste Suid-Afrikaanse wyn in die Kaap... |
dopstelsel was ‘n gebruik waarvolgens ‘n paar maal per dag ‘n sopie ligte wyn aan die arbeiders op die wynproduserende plase in die Boland verskaf is.... |
‘n goedkoop natuurllike wit wyn. Dit is troebel en word dus as van minderwaardige kwaliteit beskou. Hierdie is ‘n jong wyn van gewoonlik nie ouer as ses... |
Sjerrie (kategorie Wyn) Sjerrie is 'n gefortifiseerde wyn gemaak van wit druiwe wat verbou word naby die dorp van Jerez de la Frontera in Andalusië, Spanje. Sjerrie word in 'n... |
die Elsas word hy vereer as die beskermheilige van die wynboere, wingerde, wyn, die winter en kuipers. Hy word aangeroep teen dronkenskap, jig, ryp, onweer... |
'n Wynkelder is 'n gebou of eiendom wat wyn produseer, of 'n besigheid wat betrokke is in die verbouing van wyn, soos 'n wynmaatskappy. Sommige wynmaatskappye... |
Barrique (kategorie Wyn) oppervlakte van hout laat die wyn in 'n taamlik kort tyd ryp word. Met die verfyning of veroudering in die barrique kry die wyn subtiele geure van die hout... |