Volksetimologie

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Volksetimologie" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Volksetimologie is die klankverandering (opsetlik of onopsetlik) van woorde wat betekenisloos is tot nuwe woorde wat verstaanbaarder is. Die ongewone...
  • samestelling uit Tongaans van ta "gemerk" en bu "in groot mate", maar dit kan volksetimologie wees. Die begrip bestaan in baie tradisionele gemeenskappe, onder meer...
  • Thumbnail for Ryksdaalder
    hiervan afgelei. Die rijksdaalder het deur vervorming in die volksmond (volksetimologie) in Suid-Afrika die riksdaalder geword. Riksdaalder is steeds die aanvaarde...
  • Die Ngalop (Dzongkha: སྔལོངཔ་, Wylie: snga long pa; volgens volksetimologie "eerste opgekome volk" of "eerste bekeerde volk") is ’n volk van Tibetttaanse...
  • ("moederskoot"), en heelwat etiologiese mites is insgelyk geskoei op volksetimologie (soos tewens ook die term "Amasones"). In die Aeneis (omstreeks 17...
  • Thumbnail for Vlag van Tadjikistan
    kroon stel die Tadjikse volk voor aangesien die naam Tadjik in die volksetimologie met die Persiese tâj (wat kroon beteken) verbind word. In die tyd van...
  • volg. Volgens die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT) kan volksetimologie defineer word as vervorming in die volksmond van die vreemde, verouderde...
  • Thumbnail for Loehansk
    is vernoem na die Loehan-rivier, wat deur die stad vloei. Volgens volksetimologie is die naam ook afgelei van die woord "Loe" (Oekraïens: Луг), wat "weide"...
  • Thumbnail for Camogli
    Portofino) aan die Riviera di Levante se Golfo Paradiso geleë. In die volksetimologie word die stadsnaam afgelei van die Italiaanse Casa delle mogli of "Huis...
  • Thumbnail for Lipowane
    gevestig het. Die linguis Victor Vascenco en vennote beskou dit egter as volksetimologie. Nog 'n hipotese is dat dit kom van die naam "Filipp" (1672-1742),...
  • Thumbnail for Asjchabad
    moderne Persies beteken, kon die naam verander word deur middel van volksetimologie. Die Turkmeense historikus Ovez Gundogdiyev meen dat die naam terugdateer...
  • Thumbnail for Paris
    hy het hom huis toe geneem in ’n rugsak (Grieks: pḗra, vandaar die volksetimologie van Paris se naam) om as sy eie kind groot te maak. Hy het na Priamos...
  • dorpies woon wat dwarsoor Bhoetan versprei is. Die Ngalop, wat volgens volksetimologie "eerste opgekome volk" of "eerste bekeerde volk" beteken is ’n volk...
  • Thumbnail for Nougat
    nux gatum (Latyns: "neutetert") beskryf is. Volgens die plaaslike volksetimologie is die naam egter afgelei van die Franse tu nous gâtes ("jy bederf...
  • Thumbnail for Egiptenare
    Memphis, wat aan hierdie godheid gewy is, verwys. Strabo verskaf 'n volksetimologie, waarvolgens Αἴγυπτος van Aἰγαίου ὑπτίως Aegaeou huptiōs, letterlik...
  • Thumbnail for Delila
    Hebreeuse לילה, lailāh, "nag". Dit is egter twyfelagtig, ook al sou die volksetimologie assosiasies oplewer by lesers wat die verhaal teenwoordig nog lees...
  • Thumbnail for Skeurbuik
    skeurbuik staan nie heeltemal vas nie. Waarskynlik het die woord deur volksetimologie ontwikkel uit die Latynse woord scorbutus. In ou Nederlands is soms...
  • van die volgende maandname is waarskynlik baie goeie voorbeelde van volksetimologie en is nie noodwendig heeltemal akkuraat nie. (fr) Coupez, A., Bastin...
  • Thumbnail for Sondvloed
    voortdurend, aanhoudend". Omstreeks die 15de eeu is die woord deur volksetimologie verbind met die begrip "sonde", hoewel dié begrip nie in die verhaal...
  • Thumbnail for Andorra
    "andurrial" wat "land bedek met bosse" of "struikland" beteken. Volgens die volksetimologie het Karel die Grote die streek genoem na die Bybelse vallei Endor of...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

James BrolinTierKlem-in-die-kaakJodeIrma SternHipertensieBorsteGeelsugOorPinksterEikelRalph GravesBruto binnelandse produkAfkappingstekenHangbrugEnkelvoudige sinCovid-19-pandemieAlliterasieObesiteitRuslandJada FireOnderwysAntonio GiovinazziAnemieRusty SchwimmerVennootskapApostoliese GeloofsbelydenisVratEngelsBrugNadia ValvekensOratoriumC (programmeertaal)StemhebbendheidBesoedelingNadia HilkerMicrosoftOekraïnePragmatiek (taalkunde)PeruKuberspioenasieRussiesByvoeglike naamwoordDemokrasieGrondbewerkingElandréIrakGeorgeGerard MoerdykDuitse maselsBoesmanAnilingusLys van lande volgens bevolkingGeslagsgelykheidGeelslangEmilia ClarkeInfeksieRehoboth-bastersKatastrofiese beseringsVivian BonnellMoslemSeksuele oriëntasieNazi-DuitslandPoerimMensBeroertePreseminale vloeistofHendrik WitbooiTheuns JordaanSelfoonNetflixLewerAppel (sanger)606JeuksiekteWaarheid-en-versoeningskommissieAfrikaanse Taalmonument🡆 More