Soekresultate vir
U mag die bladsy "Meter+per+sekonde" op hierdie wiki skep, maar oorweeg dit om die soekresultate hieronder na te gaan om te bevestig of die onderwerp nie al reeds in 'n bestaande artikel gedek word nie.
Meter per sekonde is 'n SI afgeleide eenheid van spoed (skalaar) en snelheid (vektor), wat gedefinieer word deur die afstand in meter gedeel deur die... |
van 'n sekonde. Deur 'n SI-voorvoegsel voor die woord meter te voeg word veelvoude en breukdele aangedui; byvoorbeeld kilometer (1 000 meter; kilo- =... |
meter water per sekonde (30 Sv) by die Floridastroom, vloei teen 'n stroomsnelheid van 1,8 meter per sekonde, tot hoogstens 150 miljoen kubieke meter... |
het die simbool Hz. As 'n periodiese verskynsel homself teen een keer per sekonde herhaal, dan het hy 'n frekwensie van een hertz. Die eenheid is na die... |
20,8 meter per sekonde (74,9 kilometer per uur) of 12 Beaufort in die weerkunde storms genoem. Storms met windsnelhede van tenminste 32,7 meter per sekonde... |
krag wat nodig is om 'n massa van een kilogram teen 'n tempo van een meter per sekonde kwadraat te versnel. 1N=1kg⋅m/s2{\displaystyle 1\,\mathrm {N} =1\... |
die wetenskap word spoed egter in die SI-eenheid aangegee, naamlik meter per sekonde (m·s-1). Spoed is uniform of konstant wanneer gelyke afstande in gelyke... |
Die ligsnelheid, of spoed van lig, is 3×108 m·s-1 of 299 792 458 meter per sekonde in 'n vakuum en word uitgedruk as c. Wanneer lig deur 'n digter medium... |
aantal omwentelings wat per tydseenheid gemaak word, is 'n maatstaf van die windspoed. Die spoed van wind word in meter per sekonde (m·s-1) of as knope aangegee... |
beweeg klank teen 330 meter per sekonde, in water (waar die molekules natuurlik nader aan mekaar is) is dit 1 500 meter per sekonde en in staal (styfgepakte... |
watt is eenvoudig een joule per sekonde. As 'n mens ʼn massa van een kilogram aan die tou in presies een sekonde een meter oplig, is die arbeidstempo ongeveer... |
newton) m die massa is (in kilogram) v die snelheid is (in meter per sekonde) r die straal is (in meter) Dit kom ooreen met: F m p z = m ω 2 r {\displaystyle... |
uitgedruk in C (coulomb) of as (ampere-sekonde), v die snelheid van die deeltjie is, in SI uitgedruk in meter per sekonde, B die magnetiese sterkte is, in SI... |
sterkste. In sy deltagebied mond 'n gemiddelde van 1 800 kubieke meter water per sekonde in die Middellandse See uit, wat van die Rhône die 48ste op die... |
wisselvallige afvoer wat wissel van ongeveer 6 kubieke meter per sekonde tot meer as 2000 kubieke meter per sekonde. Die monding van die rivier was eens naby Pisa... |
23 000 kubieke meter per sekonde (810 000 kubieke voet per sekonde) tot 75 000 kubieke meter per sekonde (2 600 000 kubieke voet per sekonde), met 'n gemiddelde... |
Pferdestärke was die drywing nodig om 75 kilogram met 'n spoed van een meter per sekonde te hys. Die vergelyking van hierdie eenhede is 1 HP = 746 W 1 PS =... |
by seevlak in droë lug van 20 °C vlieg, is dié snelheid sowat 343 meter per sekonde (m/s), 667 knope of 1 235 km/h. Snelhede van meer as vyf keer die... |
sy oorsprong en sy monding beloop net 40,6 meter. Sy gemiddelde afloop is met 108 kubieke meter per sekonde (m³/s) die derde grootste van alle Elbe-syriviere... |
minimum-maksimum 500 kubieke meter tot 6 000 kubieke meter per sekonde; nou is dit 1 000 kubieke meter tot 3 900 kubieke meter per sekonde. Veral mediumvlak vloede... |