Meter Per Sekonde

Meter per sekonde is 'n SI afgeleide eenheid van spoed (skalaar) en snelheid (vektor), wat gedefinieer word deur die afstand in meter gedeel deur die tyd in sekonde.

Die simbool word algemeen as m/s en soms as m·s-1 geskryf.

Omrekenings

1 meter per sekonde is gelyk aan:

  • 3,2808 voet per sekonde (afgerond)
  • 2,2369 myl per uur (afgerond)
  • 3,6 km/h (presies)
  • 1 voet per sekonde = 0,3048 meter per sekonde (presies)
  • 1 myl per uur = 0,4471 meter per sekonde (afgerond)
  • 1 km/h = 0,2778 meter per sekonde (afgerond)
Omrekenings van verskillende spoedeenhede
m/s km/h mph knoop vt./s
1 m/s = 1 3,6 2,236936 1,943844 3,280840
1 km/h = 0,277778 1 0,621371 0,539957 0,911344
1 mph = 0,44704 1,609344 1 0,868976 1,466667
1 knoop = 0,514444 1,852 1,150779 1 1,687810
1 vt./s = 0,3048 1,09728 0,681818 0,592484 1

(Die waardes in vet druk is presies.)

Sien ook

Tags:

AfstandMeterSISekondeSkalaarSnelheidSpoedTydVektor

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MoordvisBoeremusiekBoet TroskieJoshua na die ReënNoord-CarolinaSportDoelwitIngrid JonkerBloublasieKankerPuberteitHelpmekaar-kollegeBredasdorpDiepaartromboseMetafoorPieter PieterseNaaldboomWillie JoubertKlem-in-die-kaakLemoenduifNagmaalKasterolieRudi ClaaseVlag van ArmeniëSkildklierA.J. ApplegateBloedvergiftigingVoortrekkermonumentGezina, PretoriaKlavierDeon GrootMorfologie (taalkunde)AMin ShawNagapieWoordOumansoutbosLys van Afrikaanse skrywersMuskeljaatkatLeeuPersoonlikheidBorsElandréLys van Suid-Afrikaanse skrywersLizz MeiringLys van Suid-Afrikaanse T20I-krieketspelersKonjunktivitisTikTokOogOvulasieGeldVarkLetterlike en figuurlike taalgebruikGoogleDemensieBesoedelingKain en AbelVulvaKaapse AfrikaansVenda (taal)Liesl du ToitJan BlohmSkarlakenkoorsVerassingRocco de VilliersKinkhoesOlifantVerkleinwoordWiskundige terminologieBTWAlvin Bruinders🡆 More