Lorentzkrag

Elektromagnetiese kragte het twee afsonderlike komponente – een wat voortspruit uit elektrostatiese krag, ook bekend as Coulomb se wet, en die ander as gevolg van magnetiese krag.

Hierdie twee kragte kan gekombineer word om die Lorentzkrag te vorm.

Lorentzkrag
Lorentzkrag wat werk op vinnigbewegende gelaaide deeltjies in 'n borrel-kamer. Positiewe en negatiewe ladingstrajekte krom in teenoorgestelde rigtings.

Elektrostatiese krag

Die formule vir elektrostatiese krag is:

    Lorentzkrag 

waarin

    Fe die krag is wat die ladings op mekaar uitoefen, in SI uitgedruk in N (newton) of kg·m·s–2,
    q die ladings voorstel, in SI-eehede uitgedruk in C (coulomb) of As (ampere·sekonde),
    E die elektriese veldsterkte is, in SI-eenhede uitgedruk in V/m (volts per meter).

Magnetiese krag

Die formule vir magnetiese krag is:

    Lorentzkrag 

waarin

Lorentzkrag

In fisika (veral in elektromagnetisme) is die Lorentzkrag 'n kombinasie van elektriese en magnetiese krag op 'n puntlading as gevolg van elektromagnetiese velde. 'n Deeltjie van lading q wat met snelheid v beweeg in die teenwoordigheid van 'n elektriese veld E en 'n magnetiese veld B ervaar 'n krag

    Lorentzkrag 

waarin

    FL die Lorentzkrag is, in SI uitgedruk in N (newton) of kg·m·s–2.

Verwysings

Tags:

Lorentzkrag Elektrostatiese kragLorentzkrag Magnetiese kragLorentzkrag Lorentzkrag VerwysingsLorentzkragCoulomb se wet

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Small HandsInsekHernubare energieJavaScriptDachshundBorskankerAarde se atmosfeerLys van Afrikaanse rolprenteGeskiedenis van AfrikaansYstervarkDemi Lee MooreSerafín DengraMenslike skeletBybelvertalingSendelingposisieDoziCobus RossouwWet op NaturellengrondKolonoskopieTuisbladWikimaniaMakazole MapimpiSinoniemCJohannes VermeerSuid-AfrikaKlankverskynselsAswoensdagSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024VoedingLTaalWillie EsterhuizenDieregeluideAnneli van RooyenHemelvaartsdagRugbywêreldbeker 2023WortelkanaalSterrestelselEerste WêreldoorlogRina HugoSteve BikoDemensieDuitslandInligtingSigaretVuurMagda van BiljonLys van Griekse mitologiese figureOopbroninhoudSirkelHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalErnst Otto FischerSteve HofmeyrOnderwysDeelstate van die Verenigde State van AmerikaDulcie van den BerghAdolf HitlerKuberkrakerLongAntjie KrogHeupvervangingBaarmoederPampoentjiesKoppeltekenAngkor Wat🡆 More