'n Wolf.

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  wolf    wolwe    
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  wolfie    wolfies  

Uitspraak

    
(lêer)
IPA: [voɫf], meervoud: [ˈvoɫvə]

Woordafbreking

wolf

Met Arabiese letters

ڤَُولْفْ, meervoud: ڤَُولْڤِی

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

1. (soogdiere) Canis lupus, 'n roofdier in die familie van hondagtiges.
2. Hiëna (die strandwolf en die aardwolf is hiënas, en nie wolwe nie).

    Voorbeeldsinne

1. 'n Wolf huil in die nag.

    Verwante woorde

wolvin

    Afgeleide woorde

nagwolf

    Spreekwoorde

«Jakkals trou met wolf se vrou.»
As dit terselfdetyd reën en sonskyn.

    Vertalings

  Vertalings:    wolf
Arabies: ذئب(ar) (dhi'b)
Duits: Wolf(de)
Engels: wolf(en)
Esperanto: lupo(eo)
Frans: loup(fr)
Goties: 𐍅𐌿𐌻𐍆𐍃(got) (wulfs)
Luxemburgs: Wollef(lb)
Kasjoebies: wilk(csb)
Koerdies: gur(ku)
Nederlands: wolf(nl)
Persies (Oos-): گرگ(prs) (ghorgh)
Persies (Wes-): گرگ(fa) (ghorgh)
Pools: wilk(pl)
Portugees: lobo(pt)
Russies: волк(ru) (wolk)
Spaans: lobo(es)
Turks: kurt(tr)
Turks (Osmaans): قورت(osm) (kurt)
Yslands: úlfur(is)
Zazaïes (Dimli): verg

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor wolf.


Engels (en)

EnkelvoudMeervoud
Naamwoordwolfwolves

Uitspraak

IPA:
Suid-Afrikaans:, Brits:, Amerikaans: [wʊɫf], meervoud: [wʊɫfs]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(soogdiere) Wolf


Nederlands (nl)

EnkelvoudMeervoud
Naamwoordwolf mwolven 
Verkleinwoordwolfjewolfjes

Uitspraak

IPA:
Nederlands: [ʋɔɫf], meervoud: [ˈʋɔɫv̊ə(n)]
(lêer)
Belgies: [βɔɫf], meervoud: [ˈβɔɫv̊ə(n)]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(soogdiere) Wolf

    Afgeleide woorde

wolvin