Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  wolvin    wolvinne    
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  wolvinnetjie    wolvinnetjies  

Woordafbreking

wol•vin

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(soogdiere) 'n Vroulike wolf.

    Voorbeeldsinne

Romulus en Remus is, volgens legende, deur 'n wolvin grootgemaak en Romulus het later die eerste koning van Rome geword.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: she-wolf(en)
Nederlands: wolvin(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor wolvin.


Nederlands (nl)

EnkelvoudMeervoud
Naamwoordwolvin vwolvinnen 
Verkleinwoordwolvinnetjewolvinnetjes

Uitspraak

Hulp:IPA: [ʋɔɫ.ˈvɪn]
    
(lêer)

Woordafbreking

wol•vin

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(soogdiere) Wolvin; vroulike wolf.

    Voorbeeldsinne

«Een jonge Duitse wolvin heeft tussen 18 december en 3 januari onopgemerkt door Nederland gezworven.[1]»
'n Jong Duitse wolvin het tussen 18 Desember [2017] en 3 Januarie [2018] onopgemerk deur Nederland geswerf.

Verwysings