Riga

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Riga" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Riga
    Riga (Lets: Rīga, [ˈriːɡa], luister (hulp·inligting); Litaus: Ryga; Lyfs: Rīgõ; Esties: Riia; Russies: Рига) is die hoofstad asook die ekonomiese, kulturele...
  • Thumbnail for Sint Pieterskerk, Riga
    Middeleeue die hoofkerk van Riga, die hoofstad van Letland. Die eerste verwysing na die kerkgebou - die belangrikste in Riga naas die domkerk - dateer uit...
  • Thumbnail for Sentrale mark van Riga
    Die Sentrale mark van Riga (Lets: Rīgas Centrāltirgus) in die Letlandse hoofstad is die grootste voedselmark en onderdak-basaar in Europa. Toe die markgebou...
  • Thumbnail for Radio- en televisietoring van Riga
    televisietoring van Riga (Rīgas radio un televīzijas tornis) is met 'n hoogte van 368,5 meter die hoogste gebou in die Letlandse hoofstad Riga en die derde hoogste...
  • Thumbnail for Nasionale Biblioteek van Letland
    onafhanklike Republiek Letland in 1918 afgekondig is. Die huidige gebou in Riga is in 1989 ontwerp en in 2014 geopen. Dit speel ’n belangrike rol in die...
  • Thumbnail for Huis van die Swartkoppe
    Huis van die Swartkoppe (kategorie Riga)
    UNESCO-wêrelderfenis Ligging Riga, Letland Die eerste historiese verwysing na die Huis van die Swartkoppe op die Raadhuisplein in Riga, Letland kom reeds in...
  • Thumbnail for Gauja
    in westelike rigting en mond noord van die Letlandse hoofstad Riga in die Golf van Riga (Oossee) uit. Met 'n lengte van 452 kilometer is Gauja die langste...
  • Thumbnail for Letland
    die groot aantal Russiessprekende inwoners. Die hoofstad van Letland is Riga en die grootste rivier die Daugava of Westelike Dwina, onderskeidelik die...
  • Thumbnail for Lyfland
    die Duitse Orde. Lyfland, in die enger sin beskryf slegs die streek noord van Riga tot by die Peipusmeer, wat gebiedsgewys ooreenstem met die Lettiese streek...
  • Thumbnail for Ogre (stad)
    Ogre is 'n stad in die middel van Letland, 36 km vanaf Riga, aan die monding van die Ogre-rivier in die Daugava-rivier. Die dorpie Ogre is in 1206 vir...
  • Thumbnail for Aleksander Kudrjašovs
    1939), is die primaat van die Letties-Ortodokse Kerk en die Metropoliet van Riga en die hele Letland. Aleksandrs is op 3 Oktober 1939 in Rudzāti gebore. Hy...
  • in die rolprente The Hounds of Riga (1995), The White Lioness (1996), en The Substitute (2007). 1995: The Hounds of Riga 1996: The White Lioness 2007:...
  • Thumbnail for Werner Bergengruen
    Werner Max Oskar Paul Bergengruen (* 16 September 1892 in Riga, Lyfland; † 4 September 1964 in Baden-Baden, Duitsland) was 'n Duits-Baltiese skrywer. Bergengruen...
  • Thumbnail for Kaap Kolka
    die Letlandse provinsie Koerland (Kurzeme) waar die Oossee en die Golf van Riga ontmoet. Na die stormagtige Kaap Kolka word derhalwe ook as die "Kaap van...
  • Thumbnail for LIDO
    selfbedienrestaurant-ketting wat in 1987 deur Gunārs Kīrsons, 'n vroeëre barman, in Riga gestig is. LIDO beskik oor altesaam nege bistro's en restaurante en het daarnaas...
  • Thumbnail for Wolter von Plettenberg
    livländischen Ständetage, 3. Band (1494–1535), bearb. von Leonid Arbusow, Riga 1910. Balthasar Rüssow´s Livländische Chronik, aus dem Plattdeutschen übertragen...
  • Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Riga sluit by die Hanseverbond aan. Die eiland Malta (Middellandse See) word deur...
  • Thumbnail for AirBaltic
    vervoer. Air Baltic bied tans regstreekse vlugte vanuit sy drie hooflughawens, Riga (Letland), Tallinn (Estland) en Vilnius (Litaue), aan. Air Baltic bedien...
  • Thumbnail for Sigulda
    Sigulda (Duits: Segewold) is 'n stad in die middel van Letland, 53 km van Riga, aan die Gauja-rivier geleë. As gevolg van die rooierige Devoonse sandsteen...
  • Thumbnail for Carl Hugo Hahn
    Carl Hugo Hahn (naby Riga, provinsie Lyfland, Rusland, 18 Oktober 1818 – Kaapstad, Kaapkolonie, 24 November 1895) was ’n Rynse baanbrekersendeling onder...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ruan JoshRuslandFiksieOlifantsoorSweedsBruin huisslangHeilige SaterdagGeskiedenis van erotiese afbeeldingsAdolf HitlerMuggieTydDanie du ToitHannes van WykVerkoueXhosaKommunismeVoornaamwoordSterLys van kinderspeletjiesHentiesbaaiVolksrepubliek ChinaNicolas-Louis de LacailleAardverwarmingParysSokkerWikiWoordeboekMiomboLys van presidente van BurundiEuropaMaagdelikheidPretoriaSkaapSuid-SothoGeskiedenis van Suid-AfrikaChetan BhagatWolmaransstadHTMLDiepaartrombosePornografiese akteurGriepInternetVolstruisEngelsWes-KaapChanette PaulChris BlignautDomineeCarles PuigdemontWestdenedam-rampSuid-Afrikaanse randAfrikaanse TaalmonumentAfrikaRooilipslangSirkelSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Gawes van die Heilige GeesSkoonma-se-tongBeroerteGeboorteOnderhandelinge om apartheid te beëindigWaldemar SchultzMetabolismeIdioomPG du PlessisBloutongsiekteSeksuele penetrasieKoöperasiestoriesLandbouSlaapapneeTussenwerpselPlanete in astrologieInsolasieAbsesDermpoliepSanskritTuisblad🡆 More