Nasionale Biblioteek Van Letland: Nasionale kultuurinstelling onder toesig van Letland se departement van kultuur

Die Nasionale Biblioteek van Letland (Lets: Latvijas Nacionālā bibliotēka), ook bekend as die Kasteel van Lig (Gaismas pils), is ’n nasionale kultuurinstelling onder toesig van Letland se departement van kultuur.

Die biblioteek is in 1919 gestig nadat die onafhanklike Republiek Letland in 1918 afgekondig is.

Nasionale Biblioteek Van Letland: Nasionale kultuurinstelling onder toesig van Letland se departement van kultuur
Die hoofgebou van die Nasionale Biblioteek van Letland in Riga

Die huidige gebou in Riga is in 1989 ontwerp en in 2014 geopen. Dit speel ’n belangrike rol in die ontwikkeling van Letland se inligtingsgemeenskap, verskaf internettoegang aan inwoners en ondersteun navorsing en opvoedkunde.

Tags:

LetlandLets

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HolocaustDermpoliepCPenisverlengingWikiquoteDuitse perdebyDonderstormNatuurlike satelliete van kleinplaneteBlourokkeSelfstandige naamwoordHartversakingSkrikkeljaarAardeGoudNic de JagerAalwynRykie van ReenenKrampDuitslandSeksuele penetrasieTeologieSixtynse kapelWeeluisDroomAngkor WatSwitserlandProstaatkankerSuider-AfrikaSterrestelselInfeksieThabo MbekiMarie PentzBreinRugbywêreldbeker 2023SemenGeboorteVergelykings (taalkunde)VigsLys van kinderspeletjiesEstlandLys van nedersettings in Suid-AfrikaNamibiëDuitse maselsTropiese huisgeitjieTegnologieSean CombsPornografieMediaWikiOnderwys (geskiedenis)Goeie VrydagGeslagBosluisSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureIngrid JonkerAfrikanersPieter BiewengaPoësieWashington, D.C.Marita NapierDuitsMamelukSterBatmanVaginaKameelperdAbstraksie (rekenaarwetenskap)MangelNazi-saluutSigaret🡆 More