Airbaltic

Air Baltic Corporation (airBaltic) is die nasionale lugredery van Letland wat in 1995 as 'n aandelemaatskappy gestig is. Die hoofaandeelhouers sluit die Letlandse staat (52,6 persent) en Baltijas aviācijas sistēmas SIA (42,6 persent) in. In 2017 het airBaltic sowat 3,5 miljoen passasiers vervoer. Air Baltic bied tans regstreekse vlugte vanuit sy drie hooflughawens, Riga (Letland), Tallinn (Estland) en Vilnius (Litaue), aan.

airBaltic

Airbaltic
Airbaltic

IATA: BT
ICAO: BTI
Roepsein: Air Baltic
Gestig: 1995
Ondernemingsvorm: Aandelemaatskappy
Hoofkwartier: Riga
Hooflughawens: Riga, Tallinn, Vilnius
Voorsitter: Martin Gauss
Passasiers (2020) Airbaltic1,5 miljoen
Werknemers (2020) 1 195
Omset: Airbaltic€138 miljoen (2020)
Bates: €938 miljoen (2020)
Bonusprogram: PINS
Alliansie: Samewerking met SAS
Bestemmings: 80 lughawens in
33 lande
Vloot: 34 vliegtuie
Webtuiste: www.airbaltic.com

Air Baltic bedien ook die Litause mark nadat alle inheemse lugrederye hul bedrywighede moes staak.

Vloot

Air Baltic se vloot het in Mei 2022 uit die volgende vliegtuie bestaan:

AirBaltic-vloot
Vliegtuig Foto In bedryf Bestellings
Opsies
Passasiers
Airbus A220-300 Airbaltic  34 16 150
Boeing 737-300 Airbaltic  0 149
Boeing 737-900ER Airbaltic  1 120
Totaal 35 16


Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Selfstandige naamwoordMierLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameMagsverheffingNederduitsch Hervormde KerkSamestellende afleidingRomanMuskietIngrid JonkerWaterAalwynVerenigde State van AmerikaVraag en aanbodLimpopo (rivier)LiefdeHindoeïsmeCleopatra VIISamestellingMandalaSikloonSelfoonJeuksiekteKindersiektesKlein vyf diereBeesvleisPolisieSwart menseFinale OplossingStadBrendan PeyperNasionale VrouedagHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKookpuntYslandMetafoorKarooFaf de KlerkKaapse florarykAppel (sanger)VoortrekkermonumentBurgerregteMenslike seksuele gedragLys van landeSeksuele penetrasieKrokodilSelfmoordKlimaatItaliëJacques LootsDialoog in fiksieGeskiedenis van erotiese afbeeldingsGawes van die Heilige GeesRieldansVryheidsmanifesGedigVerkoueSeekoeiVrouGeprosesseerde kosKolitisVerenigde KoninkrykVerdampingTylaKlavierLeeuPinksterPikkewynKrieketSkaapLabia (geslagsdele)DonderstormJansenvilleBlourokkeVoorvoegsel🡆 More