Nissan

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Nissan" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Nissan
    Nissan Motor Company Ltd (Japannees: 日産自動車株式会社 Hepburn: Nissan Jidōsha Kabushiki-gaisha), gewoonlik verkort na Nissan, is 'n Japannese multinasionale...
  • Thumbnail for Nissan Navara
    Nissan Navara is die naam vir die D22 en D40 geslagte van Nissanbakkies wat in Asië en Suid-Afrika verkoop word; in Noord-, Sentraal- en Suid-Amerika en...
  • Thumbnail for Nissan NV200
    Wagon (2009-) is 'n nutsvoertuig wat deur die Japannese motorvervaardiger Nissan vervaardig word. Die motorvoertuig is by die 2009 Geneefse Internasionale...
  • Thumbnail for Nissan Hardbody
    markte. Die Nissan Hardbody (oorsese Frontier) is in 1997 bekendgestel vir die 1998 modeljaar as 'n plaasvervanger vir die verouderde bakkie. Nissan se eerste...
  • Thumbnail for Nissan Patrol
    Die Nissan Patrol is 'n reeks van groot viertrekvoertuie, sedert 1951 deur Nissan in Japan vervaardig. Die Patrol word oor die algemeen beskou as 'n taai...
  • Thumbnail for Nissan Xterra
    Die Nissan Xterra is 'n SNV wat deur Nissan Motors gebou word op die Nissan F-Alfa platform. Dit is gebaseer op die Nissan Frontier bakkie en is vernoem...
  • Thumbnail for Nissan Murano
    Die Nissan Murano is 'n middelgrootte oorkruis SNV wat sedert 2002 deur die Japannese motorvervaardiger Nissan vervaardig word. Die Murano was Nissan se...
  • Thumbnail for Nissan Micra
    Die Nissan Micra, ook bekend in Latyns-Amerika en Asië as die Nissan March, is 'n superminimotor wat sedert 1982 deur die Japannese motorvervaardiger Nissan...
  • Thumbnail for Nissan Armada
    Die Nissan Armada is Nissan se volgrootte SNV. Dit deel sy bak-op-raam F-Alpha platform met die Nissan Titan bakkie, Nissan Xterra SUV, Nissan Frontier...
  • Thumbnail for Nissan EXA
    bemark deur ander Japannese Nissan-handelaars, genoem Nissan Cherry Store. Die Pulsar EXA het dus gevolg in die tradisie van die Nissan Sunny Coupe....
  • Thumbnail for Nissan Rogue
    Die Nissan Rogue is 'n mediumgrootte oorkruis SNV wat sy debuut in Oktober 2007 gemaak het vir die 2008-modeljaar, en deur die Japannese motormaatskappy...
  • Thumbnail for Nissan Sentra
    Die Nissan Sentra is 'n kompakte motor wat deur die Japannese vervaardiger Nissan Motors vervaardig is en oor die algemeen 'n uitvoerweergawe van die...
  • Thumbnail for Nissan Pulsar
    Die Nissan Pulsar is 'n kompakte motorvoertuig wat deur die Japannese motorvervaardiger Nissan vervaardig is vanaf 1978 tot 2000, toe dit in die Japannese...
  • Thumbnail for Nissan Laurel
    Die eerste Laurel is ontwikkel deur Nissan Tsurumi se R&D-afdeling en gemonteer by die Musashimurayama-aanleg van die voormalige "Prince Motor Company"...
  • Thumbnail for Nissan Stanza
    Die Nissan Stanza/Violet maak sy verskyning in Japan in 1973, en was eksklusief aan die Japannese Nissan-handelaars genoem "Nissan Cherry Store" as 'n...
  • Thumbnail for Nissan Almera
    Die Nissan Almera was 'n klein gesinsmotor vervaardig deur die Japannese vervaardiger Nissan van 1995 tot 2006. Dit was in wese die Europese uitvoermarkweergawe...
  • Thumbnail for Nissan Juke
    Die Nissan Juke is 'n mini sportnutsvoertuig wat sedert 2010 deur die Japannese motorvervaardiger Nissan vervaardig word. Die produksieweergawe het sy...
  • Thumbnail for Nissan Primera
    Die Nissan Primera was 'n mediumgroot gesinsmotor vervaardig deur die Japannese motorvervaardiger Nissan vir die Japannese en Europese markte. In Japan...
  • Thumbnail for Nissan Qashqai
    Die Nissan Qashqai is 'n kompakte oorkruissportnutsvoertuig wat sedert 2006 deur die Japannese motorvervaardiger Nissan vervaardig word. Die eerste geslag...
  • Thumbnail for Nissan Sunny
    Die Nissan Sunny is 'n kompakte motor wat van 1966 tot 2006 deur die Japannese vervaardiger Nissan gebou is. Dit was in 1966 van stapel gestuur as die...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PlaneetSuid-AfrikaLys van hoofstedeJodeDolfynPoleGewone breukeMaliRichard KlineEleanor RooseveltSCleopatra VIINairobiAgapantBTWVetplantLimfvatstelselBruin menseMenseregtedagCovid-19-pandemieDuitslandMiddelmisbruikNazi-DuitslandJaarErdwurmC.J. LangenhovenEkonomieSeeFSuid-Afrikaanse InkomstediensMillimeterArendKapitaal (ekonomie)VerkleurmannetjieLys van bekende Suid-AfrikanersVigsAntieke EgipteLys van Afrikaanse skrywersBreingewasMiteNamibië3D-rolprentAfleiding (taalkunde)Afrikaanse Protestantse KerkDermpoliepPalmsondagLetterkundeSlotmasjienNiersteenErfenisAlliterasieSurveyor 5EgipteWoudIntensiewe vormMenstruasieAntoinette KellermannTelegrafieSkipVerkleinwoordBakterieAgtervoegselAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomePneumatikaBorsklierEdward Higgins WhiteYDigitale objek-identifiseerderGenootskap van Regte AfrikanersWaterpokkiesEjakulasieVerenigde koninkrykSkisofrenieKindersiektesAktuaris🡆 More