Moskee

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Moskee" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Moskee
    ’n Moskee (Arabies: مسجد, masjid, [masdʒid]; letterlik: "plek van rituele neerlegging"; Persies: مسجد; masjid, meervoud: مساجد; masājid; Turks: cami) dien...
  • Thumbnail for Sultan Ahmet-moskee
    Die Sultan Ahmet-moskee (Turks: Sultan Ahmet Camii) is ’n historiese moskee in Istanboel, die grootste stad in Turkye en van 1453 tot 1923 die hoofstad...
  • Thumbnail for Süleymaniye-moskee
    Die Süleymaniye-moskee (Turks: Süleymaniye Camii) is ’n Ottomaanse keiserlike moskee geleë op die tweede heuwel van Istanboel, Turkye. Dit is die tweede...
  • Thumbnail for Ortaköy-moskee
    Die Ortaköy-moskee (Turks: Ortaköy Camii) in Beşiktaş, Istanboel, is aan die Ortaköy-kaai aan die Bosporus geleë. Die amptelike naam is die Büyük Mecidiye...
  • Thumbnail for Omajjadiese Moskee
    Die Omajjadiese Moskee, ook bekend as die Groot Moskee van Damaskus (Arabies: جامع بني أمية الكبير, Ğāmi' Banī 'Umayya al-Kabīr), is in die ou deel van...
  • Thumbnail for Juma Masjid-moskee
    Die Juma Masjid-moskee (Arabies: جمعة مسجد, Juma Masjid, letterlik: "Moskee van Samekoms") is 'n moskee in Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. In Augustus...
  • Thumbnail for Nuwe Moskee
    Die Yeni-moskee, Nuwe Moskee of Moskee van die Valide Sultan (Turks: Yeni Cami of Yeni Valide Camii) is ’n Ottomaanse keiserlike moskee in die Eminönü-distrik...
  • Thumbnail for Yivli Minare-moskee
    Minare-moskee (letterlik: die "Geriffelde Minaret"-moskee), ook bekend as die Alaaddin- of Groot Moskee (Turks: Ulu Cami) in Antalya is ’n historiese moskee...
  • Thumbnail for Fatih-moskee
    Die Fatih-moskee (Turks: Fatih Camii) is ’n Ottomaanse keiserlike moskee in die Fatih-distrik van Istanboel, Turkye. Dit is een van die beste voorbeelde...
  • Thumbnail for Kocatepe-moskee
    Die Kocatepe-moskee is die grootste moskee in Ankara, die hoofstad van Turkye. Dit is tussen 1967 en 1987 in die Kocatepe-buurt gebou. Sy grootte en prominente...
  • Thumbnail for Al-Aqsa-moskee
    Al-Aqsa-moskee (Arabies: المسجد الاقصى‎‎ Al-Masjid al-Aqsa, [ʔælˈmæsdʒɪd ælˈʔɑqsˤɑ], luister (hulp·inligting), letterlik: "Die Verste Moskee"; Hebreeus:...
  • Thumbnail for Groot Moskee van Djenné
    Die Groot Moskee van Djenné is 'n moskee in Djenné in Mali. Dit is meer as 800 jaar gelede (tussen 1200 en 1330) aan die Banrivier gebou van modder, en...
  • Thumbnail for Groot Moskee
    Groot Moskee verwys gewoonlik na die eerste en grootste Islamitiese moskee, Al-Masdjid al-Haram in Mekka, Saoedi-Arabië, maar dit kan ook enige moskee wees...
  • Thumbnail for Bajrakli-moskee (Belgrado)
    Die Bajrakli-moskee (Serwies: Бајракли џамија/Bajrakli džamija) is 'n moskee in Belgrado, die hoofstad van Serwië. Dit is geleë in die Gospodar Jevremova...
  • Thumbnail for Groot Moskee van Samarra
    Die Groot Moskee van Samarra was ’n 9de-eeuse moskee in Samarra, Irak. Dit is in 851 deur die Abbasidiese kalief Al-Moetawakkil voltooi. Dit was ’n tyd...
  • Thumbnail for Groot Jamia-moskee
    Die Groot Jamia-moskee is ’n moskee in Lahore, Pakistan. Dit is die derde grootste moskee in Pakistan en die sewende grootste in die wêreld. Dit is op...
  • 29.37889°N 47.97472°O / 29.37889; 47.97472 Die Groot Moskee is die grootste en amptelike moskee in Koeweit. Die oppervlakte is 45 000 m2, waarvan die...
  • Thumbnail for Groot Moskee van Taza
    Groot Moskee van Taza (Jamaa El-Kbir) is ’n moskee in Taza, Marokko. Dit is naby die Bab er-Rih ("Poort van die Winde") geleë. Die Groot Moskee van Taza...
  • Thumbnail for Groot Moskee van Salé
    Die Groot Moskee van Salé (Arabies: المسجد الأعظم, Masdjid Al Aadam) is ’n moskee in Salé, Marokko. Dit beslaan ’n gebied van 5 070 m2 en is die land...
  • Thumbnail for Groot Moskee van Tangier
    Die Groot Moskee van Tangier (Jami' al-Kabir) is ’n groot moskee in Sentraal-Tangier, Marokko. Dit is gebou op die perseel van die ou Portugese katedraal...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KlereStadEkonomiese sektorShakaBesoedelingMantisTelefoonSinoniemKrugerwildtuinWiskundige terminologieJazzDermpoliepLandbou-ingenieursweseAluminiumSlotmasjienHidroëlektrisiteitGianna MichaelsMenslike skeletSwawelRamsar-vleilande in Suid-AfrikaPankreasToekoms van die AardeOopbroninhoudLys van Suid-Afrikaanse musikanteSimboolAspoestertjieKweekhuisgasKwaZuluLys van Griekse mitologiese figureWynWolSteenkool in Suid-AfrikaOogproblemedgbsjNuwe TestamentKlem-in-die-kaakMandalaGreen PornoLys van Afrikaanse televisiereekseMusieksimboleKolonoskopieNoord-KaapAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeMag (sosiale wetenskappe)Duitse maselsVeelvuldige skleroseMilitêre geskiedenis van Suid-AfrikaAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse vlindersWeer (meteorologie)Nasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaOman AirCradock-4WisselkoersKerngeneeskundeGeskiedenis (vakgebied)Gregoriaanse kalenderNatuurrampMangelontstekingKaliumWet op Bantoe-onderwys25 AprilGroenKonsentrasiekampSonkragPlaasjapieTrappe van vergelykingLiesbreukToerismePlae van EgipteBysteekWitstinkhoutSwitserlandVergelykings (taalkunde)Bedryfstelsel (inligtingstegnologie)Metaal🡆 More