Groot Moskee Van Koeweit

47°58′29″O / 29.37889°N 47.97472°O / 29.37889; 47.97472

Die Groot Moskee is die grootste en amptelike moskee in Koeweit. Die oppervlakte is 45 000 m2, waarvan die gebou self 20 000 m2 beslaan. Die hoofgebedsaal is 72 m breed en het kiaatdeure en 144 vensters.

Groot Moskee van Koeweit
Ligging  Koeweit
Voltooi  1986
Spesifikasies 
Minaret(te)  1
Minarethoogte  74 m
Koepel(s)  1
Koepeldeursnee  26 m
Kapasiteit  11 000

Oorsig

Die moskee se koepel is 26 m in deursnee en 43 m hoog, en is versier met die Asma al-hosna, die 99 name van God. Daar is plek vir tot 10 000 mans in die gebedsaal en tot 950 vroue in ’n aparte saal. Daar is ook ’n biblioteek van 350 m2 met Islamitiese verwysingsboeke en dokumente.

Bouwerk aan die moskee het in 1979 begin en is in 1986 voltooi. Die moskee se minaret, in die noordwestelike hoek, is in ’n Andalusiese styl.

Galery

Eksterne skakels

Tags:

Geografiese koördinatestelsel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ProstaatkankerRamsar-vleilande in Suid-AfrikaToerismeAdolf HitlerNoord-KaapPrimêre sektor van die ekonomieGesonde dieetHeks van HexrivierMiltNierversakingRefentse MorakeSneeuChristendomGeelhoutGenitale vratRussiese inval in Oekraïne sedert 2022GeweldWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaWatersuiweringByvoeglike naamwoordDaggaKunselementeLongontstekingKasterolieSoogdierVolstruisSportWoordsoortEngelsCalviniaOrale seksMikro-ekonomieKolitisTsoenamiVlagterminologieRassismeFilistyneSlawernyIngrid JonkerAanpassingskapasiteitBlaarWiki CommonsYouTubeMaselsKleurVratThe CranberriesIngenieursweseAfrikanersDruiweMonopolieCarike KeuzenkampJodeSeevlakPresident van Suid-AfrikaTelkomGrondwet van Suid-AfrikaIronieOu Apostoliese KerkDansHartversakingAkademiaEk is 'n Afrikaan (toespraak)SeksHibernasiePornografiese subgenresBreinkaartRasionale getalSeevlakstygingCovid-19-pandemieNiersteenLewerVraag en aanbodInkomsteWetenskapWieg van die MensdomLeonardo da VinciPlastiek🡆 More