Onderbrekingsversoek

In rekenaarwetenskap is 'n onderbrekingsversoek (Engels: Interrupt request of IRQ) 'n term wat gebruik word om te verwys na die bewerking waar die buslyne onderbreek word deur 'n sein of dan die onderbrekingsinsetlyne van 'n programmeerbare onderbrekingsbestuurder (Engels: Programmable Interrupt Controller of PIC).

Onderbrekingslyne word dikwels geïdentifiseer met 'n indeks wat geskryf word in die formaat IRQ gevolg deur 'n nommer.

Op die Intel 8259-reeks PIC's is daar agt onderbrekingsinsette wat gewoonlik na verwys word as IRQ0 tot IRQ7. In x86-gebaseerde rekenaarstelsels wat twee van hierdie PIC's gebruik, word die gekombineerde stel lyne na verwys as IRQ0 tot IRQ15.

Nuwer x86-stelsels integreer 'n APIC wat ooreenstem met die Intel APIC-argitektuur. Hierdie APIC's ondersteun 'n programmeerkoppelvlak vir soveel as 255 fisiese hardeware IRQ-lyne per APIC, met 'n tipiese stelsel wat ondersteuning vir slegs sowat 24 hardewarelyne bied.

Sien Intel 8259 vir 'n lys van hardeware IRQ-lyne in x86-stelsels.

Sien ook

  • Gevorderde programmeerbare onderbrekingsbestuurder
  • Programmeerbare onderbrekingsbestuurder
  • Intel 8259

Verwysings

  • Gilluwe, Frank van. The Undocumented PC, Second Edition, Addision-Wesley Developers Press, 1997. ISBN 0-201-47950-8
  • Shanley, Tom. ISA System Architecture, Third Edition, Addison-Wesley Publishing Company, 1995. ISBN 0201409968
  • Solari, Edward. PCI & PCI-X Hardware and Software Architecture & Design, Sixth Edition, Research Tech Inc., 2004. ISBN 0976086506

Tags:

RekenaarbusRekenaarwetenskap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

New YorkTaalAngssteuringKatastrofiese beseringsGeorgiese nasionale rugbyspanTeater van Suid-AfrikaSwartkwasmuishondAbercrombie & FitchAalwynVangueriopsisWalvisRinkhalsSendelingposisiePoësieAtlantiese OseaanAlkoholNetflixKoppeltekenSI-stelselSuid-Afrikaanse InkomstediensPapegaaieWit-DonderdagIdioomDiplopodaLettergreepAnglisismeTransgenderWerwelkolomVaginale kankerRekenaarCRoemeniëIsraelKwosiëntLys van Griekse mitologiese figureLatynDierSeksspeeldingRooijakkalsOu Apostoliese KerkKaapse AfrikaansKunsVachellia tenuispinaVoëlWPerdBiljoenSwedeAgtervoegselDokterLongKaliforniumNamibiëEleanor RooseveltTropiese sikloonSeeBundesligaNKatastrofiese bewegingMaría KodamaIndo-Europese taleBoelieryKlankSLys van eerste honderd NG gemeentes in Suid-AfrikaMielieIslamitiese kalenderPaasfeesVrye toegangLeon KrugerJohn PankowSeksuele oriëntasieBrongitisMenstruasieLesbiërLys van openbare vakansiedae in Suid-Afrika🡆 More